Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 39

VERWERKING

EENHEID 1
PRESEVERING VAN METALE
1. VERWERKING OM DIE LEWENSDUUR VAN
METALE TE VERLENG EN OM HULLE TE
PRESERVEER

• ‘n nadeel van metale soos yster en


staal is dat hulle reageer met ander
chemiese stowwe soos sure, lug en
water om oksiede of roes te vorm.
• Hierdie chemiese proses word korrosie
genoem.
• Mees bekendste vorm van korrosie is
roes.
2. PRESERVERING VAN METALE

• Korrosie kan voorkom word deur dit te


beskerm teen lug en water.
• Metale kan beskerm word deur dit te
bedek met korrosiebestande materiaal:
• Emalje
• Plastiek
• verf
• Bitumen (tipe teer)
• Staal kan beskerm word deur dit te
bedek met ander metale:
• Koper of sink
2.1 VERF
Emalje Verf

• ‘n tipe glas • Onderkante van skepe


• Word gebruik in beskerm teen roes,
kastrolle en panne. eendmossels en
seegras.
• Hierdie verf vergiftig die
seegras en
eendmossels sodat dit
nie kan vas groei nie.

• Onderstelle van motors


• Verf wat rubber bevat.
• Beskerm teen sout en
stof van pad af.
STAPPE VERF

• Oppervlakte skoon( verwyder roes of vullis)- gebruik


n draad borsel
• Olie basis onderlaag verf
• Ten minste 24 uur om droog te word. Dalk meer as
een laag verf.
• Finale laag kleur van jou keuse
2.2 GALVANISERING

• “Plateer” een metaal met ‘n ander.


• Staaldakplate word versink deur die plate te bad in
gesmelte sink.
• Sink vorm ‘n lagie tussen die staal en water en lug
wat die metaal sal korrodeer.
• Dit word gedoen sonder ‘n elektriese stroom.
STAPPE GALVANISERING

• Skoonmaak- metaal was alkaliese vloeistof, vullis ,


grond en ghries verwyder
• Skoonbyt- suur gewas om roes en chemikaliee te
verwyder
• Versmelting- Sink- ammoniumchloried gedompel
verhoed verdere oksidasie
• Galvanisering- Gesmelte sink gedoop
• Afronding- Afkoel en oortollige sink word verwyder
• Inspeksie- verseker dat die proses suksesvol was
2.2 GALVANISERING

• Wanneer staal ‘n laag van sink kry d.m.v. elektrisiteit


word dit elektroplatering genoem.
2.3 ELEKTROPLATERING

• Dit beteken dat metaal wat op hierdie manier


gegalvaniseer is, oor die algemeen binnenshuis
gebruik word.
• Elektroplatering is ’n proses waardeur een metaal
met ’n dun lagie van ’n ander metaal bedek word
deur elektrisiteit en ’n soutoplossing (of elektroliet) te
gebruik
• die voorwerp wat jy wil elektroplateer word aan die
negatiewe kant van ’n sel met ’n draad gekoppel.
• Die metaal waarmee jy die voorwerp wil plateer,
word met’n draad aan die positiewe kant van die
sel gekoppel.
• Plaas die voorwerp en die metaal (wat aan die
drade vas is) in ’n houer gevul met water en ’n
soutmengsel.
• Die elektrisiteit en metaalmolekules beweeg dan
van die positiewe kant na die negatiewe kant toe.
• Dit beteken dat daar na ’n tydjie ’n dun lagie
metaal op die voorwerp begin vorm.
• Hoe langer mens hierdie proses laat voortduur, hoe
dikker sal die metaallaag wees
1. VOEDSELPRESERVERING

• Voedsel preserveer- doel om bakteriee stop te sit


wat voedsel bederf
• Warm en klam omstandighede help die groei van
bakteriee aan
• Verlede verskillende metodes gebruik om te
verseker dat voedsel veilig en droog te hou tot die
volgende oes sou kom- voedselsekuriteit
• Bevriesing, verkoeling en pasteurisering moderne
metodes watgebruik word
1.1 BEWARING VAN GRAAN

• Die Nguni bevolking stoor hul mielies in putte.


• Baie doeltreffende manier om mielies te stoor vir ‘n
langtyd.
• Hulle het putte gegrawe gewoonlik in ‘n beeskraal.-
sodat ander mense dink hulle pas beeste op nie graan
nie
• Basis van put klein klippe en klei uitgevoer.
• Kante uitegvoer klam klei en beesmis.
• Mielies word van die stronke gestroop en uitgedroog in
die son. Dan geplaas in die put.
• Die word put geseel met ‘n deksel gemaak van
boomwortels en takke en swaar klippe daarop gepak
nadat dit met beesmis geseel word.
• Soos tyd verloop begin die graan aan die klam
kante van die put gis en gee koolsuurgas vorm wat
peste versmoor.
• Koolsuurgas swaar gas wat die put sal vul
• Sodra al die suurstof in koolsuurgas verander het sal
dit nie verder kan gis nie.
• Sodra jy die proses wil
stop sit stel jy dit bloot
aan suurstof.
• Moderne stelsels van preservering in silo’s is ook
afhanklik van koolsuurgas.
PEKELING

• Voedsel met n hoe voginhoud gepas vir pekeling


• Komkommers, rissies, uie en bone.
• Sommige kulture kan eiers, vleis en vis ook pekel.
• Vloeistof gewoonlik soutwater en asyn voorkom
groei van mikroskopiese organismes
1.2 INLÊ

• Ingelegde voedsel word met sout en


asyn gemaak wat help om die geure
van groente en hul gehalte te
bewaar.
• Die houers met ingelegde voedsel wat
ons in winkels koop, word gepreserveer
deur chemikalieë by te voeg wat
bakterieë doodmaak, maar nie die
mens benadeel nie.
STAPPE

• Volg resep noukeurig- as daar hoeveelhede


verander word kan dit lei tot versprei van bakteriee
• Gebruik bros, vars kos- ou of oorryp kos pekel nie
suksesvol nie omdat dit reeds begin verrot het
• Gebruik pekelsout- nie tafelsout nie ,dit gee kos n
donker kleur of laat vloeistof wolkerig lyk
• Wit asyn of pekel asyn moet gebruik word
• Heel, fyngemaakte of gemaalde vars speserye nie
poeier nie. Dit laat vloeistof donker en wolkerig
• Vleklose staal of glasbakke moet gebruik word nie
metaalhouers nie aangesien hulle met sout en suur
kan reageer.
1.3 DROOG EN/ OF SOUT

• Een van die oudste metodes om voedsel te


preserveer, is droging.
• Mikroörganismes kan nie sonder vog groei
en vermeerder nie.
• Wanneer water uit voedsel ontrek word,
verhoog die konsentrasie van die sout en
suiker.
• Droging of dehidrering van voedsel beteken die
vog word uit die voedsel gehaal.
• Son(hitte) en die wind word gebruik om vog uit
voedsel te haal.
VERVOLG
• Maniere om kos uit te droog:
1. Gooi dit uit in die son, wind sal ook help om dit
uit te droog.
2. Meganiese droog prosesse word die voedsel op
stellasies gepak en deur lang tonnels gestuur
waar warm lug oor dit geblaas word. Water in
die kos verdamp totdat die voginhoud minder
as 25% is
• Vleis word in repe gesny deur die grein van die spier
te volg
• Growwe sout word die vleis ingevryf
• Repe vleis word opgehang sodat die lug die vleis
kan droog
DROOG VAN VIS

• Die vis word gevang , doodgemaak en in ‘n


tenk geplaas.
• Hulle word in lae gepak met sout en water
tussein.
• Na drie dae word die vis in ‘n pers gesit om die
derms uit te pers
• Dan word die vis in bossies opgehang in die son
vir vyf dae.
• Baie faktore beinvloed die tyd wat nodig is om kos
te droog
• Vis neem 5 dae
• Vleis kan in soutwater vir n dag week en dan
gedroog word
• Hoe dunner die repies , hoe vinniger sal dit droog
• Pampoene kan gedroog word
• Die smaak verbeter as dit vir weke gelaat word
• Bone kan ook so gedroog word
PLASTIEK

• Verskillende soorte plastiek het verskillende


eienskappe
• Sterk wees, deursigtig, plooibaar, buigbaar en
pletbaar( vervorm sonder die neiging om na die
oorspronlike vorm terug te gaan of te breek)
• Waterwerend of selfs sag word wanneer verhit word
VERSKEIDENHEID PRODUKTE

• Boumateriale(pype, geute, vloere en kabel-isolering


• Klere- skoensole en reenjasse
• Motorindustrie- paneelborde, deurpanele en
kunsleer
• Mediese toerusting- waterdigte materiaal…
• Elektriese komponente soos plastiekkoorde…
• Verpakkingsmateriaal- pakkies, bottels, kleefplastiek
en skinkborde
TWEE HOOFGROEPE

• Termoplastika- Versag deur verhitting en sal dan


weer afkoel. Chemiese samestelling verander nie
• Termoverharders- Kan net eenmaal gesmelt en
gevorm geword. Chemiese samestelling verander
TERMOPLASTIKA

• Chemiese samestelling verander nie


• Word sag wanneer dit verhit word en weer solied
wanneer dit afkoel
• Plastiek kan weer en weer gevorm word
• Items- stoele, bokse, bottels, handskoene, visgerei…
TERMOVERHARDERS

• Net eenmaal gesmelt en gevorm word


• Chemiese komponent word verander
• Termoverharders verander eenmaal as dit versag
word en set wanneer dit afkoel
• Veselglasvelle, melamien, werksblaaie
KODES VAN PLASTIEK
KODES EN HERWINNING/ HERVORM

• Plastiek sorteer volgens die kodes (eienskappe)


• Bepaal of die plastiek weer verhit en vervorm kan
word
• Kodes 1,3 en 6 termoversagtende plastiek weer
verhit en vervorm word
• Plastiek moet dus op verskillende maniere herwin
word
• Kontaminante wat die chemiese samestelling
verander
EIENSKAPPE VAN PLASTIEK

• Verpakkings materiaal volgens eienskappe


• Liggewig, minder brandstof benodig om te vervoer
• Veilig of higienies wees- voedsel vars te hou of beskerm
teen bakteriee
• Duursaam wees- byna onbreekbaar
• Veelsydig wees- wye reeks produkte wat verpak moet word
• Deursigtig- sien wat plastiek se inhoud is sonder om die
inhoed te hanteer
REDES HOEKOM PLASTIEK GEBRUIK

• Kan herwin eerder as nuwe produkte maak- minder


energie verbruik
• Weer gebruik word
• Gebruik as houers, vervoer of preservering van
voedsel en ander produkte
• Sterk en lig- maklike vervoer en hanteer daarvan
HERWIN PLASTIEKSTOWWE

• Reduseer- verminder hoeveelheid aantal produkte


wat plastiek gebruik
• Hergebruik- Item word weer gebruik. Item het
steeds selfde eienskappe( fietsband pyp reg maak)
• Herwinning- materiaal versamel hervervaardig om n
nuwe produk te maak
STAPPE VERWERK AFVALPLASTIEKE

• Versameling- huise, fabrieke……. Houers vervoer na


stortingsterreine
• Sortering/ Kompaktering- volgens kleur en tipe
sorteer en plat gedruk om minder plek op te neem
• Maak van korrels- versnipper om korrels te vorm
• Reiniging- korrels was om etikette, grond of ander
inhoud te verwyder
• Uitpersing- Verhit en smelt van korrels
• Stringe korrels- Afgekoel en opgesny
• Hervervaardig- Nuwe produk gevorm
VAN KORRELS NA PRODUKTE

• Inspuitvorming
• Korrels word in die inspuitmasjien gevoer
• Korrels word verhit en na vorm gepers
• Warm gesmelte plastiek word in vorm gespuit
• Gevormde plastiek koel af en word hard in die gietvorm
• Kompressie vorming
• Vorm word verhit
• Stuk plastiek word op die onderstevorm geplaas waar dit
verhit word
• Boonste vorm word op die plastiek afgedruk( vorm word
gepers)
• Boonste deel beweeg weg en plastiek stuk word verwyder

You might also like