Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 5

PV NW FW FJ 2020

ELEKTRIESE SELLE
VOORBEREIDING:
• A. OLIVIER HANDBOEK, LEES BL. 195
: SEL! : Battery (van 3 selle)

• Positiewe terminaal
• Negatiewe terminaal
• Elektroliet
• DEFINISIE: ‘n Oplossing wat elektriese stroom gelei

• ENERGIE OMSETTING: Chemiese potensiële energie NA Elektriese energie


• Chemiese potensiële energie word gemeet as POTENSIAALVERSKIL (eenheid: Volt)
• Elektrone (ladings) skakel na Kinetiese Energie en vloei (beweeg)
• Elektronstroom: Negatiewe terminaal na positiewe terminaal
• Elektron KRY energie by SEL, vloei deur die geleier en VERLOOR potensiaal (Volt) wanneer
dit deur komponent(e) beweeg. Beweeg terug na sel en verkry weer energie.
BATTERY
• Kombinasie van 2 of meer elektriese selle
• Skakeling:
• In SERIE
• Groter potensiaalverskil (som van al die selle)

• In PARALLEL
• Dieselfde potensiaalverskil as enkel sel
• MAAR selle HOU LANGER
HERSIENING!
• Simbole van komponente in ‘n stroombaandiagram

Oop skakelaar Sel Battery

Gloeilamp

Verstelbare resistor
(reostaat)
HUISWERK:

• A. Olivier handboek

• Voltooi Oefening 1, bl. 198


• Vrae 1 tot 9

You might also like