Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

KRISIS

ELIZABETH EYBERS

MrsAlbertsClassroom
🍎MrsAlbertsClassroom
Dui daarop dat die spreker ‘n krisis (tussen emosie en
KRISIS rede) beleef.
Hierdie is ‘n
1. Dis hier wat ons twee skei - jy, Hart, en ek, eensydige
besluit. Brein
2. albei tot afskeid so onvoorbereid. besluit = “ek”
3. Die weg was lieflik waarlangs jy gelei't
Beide nie Kommas = Parantese.
voorbereid ALLITERASIE - ‘n Beklemtoon die persone
singerige toon BINNERYM ter sprake.
op skeiding.
Reël 1: AANDAGSTREEP. Verduideliking/meer inligting volg oor
wie die “ons” is wat skei (part). Parantese.
Reël 1: PERSONIFIKASIE. Die hart en die brein word hier
menslike eienskappe gegee – hulle is in ‘n verhouding
(relationship). Die hoofletter van “Hart” dui dat dit as ‘n
eienaam gebruik word. Hart = emosioneel; Hoof = logies.
Reël 2: ASSONANSIE. Beklemtoon die versreël. Hier lê dit klem
op die afskeid wat onverwags gebeur het. Opvallende
ei/y-en a-klanke.
Reël 3: VERLEDE TYD. Dui daarop dat dit nie meer lieflik is nie.
Reël 3: ELISIE. gelei het – rym doeleindes / om ritme te behou.
ENJAMBEMENT:
🍎MrsAlbertsClassroom

4. maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek versnel tempo - dui op
gejaagdheid
/dringendheid
5. die pad langs klowe, afgrond en moeras. (haste/urgency). Bind
die gedagte (skeiding
6. Voortvarend en 'n lafaard soos altyd sal moeilik wees) tot ‘n
eenheid.
7. en nooit in staat tot enige besluit
8. en siek daarby, is jy nou net 'n las. BESKULDIGING:
Hart is impulsief,
HART HOU DIE BREIN besluitloos en
TERUG (BURDEN) lafhartig (coward).

Reël 4: TEENSTELLENDE VOEGWOORD. WENDING. Dit skep ‘n


teenstelling/kontras binne die gedig. “Dit was lieflik”
staan in kontras met “dis verby”. Hier waar dinge
verander.
Reël 4: ELISIE. Dit is – dis. Vir rym doeleindes.
Reël 4: Al is die een nie reg om die verhouding te beeïndig nie.
Reël 5: METAFOOR. Die verhouding word met ‘n pad vergelyk.
Die pad loop nou op rowwe terrein = die verhouding
word gevaarlik.
Reël 8: Bitterheid – negatiewe woorde.
DUBBELPUNT:
🍎MrsAlbertsClassroom

9. Jy was die gas en gasheer by die fees, Verduidelik wat met die
kontras bedoel word.
10. die seremoniemeester en die nar: ENJAMBEMENT:
11. jou dwase raad kan net die Hoof verwar Bind gedagte (emosies
verwar denke) tot ‘n
12. waar elke tree die laaste tree mag wees. eenheid. Onsekerheid oor
die besluit om te skei.

Brein en Hart is in ‘n gesprek: “ek”, “jy”, “jou” = PERSOONLIKE


VOORNAAMWOORDE

Reël 9: ALLITERASIE. Beklemtoon die kontras


Reël 9&10: TEENSTRYDIGHEDE/OKSIMORON. Versterk die idee dat
die “jy” (Hart) verwarrend / onvoorspelbaar (confusing /
unpredictable) optree.
Reël 9: Die lewe saam met Hart was altyd ‘n partytjie.
Reël 11: Hart gee slegte raad wat Hoof deurmekaar (confuse)
maak.
Reël 11: PERSONIFIKASIE. Hoof = verstand/brein.
Reël 12: VERDOEMEND. Die Hoof is bang dat Hart hulle tot ‘n
einde kan bring met sy verwarrende emosies, slegte
besluite en dwase raad (foolish advice).
🍎MrsAlbertsClassroom
Italiaanse Sonnet:
13. Kyk, dit word laat, die kermis is verby, Die oktaaf = Die rede
vir skeiding - emosies
14. kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei. Die sestet = Die besluit
om finaal te skei.
Reël 13: Uitroep om aandag. KYK! LUISTER!
Reël 13: Die lewe is kort en tyd stap aan.
Reël 13: Die lewe saam met Hart was altyd ‘n partytjie “kermis”,
maar dit is nou klaar.
Reël 13: Kommas verstadig tempo. Beklemtoon die besef - hulle
moet skei.
Reël 14: RETORIESE VRAAG – moedeloos geredeneer (tired of
debating) en verwag nie ‘n antwoord nie.
Reël 14: Die besluit is geneem. Tot hiertoe en nie verder nie.
FINALITEIT. Versterk deur die rymende koeplet.
PROGRESSIE: Die gedig begin in Reël 1 met die ernstige standpunt dat
hart en verstand moet skei. In reël 3 tot 12 is daar
twyfeling. Reël 14 sluit weer by reël 1 aan met ‘n finale
beslissing.
Kan so ‘n besluit werklik geneem word? NEE! Die brein
kan nie leef sonder die hart nie. Fisies onmoontlik.
Dus is dit ‘n abstrakte gedig - ‘n Allegorie.
🍎MrsAlbertsClassroom

https://youtube.com/@MrsAlbertsClassroom

https://Instagram.com/@afrikaansclassroom

You might also like