Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

Liefste Rene

Vandag gee ek vir jou `n oorle-


wingstas.Mag hierdie oorlewings-
tas jou lewe die moeite werd
help maak.

Tannie Willemien

REMINDER VIR DIE DAG :

Hudson Taylor, die sendeling


Gee uitstekende raad: “Let us give up
out work, our plans, ourselves, our
Lives, our loved ones, our in-
fluence, our all, right into God`s
hands; and then there will be nothing
left for us to be troubled about.”

`n Tandestokkie om jou
te herinner om die goeie
kwaliteite in ander uit
te pick (Matt.7:1)
Kougom om jou te herinner
om vas te klou, want jy kan
enigiets doen. (Fil.4:3)

`n Rekkie om jou te herinner


om buigbaar te wees. Dinge
sal ten goede uitwerk vir God
se kinders. (Rom. 8:28)

Sjokolade om jou te herinner


niemand kan `n dag sonder
liefde klaaskom nie. (Joh.4:7)

`n Pleister om jou te herinner


om aan jou seer te werk. God
kan dit heelmaak (Kol.3:12-14)

`n Geldstukkie om jou te her-


inner dat jy vir jou hemelse
Vader meer werd is as enige geld.
(Matt.10:29-31 ; Joh.3:16-17)

`n Teesakkie om jou te
herinner om daagliks te
ontspan om jou lysie met
God se seëninge deur te
gaan. (Tess. 5:18)

`n Potlood om jou te herinner


om jou seëninge daagliks neer
te skryf en God daarvoor te
dank. (Ef.1:3)

`n Uitveer om jou te herinner


almal maak foute. Jy moet
vergewe soos God vergewe
(Gen.50:15-21)

You might also like