Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

CSM Citrus (Pty) Ltd Afdeling 7

SOSIALE ONDERSTEUNINGS FASILITEITE


PLAAGBEHEER BELEID Dokument no: 7.1 – 7.5

PLAAGBEHEER BELEID

Definisie van peste en plae: Kakkerlakke, miere, weeluise, rotte en muise.

1. Elke huishoof van CSM Citrus (Pty) Ltd is verantwoordelik vir die netheid rondom en in sy huis.

2. Indien daar enige plae of peste van watter oorsprong ook al mag wees en ’n gesondheids en
veiligheids risiko inhou vir inwoners moet dit so gou as moontlik aan die Gesondheid- en Veiligheids
verteenwoordiger gerapporteer en indien daar nie sodanige persoon is nie aan CSM Citrus (Pty)
Ltdkomitee lid rapporteer word.

3. Daar sal ondersoek ingestel word en dan besluit word op ’n aksieplan/plan van optrede wat die plaag
of pes op die mees veiligste en omgewings vriendelike manier kan elimineer en ontslae van kan raak.

4. Moenie probeer om self van plae en peste ontslae te raak nie deur eie chemikalië te gebruik nie.
Vlieë en muskiete tel nie onder peste en plae nie maar daar is maniere om hulle weg te hou.

5. Diere kan geneem word na die SPCA vir behandeling en vir al hulle inentings. Kan reël dat SPCA diere
op gereelde grondslag kom ondersoek.

________________________________________ _________________________
HANDTEKENING (HOOF UITVOERENDE BEAMPTE) DATUM

________________________________________ _________________________
HANDTEKENING (WERKER VERTEENWOORDIGER) DATUM

Signature: Date:

AF 7.1 – AF 7.5 Date: Rev no: 03 Revised By: Liesel Janse van Vuuren

You might also like