Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

SIZA Principals Posters_Afrikaans_3mm Bleed.

pdf 1 3/25/2021 4:22:09 PM

AGT BEGINSELS
VAN DIE SIZA ETIESE STANDAARD

VERBINTENIS OM ETIESE BESIGHEIDS-


BESTUURSTELSELS TE IMPLEMENTEER
1
Die werkgewer moet sy beleid oor billike arbeidspraktyke in die
werkplek duidelik stel. Die beleid moet die werkgewer se verbintenis om
2 GEEN GEDWONGE EN GEBONDE ARBEID
billike arbeidspraktyke in te stel en te ondersteun insluit, en moet aan die Die werkgewer moet verseker dat geen vorm van gedwonge of gebonde
vereistes van die SIZA Etiese Standaard voldoen. arbeid in die besigheid voorkom nie, dat sy werknemers vrywillig werk,
en dat hulle vry is om volgens hul diensvoorwaardes te bedank.
Werknemers hoef nie 'n deposito te betaal in ruil vir werk nie en die

GEEN KINDERARBEID 3 werkgewer mag slegs afskrifte van hul identiteitsdokumente hou.

Die werkgewer mag nie 'n kind wat jonger as 15 jaar oud is in diens
neem nie, en moet die nodige stappe neem om te verhoed dat kinders VRYHEID VAN ASSOSIASIE EN
direk of indirek in diens geneem word. Indien kinderarbeid in die
werkplek ontdek word, moet die werkgewer dadelik 'n bevredigende
4 KOLLEKTIEWE BEDINGING
en remediërende oplossing vind wat die kind se belange eerste stel. Die werkgewer sal werknemers se reg om organisasies (soos vakbonde) te
Waar jong werkers (15, 16, of 17 jaar oud) in diens is, moet die werkgewer stig of by ‘n organisasie of vakbond van hul keuse aan te sluit, sowel as hul
verseker dat hul werksomstandighede aan wetlike vereistes voldoen. reg op kollektiewe bedinging, erken en respekteer. Die werkgewer sal
nie inmeng, diskrimineer of bevooroordeeld wees teenoor werknemers
C
of hul verteenwoordigers nie.
M

GEEN DISKRIMINASIE, TEISTERING


5
Y

EN MISHANDELING
CM

MY

GESONDHEID EN VEILIGHEID
6
CY

CMY

Die werkgewer sal redelike stappe neem om te verseker dat die werkplek
K

vry is van alle vorms van diskriminasie, en dat daar stelsels in plek is wat Die werkgewer sal veilige en skoon toestande in alle werks- en
werknemers beskerm teen diskriminasie, teistering of mishandeling van residensiële fasiliteite verseker, en sal die nodige stappe neem om
enige aard. Alle werknemers sal gelyke geleenthede hê, en is geregtig tot ongelukke en beserings in die werkplek te voorkom.
hul menseregte en billike en regverdige behandeling in die werkplek.

WERKSURE
LONE, VOORDELE EN
DIENSVOORWAARDES 7 8 Die werkgewer moet verseker dat werksure aan regsvereistes voldoen en
daar moet 'n stelsel wees waarvolgens werksure gemonitor word en wat
Die werkgewer moet verseker dat werknemers billike lone en voordele noukeurig rekord hou van alle werknemers se werksure.
ontvang wat minstens aan die minimum regsvereistes voldoen. Daar
moet ‘n formele dienskontrak tussen die werkgewer en elke werknemer
gesluit word en diensvoorwaardes moet aan regsvereistes voldoen.

T I N GB Y:
EER IN L I G
M
A . C O . Z A
W. S I Z
WW

Kontakbesonderhede:
SIZA Hulplyn - 086 1111 568 - E-pos: info@siza.co.za

Ondersteun deur

You might also like