Professional Documents
Culture Documents
FUMITABS
FUMITABS
Agro-Serve (Pty) Ltd t/a Efekto™ Reg. No. 1973/000868/07 Agro-Serve (Edms) Bpk h/a Efekto
Distributed by: / Versprei deur:
Efekto Care (Pty) Ltd Reg. No.2009/006357/07 Efekto Care (Edms) Bpk.
PO Box / Posbus 652147, BENMORE. 2010
Efekto and the EFEKTO logo are trademarks of Agro-Serve (Pty) Ltd
Efekto en die EFEKTO kenteken is handelsmerke van Agro-Serve (Edms) Bpk
© Agro-Serve (Pty) Ltd. © Agro-Serve (Edms) Bpk
UN NUMBER: 3349
CAUTION/ VERSIGTIG
WAARSKUWINGS
Hanteer versigtig.
Bedek of verwyder vistenks, eetgerei, voedsel, kunssy en troeteldiere.
Hou verpakking dig toe.
Hierdie produk kan sommige huishoudelike toestelle vlek, bedek voor beroking.
Giftig deur inname en inaseming.
Kan vel, oë en slymvliese irriteer en vel sensiteer.
Giftig vir visse en bye.
VLAMBAAR
Hou weg van oop vlamme of bronne van hitte.
Berg weg van voedsel en voer.
Hou buite bereik van kinders,oningeligte persone en diere.
Hou verpakking deeglik toe.
Ontruim vertrek gedurende beroking en verseker deeglike belugting (3-4 uur) voor
vertrek her betree word.
VOORSORGMAATREëLS
NOODHULPBEHANDELING
Verwyder persoon van die bron van vergiftiging, stel hom gerus en hou hom stil.
Verwyder besoedelde klere en was besoedelde vel deeglik met baie seep en koue
water.
Moenie die vel hard vrywe nie.
Besoedelde oë moet vir 15 minute of langer met skoon water uitgespoel word.
Neem pasiënt DADELIK na naaste geneesheer.
PRECAUTIONS
Remove patient from source of poisoning and keep him quiet and reassured.
Remove contaminated clothing and rinse contaminated body area thoroughly with
plenty of soap and cold water.
Do not rub skin.
Flush contaminated eyes with clean water for 15 minutes or longer.
Take patient to the nearest doctor IMMEDIATELY.
NOTE TO PHYSICIAN
METHOD OF APPLICATION