Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

ICE ACTIVITY 1: LU 1 FAFR 6121 TOTAAL 30

NAAM en VAN: Yasti Balalee BEI/BEF________________

STUDENTENOMMER: 10288590 TOTAAL 30: ____________

Kyk na die strokiesprent en beantwoord die vrae wat daarop volg.

Blok 1 Blok 2 Blok 3

Bron: www.daniecronje.co.za

1. Benoem die onderstreepte klanke wat in die woorde in Tabel 1 voorkom


Vokaal, Diftong/Tweeklank, Konsonant of Dubbel Vokaal. Verdeel die woorde
in lettergrepe. (20)

Tabel 1

Woord Benoem die klank Verdeel in lettergrepe


Haai Onegte Diftonge Haa/i
Hoeveel Lang Vokale Hoe/veel
My Egte Diftonge My
Drie Gemende Vokale Drie
Hoekom Gemende Vokale Hoe/kom
praat Lang Vokale Praat
buitendien Gemende Vokale Bui/ten/dien
nou Egte Diftonge Nou
nie Gemende Vokale Nie
antwoorde Lang Vokale Ant/woord/e
2. Skryf die korrekte spelling van die woorde in Tabel 2 neer. (5)

Tabel 2
Vining/Finnig Vining
Familie/vamilie Familie
Hont/hond Hond
Kind/kint Kind
Skat/skad Skat
Vriend/friend Vriend

3. Skryf die meervoud(plural) van die volgende woorde in Tabel 3 neer.


Let op spelling. (5)

Tabel 3
Enkelvoud Meervoud
Man Manne
Plaas Plase
Vuur Vure
Kat Katte
Hond Honde

TOTAAL 30

_____________________________________________________________

You might also like