Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 10

Die Heks van

Hexrivier
Philip Nel

MrsAlbertsClassroom
🍎MrsAlbertsClassroom

Die heks:
Eliza Meiring

EM
The name “Hex”, is the
Dutch/Afrikaans word for witch. The
legend is based on a true story, from
1768, during the very early days of
the valley’s settlement by the French
Huguenots. It is about the beautiful
young Eliza Meiring, who lived with
her family in the newly built manor
house on Buffelskraal Farm, northeast
“La belle enchantresse” – The of De Doorns.
beautiful witch.
🍎MrsAlbertsClassroom

Die Hexrivier Vallei:


🍎MrsAlbertsClassroom

Die Hexrivier Vallei

The valley is at the foot of the


Matroosberg. With a peak of
2249m, Matroosberg is the
second highest peak in the
Western Cape. The valley was
originally called the Ex River or X
River and, as the first reference to
this name for the valley is in 1715,
this predates the story of Eliza.
One explanation is that the
confluence of 3 rivers in the area
formed an X shape.
🍎MrsAlbertsClassroom

Die spookstorie:
The young men in the area were all taken with Eliza’s beauty and elegance and so to
deter the unwanted attention, Eliza challenged her would-be suitors to climb to the
heights of Matroosberg peak, saying that she would marry the one who brought her a
rare indigenous Disa Uniflora orchid from its treacherous heights.
Unbeknown to her, her favourite suitor decided to take up the challenge to surprise
her but slipped and fell to his death. On hearing this tragic news, Eliza was racked with
guilt and grief. Her mourning was so intense that she lost her mind and had to be
confined to her home as all she wanted to do was head into the mountains to look for
him. One day she escaped from an upper floor window and went to the cliffs,
barefoot. She stood on the cliff and leapt to her death to join her beloved. Another
version states that she tried to climb out of the window and fell to her death.
From this sad story the legend grew, and it is said that at full moon Eliza’s spirit can be
found wondering the mountain slopes of the Matroosberg, searching for her lost love.
During the period of her confinement, she engraved her initials EM and the date 1768
in the glass windowpane of the room with a diamond ring.
TITEL – vertel waaroor die
🍎MrsAlbertsClassroom

Die Heks van Hexrivier gedig gaan.

‘n Distrik in
1. Toe die Hexrivier se heide teen die berghange blom die Kaapse
wynlande.
2. het 'n Hugenote-meisie van Drakenstein gekom. ALLITERASIE en
ENJAMBEMENT ASSONANSIE
3. Die lig in haar oë het die jonkmans betower ondersteun die ritme
Uit NEDERLANDS/FRANS en klankrykheid.
4. maar net een kon dit regkry om haar hart te verower.
Reël 1: Blomme. Die Disa Uniflora (orchid) groei wild in die area.
Reël 1: Ongelukkig groei dit teen die berghang (cliff) tussen rotse.
Reël 2: Die Franse Hugenote het in 1688 en 1689 aan die Kaap
geland. Sy is familie van die oorspronklike setlaars.
Reël 3: Sy het ongelooflike mooi oë gehad.
Reël 3: Verwys na die krag (power) wat sy oor mans gehad het. Dit is
waar die bynaam “la belle enchentresse” vandaankom.
Reël 4: TEENSTELLENDE VOEGWOORD. Alhoewel almal betower was,
het sy slegs verlief geraak op EEN.
RYMPATROON =
Reël 4: SIMBOLIEK. Hart – Liefde PAARRYM (aabb)
🍎MrsAlbertsClassroom

5. Elize, o Elize, met die lieflike oë REFREIN – Hierdie


Reël 5&7 “Elize” HERHALING: Beklemtoon hoe mooi gedig is ‘n BALLADE.
Die refrein en tragiese
6. jou hart sou jy gee vir die rooi orgidee. storielyn is tipiese
ENJAMBEMENT kenmerke. Klankryk
7. Elize, o Elize, jy't jou liefde belowe met sterk ritme.

8. aan hom wat die blom van die berghang sou bring. BINNERYM

Reël 5: Haar oë was betowerend (enchanting)


Reël 6: SIMBOLIEK. Verwys na hart – liefde. Voorwaarde
(prerequisites) – Sy sal slegs trou as hy die orgidee bring.
Reël 6: SIMBOLIEK. Die rooi orgidee simboliseer die persoon wat die
orgidee (orchid) sal terugbring.
Reël 7: ELISIE. Jy het - ritme
Reël 7: Sal met die persoon trou wat die orgidee terugbring.
Reël 8: ALLITERASIE. Versterk klankrykheid van die ballade.
Reël 8: VERLEDE TYD. Verwys na wat sy verwag sou gebeur het.
🍎MrsAlbertsClassroom

9. Toe hy opklim teen die kranse na die rooi orgidee


ENJAMBEMENT

PAARRYM
10.het sy lankal besluit om haar liefde te gee

11.maar sy voet het gegly en onder op rotse


BINNERYM
12.met 'n disa in sy hand is sy liggaam gekry.
Reël 9: Hy – Flip Durand – die man op wie sy verlief was.
Reël 9: Hy was verlief en desperaat om haar sy liefde te betoon (show his
affection) en het gevaarlike kranse trotseer om homself te
bewys (prove himself).
Reël 10: Die hele oefening was onnodig – sy sou hom in elk geval gekies
het.
Reël 10: Sy wou met hom trou.
Reël 11: KONTRASTERENDE VOEGWOORD. Ongelukkig was dit nie
bestem nie (it wasn’t meant to be).
Reël 11&12: Vertel wat gebeur het. Hy het gegly en van die kranse afgeval.
Dood – liggaam (dead body).
Reël 12: Die IRONIE is dat hy wel die disa gepluk het soos sy gewens het.
🍎MrsAlbertsClassroom

13.As newels in die maanlig om die rotswande vou


ENJAMBEMENT

14.staan daar bo die afgrond 'n eensame vrou


15.en saam met winde wat huil deur die klowe
16.roep sy na hom want haar hart was belowe.

Reël 13: Miswolke (mist clouds).


Reël 13: Op mistige, maanligaande, spook Elize by die rotswande = kranse
(cliffs) van Matroosberg.
Reël 14: Sy het nooit iemand anders liefgekry nie – selfmoord (suicide).
Reël 15: PERSONIFIKASIE. Geluid van die wind ondersteun die klank van
haar gehuil.
Reël 16: Sy roep na hom, sy kan hom nie laat gaan nie – kan nie
aanbeweeg nie.
Reël 16: REDEGEWENDE VOEGWOORD. Sy was oortuig (convinced) dat
hulle sou trou.
Reël 15&16: ALLITERASIE. Beklemtoon die klank van die wind wat huil.
Reël 13-16: ASSONANSIE. Bind strofe tot ‘n eenheid. RYMPATROON =
PAARRYM (aabb)
🍎MrsAlbertsClassroom

17.Elize, o Elize, met die lieflike oë REFREIN –


Herhalende versreëls
versterk ritme en
18.jou hart wou jy gee vir die rooi orgidee. klankrykheid.

Reël 18: VERLEDE TYD. Verwys na wat sy gewens het, wat sy wou hê. ‘n
Verlore kans – sy het alles a.g.v. haar hoogmoed verloor. Sy het
‘n keuse gehad.
Reël 18: SIMBOLIEK. Die orgidee verwys na die man wat die orgidee sou
terugbring. Sy “wou” haar hart vir “Flip” gee. Hy het tydens sy
dood die orgidee in sy hand gehad.

https://youtube.com/@MrsAlbertsClassroom

https://Instagram.com/@afrikaansclassroom

You might also like