Professional Documents
Culture Documents
DIE HARDLOPER Werkkaarte
DIE HARDLOPER Werkkaarte
GEDIG 10
DIE HARDLOPER – Ernst van Heerden THE RUNNER
1. Met wilde maar met suiwer hart 1. With wild but with pure heart
2. het hy die woeste wedren fel begin, 2. did he start the wild race fiercely,
3. and defied every mile with swift foot,
3. en elke myl met rappe voet getart,
4. he would still beat the fastest runners.
4. hy sou die vlugste lopers nog oorwin.
11. die see se branding in sy strenge moed, 12. then he already heard the dark, bitter question:
13. Wie is die ongesiene makker in die loop, 14. whose foot beside his and the wind
15. of breath behind him, of whom the hope
14. van wie die voet langs syne en die wind
16. that another breast may find the thin white ribbon?
15. van asem agter hom, van wie die hoop
16. dat nog ’n bors die dun wit lint mag vind?
17. He didn't know this strange teammate,
18. never again does he run without pain or fear;
17. Dié vreemde spanmaat het hy nie geken,
19. he knows that even though he won the race,
18. nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees;
20. the other man will one day be first.
19. hy weet al het hy nou die loop gewen,
20. die ander man sal eendag eerste wees.
Don’t get tired now! You are almost at the end of your
Grade 12 race, just a little while longer!
YOU CAN DO THIS!
1
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
NOTAS
AGTERGROND
Ernst van Heerden het albei sy bene verloor a.g.v. menige operasies. Voor die operasies was hy egter ‘n groot
sportman. Hy het veral van gewigoptel (weightlifting) gehou. Van Heerden is al Afrikaans se sportdigter genoem.
Hy het gedigte oor 'n verskeidenheid sportsoorte geskryf. “Die hardloper" is een van sy Olimpiese gedigte en het in
sy debuutbundel in 1942 verskyn. Hierdie gedig gaan oor 'n atleet wat aan 'n langafstandwedloop ( long distance
race) deelneem. Uiteindelik word dié wedloop simbool van die wedloop van die lewe wat elkeen van ons hardloop.
In die ou dae is wedlope in myle gemeet en nie in kilometers nie. Atlete wat een myl in minder as vier minute
afgelê het (completed), het 'n droommyl gehardloop.
TITEL
Die titel vertel waaroor die gedig gaan - die leser weet onmiddellik dat dit hier oor 'n atleet gaan.
TOON
Hardloper voel eers opgewonde. Later minder positief wanneer hy besef daar opposisie is wat ook die wedloop wil
wen.
STEMMING
Spannend (suspenseful) met die besef dat hardloper uiteindelik die wedloop gaan verloor.
BOU
Uiterlike bou:
Vyf strofes van vier versreëls elk (kwatryne). Die dubbelpunt toon die wending aan.
Innerlike bou:
Daar is progressie in die gebeure omdat die hardloper in die eerste drie strofes sterk is. Hy is beïndruk met sy eie
krag. Reël 1-12 - selfversekerd, sterk. Na die dubbelpunt verander die toon egter. Reël 13-20 - Die hardloper
raak bewus daarvan dat hy nie altyd so sterk sal wees nie en ook oud sal word of doodgaan. Die verhaal het 'n
vaste ritme met eindrym (kruisrym). Die ritme is funksioneel, want dit boots die voetstappe van die atleet na. Die
streng rym is ook 'n teken van die dissipline wat dit verg (requires) om 'n atleet te wees.
RYMSKEMA
Die rymwoorde staan aan die einde van die versreël. Ook kruisrym, want die eindrym kom voor, want elke
alternatiewe versreël rym met mekaar, byvoorbeeld: versreël 1 rym met versreël 3; versreël 2 rym met
versreël 4. Rymdwang ter wille van rym en metrum.
Rympatroon: abab.
BOODSKAP
Die mens is verganklik/sterflik.
TEMA
Die dood sal uiteindelik oorwin. Handel oor die wedloop teen die dood waaraan elke mens deelneem.
2
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
STROFE 1 ADDISIONELE NOTAS
3
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
STROFE 3 ADDISIONELE NOTAS
4
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
STROFE 5 ADDISIONELE NOTAS
FREEDOM
5
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 1
Leer die volgende woordverklarings om jou woordeskat uit te brei. Doen daarna die
inskerpingsoefening.
Woordverklarings
Afrikaans English
ademstoot mouthful of air
branding breaking of waves
dun wit lint finish line
fel fierce
getart challenged
heet hot
loop home stretch of race
lopers/hardlopers runners
makker friend/teammate
ongesiene unseen/unknown
rappe fast/rapid
snelle fast
stormdrang urge to storm
strenge moed a lot of courage
suiwer pure
vlugste fastest
INSKERPINGSOEFENING – Woordeskat
Skryf die AFRIKAANSE woorde wat jy nie verstaan het nie in die gegewe kolom neer. Soek dan
die Engelse vertaling in ‘n woordeboek en vul dit in die regoorstaande kolom in. .
WOORDESKAT
AFRIKAANS ENGELS AFRIKAANS ENGELS
6
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 2
KONTEKSTUELE VRAE
1. Wat kan ons uit die titel aflei? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
2. Gee EEN woord uit strofe 1 wat vir jou sê dat die hardloper toegewyd is. (1)
___________________________________________________________________________
3. Waarom is hy so seker dat hy gaan wen? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
4. Hoe weet ons dat die wedloop nie maklik gaan wees nie? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
5. Gee EEN woord uit versreël 2 wat sê dat hy van die wegspring af sy alles gee. (1)
___________________________________________________________________________
6. Hoe weet jy dat hierdie ‘n langafstandatleet is? (1)
___________________________________________________________________________
7. Pas die aanhaling in KOLOM A by die verduideliking in KOLOM B. Skryf slegs die
vraagnommer en die korrekte antwoord neer.
KOLOM A KOLOM B
7.1. “fel begin” vinnigste atlete
7.2. “rappe voet” selfversekerd hardloop
7.3. “vlugste lopers” vinnige tree
7.4. “myl...getart” sterk wegspring (4)
8. Waaruit kan ons aflei dat die eerste strofe oor die toekoms handel? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
9. Verduidelik die gebruik van die woord “lopers” versreël 4 in plaas van hardlopers. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
10. Haal EEN woord uit versreël 5 aan wat sê dat die atleet se hartklop vinnig is. (1)
___________________________________________________________________________
11. Verduidelik die gebruik van die woord “heet” in versreël 5. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
7
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
12. Haal bewyse uit versreël 7 aan dat hy vinnig hardloop en die wedloop beplan. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
13. Waaruit kan jy aflei dat hy die wedloop geniet? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
14. Verduidelik die volgende frase: “geloop met stormdrang”. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
15. Wat verstaan jy onder die woord “ademstoot”? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
16. Bewys dat hy vaagweg bewus is van die gedruis in sy ore. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
17. Watter TWEE woorde in versreël 11 dui op sy vasberadenheid om die wedloop te wen? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
18. Versreël 14 begin met die woord “toe” wat wending aandui.
18.1. Wat kan die gevolg van die negatiewe gedagtes wees? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
18.2. Wat is die doel van die dubbelpunt aan die einde van versreël 11? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
19. Verwys na strofe 4.
19.1. Wat beklemtoon die RETORIESE VRAAG in versreël 13-16? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
19.2. Waarom word die atleet agter die hardloper as ‘n “ongesiene makker” beskryf? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
19.3. Wat is die doel van die enjambement in strofe 4? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
8
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
19.4. Verduidelik die SIMBOLIEK in versreël 16. Waarom veroorsaak die “ongesiene atleet”
spanning by die hardloper? (2)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
20. Waarom is daar ‘n aksentteken op die woord “Dié” (versreël 17)? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
21. Die hardloper het die wedloop gewen. verduidelik waarvan hy nou deeglik bewus is. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
22. Watter funksie het die rym in die gedig? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
23. Bespreek die SIMBOLIEK in die gedig volledig. (2)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
24. Die gedig het ‘n DENOTATIEWE en KONNOTATIEWE betekenis. Gebruik die bogenoemde
simboliek om die konnotatiewe betekenis van die gedig te bespreek. (2)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
9
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 3
TOETS JOUSELF
Lees die gedig weer deur en beantwoord dan die vrae:
1 Voltooi die sin deur die ontbrekende woord in te vul. Skryf slegs die vraagnommer en die
korrekte antwoord neer.
2 Noem TWEE redes waarom die hardloper so selfversekerd en oortuig is dat hy gaan wen. (2)
3 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf net die vraagnommer en die
letter (A–D) neer.
A letterlik
B ironies
C figuurlik
D sarkasties (1)
4 Haal TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE uit strofe 1 aan wat daarop dui dat die hardloper
teen die beste atlete gehardloop het. (1)
5 Kies die woord uit KOLOM B wat by die voorbeeld in KOLOM A pas.
Skryf net die letter (A–E) langs die vraagnommers, [5 (a) tot 5 (d)], neer.
(a) “het hy die woeste wedren fel begin,” A Assonansie
(b) “toe hoor hy reeds die donker, bitter B Alliterasie
vraag:” C Metafoor
(c) “ander man sal eendag eerste wees.” D Vergelyking
(d) “sy ademstoot ʼn hete windgejaag,” E Wending
(4)
6 Die hardloper se wedloop word metafories vergelyk met die wedloop van die lewe.
Verduidelik hierdie stelling. (2)
7 Sê hoe die hardloper voor die tyd gevoel het om deel te neem en sê hoe sy houding verander
het nadat hy bewus raak van die “ongesiene makker”. (reël 13) (2)
9 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies. Skryf slegs die vraagnommer en die
antwoord neer.
Die tema van die gedig is dat die (dood/lewe) uiteindelik sal oorwin. (1)
11 Bespreek die ironie in die woorde “ongesiene makker”. (reël 13) (2)
[17]
10
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 2 MEMORANDUM
“fel”
3. Waarom is hy so seker dat hy gaan wen?
Hy het ‘n sterk wegspring gehad en is selfversekerd vir die wedloop. Hy het goed
voorberei.
4. Hoe weet ons dat die wedloop nie maklik gaan wees nie?
“fel”
6. Hoe weet jy dat hierdie ‘n langafstandatleet is?
“elke myl”
7. Pas die aanhaling in KOLOM A by die verduideliking in KOLOM B. Skryf slegs die vraagnommer en die
korrekte antwoord neer.
KOLOM A KOLOM B
8. Waaruit kan ons aflei dat die eerste strofe oor die toekoms handel?
“sou”
9. Verduidelik die gebruik van die woord “lopers” versreël 4 in plaas van hardlopers.
“hoog”
11. Verduidelik die gebruik van die woord “heet” in versreël 5.
11
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
13. Waaruit kan jy aflei dat hy die wedloop geniet?
“dapper” en “gedissiplineerd”
18. Versreël 14 begin met die woord “toe” wat wending aandui.
18.1. Wat kan die gevolg van die negatiewe gedagtes wees?
Hy kan moontlik nie die wedloop wen nie. Dit kan ook sy pas vertraag.
18.2. Wat is die doel van die dubbelpunt aan die einde van versreël 11?
Dit dui op die dringendheid. Hy wonder wie die onbekende naelloper is wat hy nie
kan sien nie / Wie se voetval hy langs hom hoor / Wie so naby aan hom hardloop.
19.2. Waarom word die atleet agter die hardloper as ‘n “ongesiene makker” beskryf?
Hy kan nie die atleet sien nie. Hy is slegs bewus van hom en hierdie “ongesiene
makker” kan hom moontlik wen.
19.3. Wat is die doel van die enjambement in strofe 4?
Dit versnel die tempo in die gedig en beklemtoon die dringendheid van die atleet om
vinniger te hardloop sodat hy die wedloop kan wen.
19.4. Verduidelik die SIMBOLIEK in versreël 16. Waarom veroorsaak die “ongesiene atleet” spanning
by die hardloper?
Daar word na die wenstreep verwys. Die ongesiene atleet mag dalk eerste die
wenstreep oorsteek.
20. Waarom is daar ‘n aksentteken op die woord “Dié” (versreël 17)?
12
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
21. Die hardloper het die wedloop gewen, maar verduidelik waarvan hy nou deeglik bewus is.
Hy is deeglik bewus daarvan dat ‘n ander atleet eendag eerste sal wees.
22. Watter funksie het die rym in die gedig?
Kruisrym kom in hierdie gedig voor. Dit bind die gedig tot ‘n eenheid met die idee dat
daar ‘n worsteling is tussen die mens en die dood. Die gedagte van die dood “kruis” jou
pad gereeld.
23. Bespreek die SIMBOLIEK in die gedig volledig.
Die gedig verwys na die lewenswedloop. Jongmense is sterk, ambisieus en werk hard.
Met elke sukses besef hy dat daar altyd jonger en beter mense sal wees wat hom kan
verbysteek. Die spanmaat / opposisie is dus nie ‘n regte atleet nie, maar simbolies vir
die ouderdom / die dood wat ons almal eendag sal inhaal en wen.
24. Die gedig het ‘n DENOTATIEWE en KONNOTATIEWE betekenis. Gebruik die bogenoemde simboliek
om die konnotatiewe betekenis van die gedig te bespreek.
Denotatief = ‘n Wedloop met kompetisie waar die spreker bewus is van die ander atleet
wat inhaal en die moontlikheid dat hy hom kan verbysteek en wen.
Konnotatief = Die lewensreis waar dit duideliker word hoe ouer jy word dat die dood op
almal se hakke is en altyd sal inhaal en jou sal wen.
13
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 3 MEMORANDUM
Moontlike antwoorde
1 wedloop / wedren / langafstand / resies / item (1)
3 C / figuurlik (1)
6 Die skrywer vergelyk die wenstreep wat die einde van ‘n wedloop aandui met die dood wat die
einde van ons lewenswedloop is. (2)
Na die tyd: die hardloper was nie meer selfversekerd nie/negatief/bang. (1)
9 dood (1)
10 • ʼn “makker” is ʼn vriend/spanmaat, maar in hierdie gedig bedreig die “makker” die hardloper.
• Die “makker” verteenwoordig die dood, maar die dood is ʼn mens se vyand.
(Of soortgelyk) (2)
[17]
14
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte