Professional Documents
Culture Documents
Assesseringsopdrag 5 - Taal in Konteks - AFBAKENING
Assesseringsopdrag 5 - Taal in Konteks - AFBAKENING
HOËRSKOOL WATERKLOOF
AFRIKAANS HUISTAAL
ASSESSERINGSOPDRAG 5: TAAL IN KONTEKS
AFBAKENING
FORMAAT:
Afdeling A: Leesbegrip (15)
• ’n Leesstuk - vrae
• ‘n Spotprent/grafiek, ens. – vrae
• VIVA: Bl. 237-244
Afdeling B: Opsomming (10)
• VIVA: Bl. 244-246
Afdeling C: Taalstrukture en -konvensies (10)
• VIVA:
• Lettergrepe, Klankgrepe bl. 319 • Betekenisleer bl. 345 – 351
• Spelreëls bl. 320 – 322 • Idiomatiese taalgebruik bl. 351 – 358
• Wisselvorme bl. 322 • Woordsoorte bl. 359 – 369
• Skryftekens bl. 323 – 326 • Deelwoorde bl. 369 – 372
• Leestekens bl. 326 – 328 • Sinsleer bl. 372 – 376
• Hoofletters bl. 328 – 330 • Direkte en Indirekte rede bl. 376 - 377
• Klankleer bl. 330 – 331 • Lydende en Bedrywende Vorm bl. 377
• Klankverskynsels bl. 331 - 334 • Ontkenning bl. 377
• Morfologie bl. 334 – 339 • Ander leerwerk bl. 378 – 393
• Taalverskynsels bl. 339 - 345 • Kritiese taalbewustheid bl. 394
HARD LEER!
Julle Afrikaans-onderwyseresse