Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

ANRI BOTHA FORUM

Graad 7's stroom na


die Framesby-skip!
Ongeveer 350 graad 7's het hierdie
jaar se ope-dag bygewoon en kon
elk so ietsie van die Framesby-
familie kom beleef.

Soos gewoonlik, spog Framesby met haar


By ons, is daar vir verskeidenheid van aktiwiteite en bedrywighede -
waarby elke graad 7 'n moontlike tuiste kan vind. Die
elke vissie 'n plek in leerders vaar uitstekend in hul optredes en laat die
die Framesby-see! graad 7's met groot glimlagte en opgewondenheid vir
hul hoërskoolloopbane wat voorlê - veral Juffrou Smit
se verbruikersklas!

Ons hou die blou kant bo!


Na nog 'n suksesvolle ope-dag, is dit
duidelik dat die leerders van ons skool
trots is op ons Framesby-gees en dat
elkeen van ons se harte, verseker blou en
goud klop.

You might also like