Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

KAAPSE AFRIKAANS = SPEEL IN DIE KAAP AF

VERTELLER = DERDERPERSOON

HOOFKARAKTER: JOHNNY OOMPIE DAARS: Oompie Daar se Johnny moet eintlik in ‘n skool wees, maar
PROBLEME IN DIE SAMELEWING: - Gee vir Johnny slaapplek agter ‘n hy bly nie in ‘n huis nie. As die polisie die kinders op die
Supermark strate kry, laai hulle die kinders by ‘n skool af.
WEKLOOSHEID / ARMOEDE /
- Deel sy kos met hom. (appel en brood)
DWELMHANDEL
- Gee vir hom sy jas.
VERTELLER: DERDEPERSOON - Waarsku hom teen Moerat
- Oompie Daars het al in ‘n huis gebly op ‘n plaas, maar toe
KAAPSE AFRIKAANS: DIT IS HOE trek sy ouers dorp toe agter geld aan. Hy het met die
HULLE PRAAT verkeerde mense deurmekaar geraak en toe raak hy
deurmekaar met die verkeerde mense.
OOMPIE DAARS: hy 1. was karre en 2. doen tuinwerk Toe het hulle ook nie meer ‘n huis nie.
en 3. bedel.

JOHNNY: Hy kan nie by die “slams” werk nie, hy is te


jonk. Hy het nog nooit op ‘n regte bed geslaap nie.

MOERAT: Hy staan op die hoeke en verkoop “bankies” Moerat kom maak Johnny in die nag wakker. Dis baie
(dwelms) koud. Hy sal Johnny betaal (R100) en dit sal gou gaan.
JOHNNY dink MOERAT doen goed, want: Daar is nie sekuriteit nie, so hulle kan by
- Hy het altyd geld in sy sak. die venster inklim…
Johnny gaan help hom,
- Hy dra skoene. want: Moerat vat Johnny na ‘n Moerat het Johnny nodig, want hy is
- Hy het altyd kos. winkel om hom te wys klein genoeg om deur die venster te
- hy het die geld nodig hoe ‘n skootrekenaar klim.
- hy is bang vir Moerat (laptop) lyk.
Johnny kom makliker in as uit, want:
Johnnyinklim,
se maag draai – hy is bang. Johnny moet die
Toe Johnny stuur Moerat hom om die Johnny is ‘n OPORTUNIS: Hy vatskootrekenaar
‘n handvol R20-note - Hy het op ‘n 1. verfblik gestaan
in ‘n uit ‘n blikkie. (petty cash)
skootrekenaar te gaan
Hou op tjank haal,
– hou op dis op ‘n tafel langs die
huil. - Moerat het hom 2. ingestoot.
salonnie
Hy sit dit in sy broeksak dat Moerat gaan steel.
weet nie.
telefoon. - (Hy het ook 3. Vaseline aan hom
Ek moet gooi – hy moet hardloop. gesmeer.)
Daar is ook ‘n RUSBANK in die salon.
Moerat roep hom en hy gee die skootrekenaar deur die venster vir Moerat.
Sosiale probleme:
Johnny kan nie maklik uitkom nie, want daar is niks om op te staan nie en daar
-misdaad is niemand om hom te help nie.
-werloosheid Moerat raak ongeduldig, hulle sien ‘n blou lig. (Dis waarskynlik die polisie!)
-armmoede Moerat se Johnny sal hom nie “tama” nie – vir die polisie van hom se nie.
-dwelmmisbruik

Johnny sien Moerat se blink pistol.

TEMAS: straatbewoners sukkel om aan die Hy sien ‘n vlam uit die bek. (shot fired) … Johnny se lyf raak lam.
lewe te bly en maak dag na dag moeilike tye
Hy “roep” vir Daars, maar daar is nie geluid wat uitkom nie.
deur//Dit maak nie saak waar jy jou bevind
nie – daar bly goed en sleg in mense.// Hy val op die rusbank.
Sommige mense is
gewetenloos/koelbloedig. Hy dink hy hoor Oompie Daars roep, maar dit is nie regtig so nie. Hy verbeel hom hy sien Oompie.

Hy “hoor” Oompie se dat sy bed reg is vir hom – maar hy dink hy le klaar op ‘n bed.

You might also like