Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Louise van Schalkwyk

35074833

18 Februarie 2023

ASSE511 Semester 1 Leereenheid 2: e-klas aktiwiteit 2

Beginsels en Domeine vir assessering

OPDRAG 1

Beginsel + omskrywing Eie voorbeeld

1.Geldigheid -Die beginsel sal ek prakties inkorpereer deur


gebruik te maak van die KABV document vir die
- Dit beteken om seker te maak die vak om seker te maak vrae in die
assesserings toets die regte toepaslike toets/eksamen is akkuraat en geldig.
kennis tot die spesifieke vak. Nie enige
onrelevante inligting wat nie deel maak -Asook seker maak regte kriterium word vir
van KABV van die vak nie. verskeie assesserings gebruik.

2.Betroubaarheid - Ek sou seker maak daar is ‘n groot


variasie van assesserings metodes wat
- Dit beteken dat die metode van gebruik word in die klas.
assessering die regte weerspieëling van
die inhoud en hoeveel die leerders - Asook dat alle assesserings altyd post-
weet van die inhou. As die punte te moderasie ondergaan by ‘n mede
veel uitskieters toon wat nie die doel kollega om seker te maak hy/sy kry ook
bereik nie, moet die betroubaarheid dieselfde uitslae as ek.
van die assessering aangepas word.

3.Regverdigheid - Om dieselfde hoeveelheid assesserings


tyd aan elke leerder te gee. Al is
- Dit beteken dat alle leerders word op leerders laat vir ‘n assessering.
grond van ras, geslag of finansiële
status regverdig behandel en - Om vir alle leerders dieselfde leer
geleenthede gegee vir assesserings in riglyne te gee vir toets/eksamen. Nie
die skool. Daar mag nie ‘n kind geweier die vrae of vraestel vir jou gunsteling
word a.g.v persoonlike opinie of leerders vooraf skelm deur te gee nie.
vooroordeel nie.
OPDRAG 2

VRAA NAAM VAN VLAK


G
1. Onthou
2. Verstaan
3. Verstaan
4. Analiseer
5. Verstaan
6. Analiseer
7. Onthou
8. Verstaan
9. Onthou
10. Onthou
11. Onthou
12. Verstaan
13. Toepassing
14. Analiseer
15. Verstaan

You might also like