Die Hardloper Ernst Van Heerden

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

1.

Die hardloper Ernst van Heerden


2. Strofe een / eerste strofe • Met wilde maar met suiwer hart • (with wild but
pure heart) • het hy die woeste wedren fel begin, • (he started the fierce/tough
race determinedly) • en elke myl met rappe voet getart, • (and he challenged
every mile with fast feet) • hy sou die vlugste lopers nog oorwin. • (he would
still beat the fastest runners)
3. Tweede strofe / strofe twee • Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet, •
(his heart beat fast, his blood was hot) • die winde het sy haregolf gelig; • (the
winds lifted his wavy hair) • met snelle draf het hy die baan gemeet, • (while
running fast, he measured himself against the track) • die vreug van spierkrag
was op sy gesig. • (the enjoyment of muscle power was seen on his face)
4. Strofe drie / derde strofe • Hy het geloop met stormdrang in sy bloed, • (He
ran with adrenalin in his blood) • sy ademstoot ‘n hete windgejaag, • (his
breathing was a hot chasing after wind/oxygen) • die see se branding in sy
strenge moed, • (the sea’s waves was his determination) • toe hoor hy reeds
die donker, bitter vraag: • (then already he heard the dark, bitter question:)
5. Strofe vier / vierde strofe • Wie is hierdie ongesiene makker in die loop, •
(Who is this unseen teammate in the race) • van wie die voet langs syne en die
wind • (whose foot falls next to him and the wind) • van asem agter hom, van
wie die hoop • (of his breathing behind him? whose hope) • dat nog ‘n bors die
dun wit lint mag vind? • ( lies that another chest will find the thin white ribbon?)

6. Strofe vyf / vyfde strofe • Die vreemde spanmaat het hy nie geken, • (He did
not know this unknown teammate) • nooit hardloop hy weer sonder pyn of
vrees; • (never again will he run without pain or fear) • hy weet al het hy nou
die loop gewen, • (he knows that although he won the race today) • die ander
man sal eendag eerste wees. • (the other man will someday be first)
7. Verklarings: • Reël 1: die hardloper is opgewonde oor die kompetisie. Hy is
toegewyd. Sy hart is “suiwer” want hy weet hy het hard geoefen en dat hy kan
wen. • Reël 2: “Woeste” sê dat dit nie ‘n maklike wedstryd gaan wees nie;
daarom gaan hy voluit hardloop “fel” • Reël 3: Dit was ‘n langafstand-wedloop
“myl”
8. Reël 4: Hy weet hy kan wen • Reël 5: A.g.v. die inspanning klop sy hart vinnig
en druis sy bloed warm deur sy are. • Reël 6: “Winde” = hy het vinnig / met
spoed gehardloop of daar was ‘n ligte bries wat gewaai het. • Reël 7: Hardloop
vinnig, maar beplan sy wedloop. • Reël 8: Geniet dit! Bewus van die krag van sy
fikse liggaam. • Reël 9: Voel die adrenalien pomp.
9. Reël 10: Sy asemhaling versnel en voel warm • Reël 11: Vaagweg bewus van
‘n gedruis in sy ore (klank van die see – miskien 2 Oceans) en • “strenge
gemoed” verwys na sy vasberadenheid en toewyding om die wedloop te wen. •
Reël 12: WENDING = “TOE” Sy gedagtes word nou negatief (“donker” en
“Bitter”) en dit maak hom senuweeagtig en angstig.
10. Reël 13: Word bewus van ‘n ander atleet en hy kan hom nie sien nie
“ongesiene makker in die loop” (Hy’s gewoond aan wen) Reël 14 - 15: Die atleet
is kort op sy hakke – besig om hom in te haal – asof hy in sy nek blaas. Reël 16:
Die onbekende atleet wil ook wen Reël 17: Bevestig dat hy nie die ander atleet
ken nie. (Wil voorkom asof hulle moontlik vir dieselfde span gehardloop het.)
11. Reël 18: Begin onseker raak oor of hy kan wen / sy selfvertroue knak. Hy sal
nooit weer met selfvertroue en gerustheid kan hardloop nie. • Reël 19 – 20: Die
atleet6 besef dat, alhoewel hy hierdie wedloop gewen het, ‘n ander atleet
eendag die wenner sal wees. • INHOUD • Beskryf die toewyding van atlete, om
te oefen, aan te hou en selfvertroue te hê om te kan wen
12. Hy hardloop met alles wat daar in hom is en is vol ekstase en
selfversekering. • Hy fokus op tegniek en spoed, maar raak dan van ‘n ander
atleet bewus. • Hy wen die wedloop, maar omdat die ander atleet net agter
hom was, sal hy nooit weer gerus voel nie. • BESPREKING • Kruisrym in die vyf
kwatryne
13. Digter se woordgebruik is geforseerd ter wille van rym en metrum bv:
i.p.v. VINNIG gebruik hy: • “rappe” • “vlugste” • “Snelle” • “Sy asemstoot ‘n hete
windgejaag” = mooiskryf – dis onnatuurlik! • MAAR: Die digter slaag wel daarin
om spanning op te bou
14. SPANNING? • Skielik bewus van die “ongesiene makker” • Die hardloper is
gewoond om te wen, maar nou is daar ‘n opponent wat in sy nek blaas. • Dit
veroorsaak angs en onrustigheid. • Self al wen hy, voel hy onrustig. •
SIMBOLIESE BETEKENIS • Die ongesiene makker kry simboliese betekenis in
die gedig
15. Die ongesiene makker verwys na die mens se ingeperktheid en sy
onvermoë om daaraan te ontkom. • Die wedloop wat hier plaasvind, kan
simoblies verwys na die mens se wedloop teen die dood, waar die dood hom
uiteindelik inhaal en oor die mens seëvier.
16. Ekstra agtergrondinligting • Ernst Van Heerden was self ‘n atleet. • “Die
Hardloper” is een van sy Olimpiese gedigte en het in sy debuutbundel
Weerlose uur (1942) verskyn. • Die bundel handel oor eensaamheid en die
mens se ingeperktheid. • Hy het verskeie sportgedigte geskryf: die swemmer;
die bokser, Vraag van die boogskutter en die gewigopteller

You might also like