Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 8

Johannes purves INGENEURS GRAFIKA Key 3

EN -ONTWERP

Johannes purves
Graad 10
INGENEURS GRAFIKA
EN
ONTWERP
PAT
Hoërskool Schoonspruit
KEY: 3
Mnr. Badenhorst
Johannes purves INGENEURS GRAFIKA
EN –ONTWERP

Indeks

2
Johannes purves INGENEURS GRAFIKA
EN –ONTWERP

Fase1
Eerste paragraaf
Tafels moet ontwerp word vir ongeveer 80 leerders om tydens
pouse en na skool te kan sit terwyl hulle wag vir vervoer. Die
tafels moet vierkantag wees en ongeweer 8 leerders moet by n
tafel kan sit. Die tafels moet met n duursame herwinbare
vervaardig word. Die tafels gaan ongeveer 1200mm×1200mm
in grote wees en 50mm in dikte. Aan elke kant van die tafel
gaan daar 2 sitplekke wees vir leerders om op te sit. Dus sal
daar 10 tafels gemaak moet word

Tweede paragraaf
Ek is dit projek ontwerper. Ek moet seker maak dat die tafels
volgens die regte spesifikasies gebou word en en dat die regte
materiaal gebruik moet word sodat die tafels lank kan hou en
stewig wees. Die tafel mopetstewig wees sodat dit nie maklik
kan breuk en kortkort regemaak hoef te word nie. Ek moet

moet seker maak dat die vloeiproses voledig is en glad vloei

3
Johannes purves INGENEURS GRAFIKA
EN –ONTWERP

Navorsing:
geometriese forms:
mensgemaak:

 Reghoe
k en

vierkant: Baie geboue, straatplanne, meubels, elektroniese toestelle, en


produkte gebruik reguit lyne, reghoeke, en vierkante vorms.

Kubus en ander veelhoekige vorms: Verpakking,


dobbelstene, geboue, en kunswerke kan veelhoekige

vorms gebruik.


Natuurlik:

4
Johannes purves INGENEURS GRAFIKA
EN –ONTWERP

 Kristalstrukture: Die studie van die kristalstrukture van minerale en


kristalle. Kristallografie bestudeer hoe atome gerangskik is in vaste
stowwe en die vorme wat hierdie kristalle vorm


 Plante en diere: Natuurlike vorms in die plant- en dierewêreld kan 'n
verskeidenheid geometriese vorme insluit, soos die spiraalvormige
patrone van blomblare, die simmetriese strukture van insekte, en die vorm
van dierskelette

Herwinbare materiale:
5
Johannes purves INGENEURS GRAFIKA
EN –ONTWERP

 Bamboes:
Bamboes is 'n uiters
volhoubare hulpbron wat
vinnig groei en gereeld geoes
kan word sonder om die
omgewing te benadeel. Dit is 'n
gewilde keuse vir
buitemeubels vanweë sy
sterkte, duursaamheid en
weerstand en elemente

Geregenereerde
plastiek:
Terwyl plastiek 'n reputasie
het vir nie-volhoubare
produksie en afval, word
geregenereerde plastiek
vervaardig uit herwinde
plastiekafval. Dit kan verwerk
word tot verskeie
buitemeubels, insluitend
stoele, tafels en bankies, wat
'n uitstekende alternatief bied
vir tradisionele plastiek

meubels.

Titel Blokke:
6
Johannes purves INGENEURS GRAFIKA
EN –ONTWERP

Tegniese Tekening Titelblokke: Hierdie tipe titelblokke word gebruik in


tegniese tekeninge om belangrike inligting soos die naam van die projek,
tekeningsnommer, skaal, datum, ontwerper, en dergelike aan te dui. Dit help om
die tekening te identifiseer en bevat dikwels standaardinligting volgens
industriestandaar

7
Johannes purves INGENEURS GRAFIKA
EN –ONTWERP

You might also like