Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 28

Bronne van finansiering

Hoofstuk 13 – Correia

EFIBS370 |
Leeruitkomste
Na afloop van die leereenheid, moet jy in staat wees om:
• Definieer die verskillende tipes finansiële markte
• Verduidelik die rol van die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) in die
oprigting van finansiering.
• Verstaan die waardasie van 'n regte-uitgifte (berekeninge).
• Verduidelik die verskillende tipes finansiële instellings.
• Verduidelik die tipes finansiële instrumente.
• Onderskei ekwiteit en skuld-verwante instrumente.
• Verstaan hoe kredietgradering werk.
• Verduidelik die kriteria waarmee bronne van finansiering evalueer word.
www.akademi a.ac.za
Oorsig tot Finansiële Bestuur

Kry inligting: BELANGHEBBENDES Gebruik beginsels:


▪ Intern: rekeningkundige ✓ Kapitaalbegrotings
rekords en bestuur Belê in: ✓ Portefeulje bestuur
▪ Ekstern: Ekonomiese ▪ EAT ✓ Waardasies en
BELEGGINGSBESLUIT
en ▪ Bedryfsbates oornames
Oorweeg beleggingsgeleenthede ✓ Koste van kapitaal
besigheidsomgewing ▪ Besighede
▪ Aandele
FINANSIERINGSBESLUIT Finansier deur:
Bepaal hoe belegging finansier Gebruik beginsels:
▪ Ekwiteit
gaan word ✓ Bronne van
▪ Skuld finansiering
✓ Kapitaalstruktuur
✓ Tipes finansiering
DIVIDENDBESLUIT (hure/internasionaal)
Uitkering van vrye kontantvloei
deur belegging genereer na This Photo by Unknown Author is licensed under
CC BY
belanghebbendes www.akademi a.ac.za
Bronne van finansiering
(Hoofstuk 13 Correia)
Onderwerpe
1. Inleiding
2. Finansiële markte en instellings
3. Johannesburg Stock Exchange (JSE)
4. Ekwiteit
5. Langertermyn Skuld
6. Kort-termyn Skuld
7. Hure
8. Ander

www.akademi a.ac.za
Inleiding
Na bestuur winsgewende beleggingsgeleenthede geëvalueer en identifiseer
het, is dit nodig om te besluit hoe om hierdie beleggings befonds word
Drie Bronne van Finansiering
Huidige winste wat herbelê word (behoue verdienste)[1
Vanaf nuwe of bestaande aandeelhouers[2
(aandeelhouersekwiteit)
Eksterne skuld (kort- en langtermyn laste)[3

Neem in ag
• Koste van finansiering So ver as moontlik: paar die tydperk en kontantvloei van
• Beskikbaarheid van fondse die belegging wat finansier word om met dié van die
• Kenmerke van die finansiering finansiële verpligting
• Risiko
• Impak op die finansiële prestasie en -
C13.1-13.18
posisie van die entiteit
www.akademi a.ac.za
Finansiële markte en instellings
'n Breë term ter beskrywing van platforms waar entiteite wat kapitaal benodig om hul
beleggings te finansier, in kontak kom met beleggers met geld om te belê/ uitleen

finansiële markte Geldmark Instrumente, bv. Kapitaalmark Instrumente, bv.


Korporatiewe wissels ﹒ ﹒ Aandele
Tesourie wissels ﹒ ﹒ Skuldbriewe/verbande/effekte
formeel
informeel (plaaslik/
internasionaal)

geld mark kapitaal mark

primêr/ sekondêr
SEDA/IDC/NEF/
NDA ens. Loko/afgeleide

waag kapitaal/
JSE, AltX en C13.2 & 3; C13.3–13.14
A2X
finansiële
instellings privaat ekwiteit C13.14-13.19;

finansiële www.akademi a.ac.za


instellings
Finansiële markte en instellings finansiële markte

Mark klassifikasie (Voorbeeld)


formeel
informeel (plaaslik/
internasionaal)
Jy besit 1000 aandele in Vodacom wat op
die JSE genoteer is. Jy besluit om die geld mark kapitaal mark

aandele te verkoop. In watter markte sal jy


die transaksie klassifiseer?
primêr/ sekondêr
SEDA/IDC/NEF/
NDA ens. Loko/afgeleide

finansiële waag kapitaal/


instellings privaat ekwiteit

finansiële
instellings
1. Formele mark – jy het jou aandele verkoop deur jou makelaar (of bank [instelling])
wat dit op die JSE verhandel het.
2. Kapitaalmark – Aandele is langtermyn instrumente;
3. Sekondêre mark – jy kry die geld en die koper kry die aandele (Vodacom is nie by
die transaksie betrokke nie)
4. Loko mark (Spot market) – jy kry die geld en lewer die aandele onmiddellik teen www.akademi a.ac.za
die vasgestelde prys.
Johannesburg Stock Exchange
Hoof sekuriteite gelys op die JSE
1. Gewone aandele Sekuriteitsregte (warrants)
2. Voorkeuraandele Dit stel beleggers in staat om 'n onderliggende aandeel teen 'n
3. Afgeleide instrumente (Derivatives) voorafbepaalde prys op of voor 'n bepaalde datum te koop (“call”) of
• Sekuriteitsregte (Warrants) te verkoop (“put”).
• Opsies (Options)
• Termynkontrakte (Futures)
4. Effekte & Notas (Bonds & Notes)
Termynkontrakte (futures)
Opsies (options) Gestandaardiseerde kontrakte om 'n
ʼn Opsie is 'n reg, maar nie 'n verpligting, om ’n onderliggende finansiële onderliggende bate (finansiële
instrument teen ’n bepaalde prys op 'n toekomstige datum te koop of te instrument/kommoditeit) teen 'n
verkoop. voorafbepaalde prys in die toekoms te koop
Twee tipes: of te verkoop.
”Call” Opsie: Gee die houer die reg om die onderliggende finansiële
instrument te koop (”long”) C13.3–13.14
”Put” Opsie: Gee die houer die reg om die onderliggende finansiële Notas gee leiding
instrument te verkoop (”short”) STRATE
Share Transactions Totally Electronic
www.akademi a.ac.za
Johannesburg Stock Exchange
Ander aspekte van die JSE om van kennis te neem
• Die rol van die JSE (bl. 13-4)
• Voordele (rol en 13-4) en Nadele (bl13-5) van notering op die JSE
• Verskille tussen die Hoofbord en die Alternatiewe Beurs (“the Main Board and the Alternative Exchange” [AltX])
• Noteringsvereistes vir die Hoofbord (Main Board) en die AltX
• Die Ontwikkelingskapitaalmark (DCM) en die Waagkapitaalmark (VCM)
• Alternatiewe metodes van die verkryging van 'n notering op die JSE (bl. 13-8 tot 13-9)
• Die konsep van mark-likiditeit en hoekom dit belangrik is

Aandele uitreikingsprys en regte- C13.3–13.14


Notas gee leiding
uitgifte sal as deel van Ekwiteit
bespreek word www.akademi a.ac.za
Onderwerpe
1. Inleiding
2. Finansiële markte en instellings
3. Johannesburg Stock Exchange (JSE)
4. Ekwiteit
5. Langertermyn Skuld
6. Kort-termyn Skuld
7. Hure
8. Ander

www.akademi a.ac.za
Aandele uitreik
koste
Ekwiteit
Befondsing deur aandeelhouers van die entiteit; in sy eenvoudigste vorm
verteenwoordig ekwiteit die aandeelhouer se eienaarskap in die entiteit
Bestaande Uit:
Behoue ​verdienste - winste wat nie uitgekeer nie (dividende of aandele
teruggekoop), maar herbelê
Gewone aandele (insluitend aandele uitgereik, IPO’s)
Voorkeuraandele
• Deelnemend
• Aflosbaar
• Omskepbaar
Prys vasstelling van nuwe aandele C13.9; 13.20-
Hoekom stel maatskappy aandele beskikbaar teen laer as die huidige markwaarde? 13.22
1. Nuwe aandeel = R2 per aandeel waar mark R3 per aandeel toon
www.akademi a.ac.za
2. Nuwe aandeel = R2 per aandeel waar mark R1 per aandeel toon
Regte-Uitgifte
• Maatskappy samel kapitaal in deur bestaande aandeelhouers uit te nooi om meer
aandele in die maatskappy te koop

• Proporsionele eienaarskap bly konstant as alle aandeelhouers hul regte opneem

• Inskrywingsprys = 'n afslag op huidige genoteerde prys

Voorbeeld: Newco Bpk. het 90mil uitgereikte gewone aandele. Die huidige prys is
R6/aandeel en die maatskappy wil R50m insamel. Newco Bpk beplan om 10m-aandele teen
R5/aandeel (inskrywingsprys) uit te reik. Wat is die waarde van 'n reg?

Huidige prys is R6 en regte-uitgif teen R5 per aandeel. Is die waarde van elke reg R1? Wat is
waarde van die maatskappy na die regte-uitgifte? C13.10 – 13.11
&
Notas
www.akademi a.ac.za
Regte-Uitgifte
Wat is die verwagte waarde van die aandele na die regte-uitgifte?

C13.0 – 13.11

www.akademi a.ac.za
Waarde van ʼn reg uit ʼn Regte-uitgifte
Waarde van die reg = Teoretiese aandele prys - Inskrywingsprys

R 5.90 – R 5.00 = R 0.90

C13.10 – 13.11

www.akademi a.ac.za
Alternatiewe metode om 'n reg te waardeer

C13.10 – 13.11

www.akademi a.ac.za
Goeie voorbeeld vraag (Vraag13.10)
Bellville Bpk. neem ʼn groot navorsings en ontwikkeling projek op. Hulle het
tans 30 miljoen uitgereikte aandele. Belville Bpk. kort R42 miljoen. Die aandele
prys verhandel die afgelope jaar tussen R11.00 – R15.00, maar die laaste
gekwoteerde prys is R12.00 per aandeel. Die inskrywingsprys vir die regte-
uitgifte sal R9.00 per aandeel wees.
1. Hoeveel aandele sal Belville Bpk. uitreik?
2. Hoeveel aandele sal ʼn aandeelhouer moet besit om een reg te bekom?
3. Wat is die teoretiese waarde per aandeel na die regte-uitgif?
4. Wat is die waarde van die regte-uitgif?
➢ Excel Antwoord op Spens + besprekingsvideo www.akademi a.ac.za
Onderwerpe
1. Inleiding
2. Finansiële markte en instellings
3. Johannesburg Stock Exchange (JSE)
4. Ekwiteit
5. Langertermyn Skuld
6. Kort-termyn Skuld
7. Hure
8. Ander

www.akademi a.ac.za
Langtermyn Skuld
Skuldfinansiering - die uitleen van fondse met die verpligting van rente betalings en
terugbetalings van die kapitale bedrag
Langtermyn lenings ﹒
Klassifikasie: Staatseffekte ﹒
1) Vaste/veranderlike rentekoers Buitelandse effekte/ lenings ﹒
2) Verseker/onversekerde skuld
Korporatiewe Skuld
‘n Kontrak tussen die lener en uitleners ingevolge waarvan lener onderneem om rente te betaal, gevolg
deur die terugbetaling van die kapitale bedrag op die verstryking van die kontrak. die rente koers waarop
ooreengekom word word die die koeponkoers genoem
Tipes:
Korttermyn→ Kommersiële Papier (‘commercial papers’)/ Langtermyn→ Korporatiewe Effekte
Verseker
Omskepbaar
Kredietgraderings Aflosbaar
Standard & Poors Vaste / Wisselende koers C13.22-13.29
Moody’s Spesifieke denominasie (principal amount)
Fitch Deelnemende / Inkomste baseer www.akademi a.ac.za
www.akademi a.ac.za
Korttermyn Skuld
1. Oortrokke rekening (bank overdraft)
2. Wentel krediet fasiliteit (revolving credit facility)
3. Bankiers aanvaarding (Banker’s acceptance)
4. Debiteure finansiering/ fakturering (debtor finance / discounting)
5. Wissels en Notas (Bill sand Notes)
Hierdie is in Hfstk. 12 en
EN nie 13 nie.
• Toevallings (accruals)
• Handelskrediet C13.30 &
C12.25-12.31

• Verkoop en terugkoop (repo) ooreenkomste www.akademi a.ac.za


Skuld vs. Ekwiteit

C13.31 - 13.32
&
Ekstra
Opsomming
&
kontras

www.akademi a.ac.za
Onderwerpe
1. Inleiding
2. Finansiële markte en instellings
3. Johannesburg Stock Exchange (JSE)
4. Ekwiteit
5. Langertermyn Skuld
6. Kort-termyn Skuld
7. Hure
8. Ander

www.akademi a.ac.za
Hure (Leasing)
'n Ooreenkoms tussen die eienaar van 'n bate (verhuurder) en die persoon of
entiteit wat die gebruik van die bate verkry in ruil vir ‘n reeks betalings
(huurder)
Bedryfshuur
Relatief kort tydperk; Minder as die ekonomiese lewe van die bate ﹒
Die eienaarskap van die bate bly die van die verhuurder ﹒
Verhuurder verantwoordelik vir die instandhouding/ omderhoud ﹒
Bruikhuur
❖ Die huurder toon in wese die bruikhuur item as 'n bate in sy staat van finansiële
posisie met 'n ooreenstemmende las
❖ Die huurtermyn dek normaalweg grootste deel van die bate se ekonomiese lewe
❖ Die huurder is verantwoordelik vir instandhouding/ onderhoud
❖ Dikwels word bate die eiendom van huurder aan die einde van die kontrak termyn/
opsie om keuse uit te oefen
3 TIPES HURE
C13.29 &15.2-15.4
1) Direkte huur (direct lease)
2) Verkoop - en- terughuur (sale-and-lease back) www.akademi a.ac.za
3) Hefboom huur (leveraged lease)
Ander
1. Eweknie lenings (peer-to-peer lending)
2. Skare befondsing (crowd funding)
3. Aanlyn faktuur platforms (online invoice platforms)
4. Verskaffingsketting finansiering (supply chain finance)

C13.36-13-38

www.akademi a.ac.za
Oefeninge
Correia handboek oefeninge:

Kyk op die Spens vir Instruksies

www.akademi a.ac.za
EFIBS370 – Bronne van Finansiering

Einde van lesingsvideo

www.akademi a.ac.za
www.akademia.ac.za

You might also like