Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 20

Bedryfskapitaal

Hoofstuk 11 & 12 – Correia

EFIBS370 |
Leeruitkomste
Hoofstuk 11
1. Verduidelik die terme bedryfskapitaal, netto bedryfskapitaal,
bedryfskapitaalbeleid en bedryfskapitaalbestuur
2. Bereken die bedryfskapitaalsiklus in dae.
3. Beskryf die impak van inflasie op bedryfskapitaal
4. Beskryf kortliks die verskillende bedryfskapitaal beleide en hul onderskeie
impak op risiko en opbrengs.

www.akademia.ac.za
Oorsig tot Finansiële Bestuur

Kry inligting: BELANGHEBBENDES Gebruik beginsels:


▪ Intern: rekeningkundige ✓ Kapitaalbegrotings
rekords en bestuur Belê in: ✓ Portefeulje bestuur
▪ Ekstern: Ekonomiese ▪ EAT ✓ Waardasies en
BELEGGINGSBESLUIT
en ▪ Bedryfsbates oornames
Oorweeg beleggingsgeleenthede ✓ Koste van kapitaal
besigheidsomgewing ▪ Besighede
▪ Aandele
FINANSIERINGSBESLUIT Finansier deur:
Bepaal hoe belegging finansier Gebruik beginsels:
▪ Ekwiteit
gaan word ✓ Bronne van
▪ Skuld finansiering
✓ Kapitaalstruktuur
✓ Tipes finansiering
DIVIDENDBESLUIT (hure/internasionaal)
Uitkering van vrye kontantvloei
deur belegging genereer na This Photo by Unknown Author is licensed under
CC BY
belanghebbendes www.akademia.ac.za
Bedryfskapitaal
Hfst. 11
Onderwerpe
❑ Bedryfskapitaalbestuur
❑ Definisies & wat is bedryfskapitaal
❑ Bedryfskapitaalsiklus
❑ Bedryfskapitaalbeleid
❑ Bedryfskapitaal finansieringsbeleid
❑ Vooruitskatting van bedryfskapitaal benodig

www.akademia.ac.za
Bedryfskapitaalbestuur

Om die optimale vlak te bepaal van:


- Belegging in bedryfsbates
- Finansiering deur bedryfslaste

Risiko en
Opbrengs

www.akademia.ac.za
Definisies
Bedryfskapitaal: Bedryfsbates

Netto bedryfskapitaal: Bedryfsbates – Bedryfslaste

Bedryfskapitaalbeleid: Basiese beleid oor die optimale vlak van investering in


en die optimale finansiering van bedryfsbates.

Bedryfskapitaalbestuur: Om die optimale vlak van investering en finansiering in


bedryfskapitaal te bepaal.

www.akademia.ac.za
Wat is bedryfskapitaal?

Bedryfsbates – word tipies binne ’n jaar in kontant omgesit

Byvoorbeeld Kontant en kontantekwivalente; Handelsdebiteure en


Voorraad.

Bedryfslaste – moet tipies binne 'n jaar terugbetaal word

Byvoorbeeld Handelkrediteure van verskaffers; Opgehoopte uitgawes


(toevallings); Korttermyn skuld soos bankoortrekkings
www.akademia.ac.za
Onderwerpe
❑ Bedryfskapitaalbestuur
❑ Definisies & wat is bedryfskapitaal
❑ Bedryfskapitaalsiklus
❑ Bedryfskapitaalbeleid
❑ Bedryfskapitaal finansieringsbeleid
❑ Vooruitskatting van bedryfskapitaal benodig

www.akademia.ac.za
Bedryfskapitaalsiklus
• Die tyd wat dit neem om voorraad in kontant om te sit; en hoe
lank dit neem om debiteure skuld in te vorder.
• Elke maatskappy se bedryfskapitaal siklus is uniek.
• Die bestuur se doel is om die bedryfskapitaal siklus te verkort
sonder om die effektiwiteit of gehalte te beïnvloed.
• Om die belegging in bedryfskapitaal te verminder sal die
opbrengs op bates verbeter.

www.akademia.ac.za
Kontant < Onderneming bestel ru-
Krediteure > materiaal/voorraad en ontvang die ru-
materiaal/voorraad.

Kontant >
Vir ʼn vervaardigingsmaatskappy – arbeid
en ander prosesse word gebruik om die
kontant van debiteure ontvang
voorraad in voltooide goedere om te
skakel.
Kontant <

Kontant < Debiteure >

Verkope van
Krediteure word betaal
voltooide goedere
www.akademia.ac.za
Bedryfskapitaalsiklus
Die bestuur se doel is om die bedryfskapitaal siklus te verkort
sonder om die effektiwiteit of gehalte te beïnvloed.

Om die belegging in bedryfskapitaal te verminder sal die opbrengs op bates verbeter.


Verkort die tyd wat dit neem om:

✓ rou materiaal in voltooide goedere om te sit;

✓ verkoop van voltooide goedere;

✓ kontant van debiteure in te samel;

✓ ontvang van rou materiaal en oorplaas na produksie; en

✓ verleng die tyd om krediteure te betaal.


www.akademia.ac.za
Bedryfskapitaalsiklus

www.akademia.ac.za
Correia (2024:11-4)
Onderwerpe
❑ Bedryfskapitaalbestuur
❑ Definisies & wat is bedryfskapitaal
❑ Bedryfskapitaalsiklus
❑ Bedryfskapitaalbeleid
❑ Bedryfskapitaal finansieringsbeleid
❑ Vooruitskatting van bedryfskapitaal benodig

www.akademia.ac.za
Bedryfskapitaalbeleid
Twee besluite:
1. Die aanvaarbare vlak van investering in bedryfsbates; en
2. Hoe dit gefinansier moet word
Hoe groter die vlak
van bedryfskapitaal Daar is ʼn verband tussen die vlak van bedryfskapitaal, investering in totale bates en risiko
hoe minder riskant
(konserwatief) die
beleid

Risiko wat
geassosieer is met
aggressiewe beleid
tot bedryfskapitaal
1) Verkope mag daal
www.akademia.ac.za
2) Likiditeit
Bedryfskapitaal finansieringsbeleid
Seisoenale en sikliese Beste praktyk met finansiering:
fluktuasies: Pas finansiering met leeftyd van bate
- Tyd van die jaar Probleem?
- Stand van die ekonomie Vooruitskatting van "aflosdatum" van bedryfskapitaal

www.akademia.ac.za
Vooruitskatting van bedryfskapitaal benodig
Jr 1 Jr 2
Rm % Rm
Verkope 100.0 100% 150.0
Kontant 5.0 5% 7.5
Debiteure 20.0 20% 30.0
Voorraad 15.0 15% 22.5
40.0 40% 60.0
Krediteure (12.0) -12% (18.0)
Opgelope uitgawes (3.0) -3% (4.5)
Netto bedryfskapitaal 25.0 25% 37.5

Jr 1 Jr 2 Jr 3 Jr 4 Jr 5
Rm Rm Rm Rm Rm
Verkope 100.0 150.0 170.0 205.0 150.0
Bedryfkapitaal kontant investering (12.5) (5.0) (8.8) 13.8

Bedryfskapitaal eindsaldo 25.0 37.5 42.5 51.3 37.5


Beweging 12.5 5.0 8.8 (13.8) www.akademia.ac.za
Leeruitkomste
Hoofstuk 11
1. Verduidelik die terme bedryfskapitaal, netto bedryfskapitaal,
bedryfskapitaalbeleid en bedryfskapitaalbestuur
2. Bereken die bedryfskapitaalsiklus in dae.
3. Beskryf die impak van inflasie op bedryfskapitaal
4. Beskryf kortliks die verskillende bedryfskapitaal beleide en hul onderskeie
impak op risiko en opbrengs.

www.akademia.ac.za
EFIBS370 - LE3 Bedryfskapitaal

Einde van lesing (1)

www.akademia.ac.za
www.akademia.ac.za

You might also like