Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 38

Bedryfskapitaal (2)

Hoofstuk 11 & 12 – Correia

EFIBS370 |
Leeruitkomste
Hoofstuk 11
1. Verduidelik die terme bedryfskapitaal, netto bedryfskapitaal,
bedryfskapitaalbeleid en bedryfskapitaalbestuur
2. Bereken die bedryfskapitaalsiklus in dae.
3. Beskryf die impak van inflasie op bedryfskapitaal
4. Beskryf kortliks die verskillende bedryfskapitaal beleide en hul onderskeie
impak op risiko en opbrengs. Reeds in lesing (1)
behandel

www.akademia.ac.za
Leeruitkomste
Hoofstuk 12
1. Verduidelik kredietbeleid, kredietwaardigheid, invorderingsbeleid en
kontantkorting
2. Bereken die impak van die verandering in kredietbeleid op
winsgewendheid
3. Beskryf die verskillende aspekte van rekeninge ontvangbaar (Debiteure).
4. Beskryf die verskillende aspekte van voorraadbestuur
5. Bereken die ekonomiese bestelhoeveelheid en die optimale vlak van
voorraad
6. Verduidelik die redes om kontant te hou
7. Identifiseer die verskillende tipes korttermyn finansiering

www.akademia.ac.za
Oorsig tot Finansiële Bestuur

Kry inligting: BELANGHEBBENDES Gebruik beginsels:


▪ Intern: rekeningkundige ✓ Kapitaalbegrotings
rekords en bestuur Belê in: ✓ Portefeulje bestuur
▪ Ekstern: Ekonomiese ▪ EAT ✓ Waardasies en
BELEGGINGSBESLUIT
en ▪ Bedryfsbates oornames
Oorweeg beleggingsgeleenthede ✓ Koste van kapitaal
besigheidsomgewing ▪ Besighede
▪ Aandele
FINANSIERINGSBESLUIT Finansier deur:
Bepaal hoe belegging finansier Gebruik beginsels:
▪ Ekwiteit
gaan word ✓ Bronne van
▪ Skuld finansiering
✓ Kapitaalstruktuur
✓ Tipes finansiering
DIVIDENDBESLUIT (hure/internasionaal)
Uitkering van vrye kontantvloei
deur belegging genereer na This Photo by Unknown Author is licensed under
CC BY
belanghebbendes www.akademia.ac.za
Bedryfsbate bestuur en Korttermynfinansiering
Hfst. 12
Onderwerpe
❑ Kredietbeleid
❑ Impak van verandering in kredietbeleid
❑ Bestuur van debiteure
❑ Bestuur van voorraad
❑ Bestuur van kontant
❑ Finansiering van bedryfsbates

www.akademia.ac.za
Kredietbeleid
• Ondernemings sal vinniger geld wil kry, maar moet krediet kan toestaan.

• Wat is die koste hieraan verbonde:

- Koste van slegte skuld

- Die koste om debiteure te finansier

- Administrasie koste om debiteure te bestuur

• Is die koste die voordeel (verkope) werd?

• Optimale kredietbeleid = wat die netto wins in verhouding met relevante risiko
maksimeer
www.akademia.ac.za
Kredietbeleid
Wanneer word krediet toegestaan, aan wie en vir hoe lank?

Die 5 C’s (5 K’s) van krediet (-waardigheid):

✓ Character (Karakter)

✓ Cash Flow (Kontantvloei)

✓ Collateral (Kollateraal / Sekuriteit)

✓ Capital (Kapitaal)

✓ Conditions (Kondisies)
www.akademia.ac.za
Hoe word die beleid se terme bepaal?
• Wat is die proses wat jy gaan volg om die kontant in te samel?

• Gaan jy afslag gee vir vroeër betalings (vereffeningskorting)

netto 30 = kliënt moet binne 30 dae betaal en geen afslag


Watter invloed sal die
2/10 netto 30 = 2% afslag indien binne 10 dae betaal, verandering hê?

die volle betaling moet in 30 dae gebeur.

www.akademia.ac.za
Impak van verandering in kredietbeleid

Bestuur moet balans handhaaf tussen die risiko en opbrengs

’n Verandering in kredietbeleid sal die volgende beïnvloed:

➢ Hoeveelheid verkope (en daarom die bruto wins/bydrae)

➢ Die hoeveelheid debiteure uitstaande (en daarom die verandering in


drakoste van debiteure)

➢ Slegte skuld kan moontlik verander (voorsiening/verliese)

➢ Indien afslag beleid verander sal daar ’n verandering in die koste van afslag
wees.
www.akademia.ac.za
Dit kan opgesom word in die volgende formule

∆𝑃 = ∆𝐺 − ∆𝐼 − ∆𝐵 − ∆𝐷

∆𝑃 = 𝑣𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑛𝑒𝑡𝑡𝑜 𝑖𝑛𝑘𝑜𝑚𝑠𝑡𝑒


Werk deeglik
∆𝐺 = 𝑣𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑏𝑟𝑢𝑡𝑜 𝑤𝑖𝑛𝑠/𝐵𝑦𝑑𝑟𝑎𝑒 deur voorbeeld
12.1 – kyk uit vir
∆𝐼 = 𝑣𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑑𝑟𝑎𝑘𝑜𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑒𝑏𝑖𝑡𝑒𝑢𝑟𝑒 die vangplek by
∆𝐼
∆𝐵 = 𝑣𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑠𝑙𝑒𝑔𝑡𝑒 𝑠𝑘𝑢𝑙𝑑
∆𝐷 = 𝑣𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑘𝑜𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑣𝑒𝑟𝑒𝑓𝑓𝑒𝑛𝑖𝑛𝑔𝑠𝑘𝑜𝑟𝑡𝑖𝑛𝑔

www.akademia.ac.za
Voorbeeld 12.1
∆𝑃 = ∆𝐺 − ∆𝐼 − ∆𝐵 − ∆𝐷
Gemsbok Bpk. oorweeg verandering in krediet terme van 3/15 netto 30 na
5/10 netto 60. Alle verkope is op krediet. 70% van kliënte neem die 3% korting.
Met die nuwe beleid sal slegs 60% van kliënte die korting van 5% neem. Die
gemiddelde invorderingstydperk verhoog van 20 dae na 30 dae. Verkope
neem toe van R240m na R270m. Brutowins % bly onveranderd op 20%.
Slegte skuld beloop 2% van verkope wat nie die vereffeningskorting geneem
het nie. Geleentheidskoste beloop 10% per jaar.

Moet Gemsbok die beleid verander met hierdie vooruitgeskatte impak?


www.akademia.ac.za
Voorbeeld 12.1
∆𝑃 = ∆𝐺 − ∆𝐼 − ∆𝐵 − ∆𝐷
i. Verandering in BW
Voorgestelde R 270 000 000 20% R 54 000 000
Oorspronklik R 240 000 000 20% R 48 000 000
Verandering R 6 000 000 Verhoging

ii. Verandering in debiteure drakoste

Debiteure wat bly


Verhoging in dae 10.00 dae (30dae nuut - 20 dae oud)
Huidige verkope R 240 000 000

R 6 575 342

www.akademia.ac.za
Voorbeeld 12.1
∆𝑃 = ∆𝐺 − ∆𝐼 − ∆𝐵 − ∆𝐷

Debiteure wat bly


Verhoging in dae 10.00 dae (30dae nuut - 20 dae oud)
Huidige verkope R 240 000 000

R 6 575 342

Kliënte bygekry
Dae nie finansier nie 30 dae (nuwe beleid gemiddelde dae)
Verlies van verkope R 30 000 000
Koste van Verkope 80%

R 1 972 603

Verhoging in belegging in debiteure R 8 547 945 10% R 854 795 Koste


www.akademia.ac.za
Voorbeeld 12.1
∆𝑃 = ∆𝐺 − ∆𝐼 − ∆𝐵 − ∆𝐷
Verhoging in belegging in debiteure R 8 547 945 10% R 854 795 Koste

Nie-korting
iii. Slegte skuld verliese Verkope verkope Slegte skuld % Slegte skuld
Voorgestelde R 270 000 000 40% 2% R 2 160 000
Oorspronklik R 240 000 000 30% 2% R 1 440 000
Verandering R 720 000 Koste

Korting
iv. Korting kostes Verkope verkope Korting Korting kostes
Voorgestelde R 270 000 000 60% 5% R 8 100 000
Oorspronklike R 240 000 000 70% 3% R 5 040 000
Verandering R 3 060 000 addisionele koste
www.akademia.ac.za
Voorbeeld 12.1
∆𝑃 = ∆𝐺 − ∆𝐼 − ∆𝐵 − ∆𝐷

Korting
iv. Korting kostes Verkope verkope Korting Korting kostes
Voorgestelde R 270 000 000 60% 5% R 8 100 000
Oorspronklike R 240 000 000 70% 3% R 5 040 000
Verandering R 3 060 000 addisionele koste

v. Verandering in netto wins

Verandering in BW R 6 000 000


Verandering in debiteure drakoste R -854 795
Slegte skuld verliese R -720 000
Korting kostes R -3 060 000
R 1 365 205
www.akademia.ac.za
Onderwerpe
❑ Kredietbeleid
❑ Impak van verandering in kredietbeleid
❑ Bestuur van debiteure
❑ Bestuur van voorraad
❑ Bestuur van kontant
❑ Finansiering van bedryfsbates

www.akademia.ac.za
Die bestuur van debiteure
• Bestuur van debiteure begin met die besluit om krediet toe te staan

• Dit is die verantwoordelikheid van die krediet/finansiele bestuurder wat 'n


effektiewe debiteurebeheerstelsel benodig vir die monitering van
kredietbeleidstoepassing

• Heffing van rente op rekeninge – additisionele inkomste (klere handelaar –


Edgars, Truworths?)

• Die totale hoeveelheid rekeninge wat ontvangbaar is, word bepaal deur:

Debiteure = kredietverkope per dag x insamelings tydperk (debiteure dae)


www.akademia.ac.za
Bestuur van voorraad
• Voorraadvlakke word beïnvloed deur verkope en ander faktore soos die
mededingende omgewing en die industriesektor

• Nodig om verkope te voorspel/vooruit te skat voordat voorraadvlak bepaal


kan word.

• Die doel van voorraadbestuur is om die volgende koste te balanseer:

1. Voorraad drakoste wat styg met groter voorraadvlakke

2. Voorraad bestelkoste wat verminder met groter bestelgroottes

www.akademia.ac.za
Bestuur van voorraad
Belangrik vir voorraadbestuur is ʼn akkurate inligtingstelsel.

Ekonomiese bestelhoeveelheid (EOQ) model

Hierdie model aanvaar daar is twee tipes koste:

Drakoste – Pakhuis koste, rente op fondse vir voorraad, versekering, ens.

Bestelkoste – vervoerkoste per bestelling, koste om bestelling te maak, koste van onderbrekings in
produksie a.g.v.. onvoldoende roumateriaal en verkope (wins) wat nie gerealiseer het a.g.v. voorraad
tekorte
Aannames van EOQ:

• Verkope kan perfek voorspel word

• Verkope is eweredig versprei deur die jaar

• Bestellings word ontvang met geen onverwagte vertragings nie

www.akademia.ac.za
Ekonomiese bestelhoeveelheid (EOQ)
Daar waar die drakoste en bestelkoste kruis – kyk na figuur 12.1

2𝐹𝑆
𝐸𝑂𝑄 =
𝐶

F = Vaste koste om bestelling te plaas en te ontvang


S = Jaarlikse verkope in eenhede
C = Drakoste van een eenheid voorraad vir een jaar

www.akademia.ac.za
EOQ – Voorbeeld 12.3
Jabula Bpk. publiseer ʼn reeks fiksheid boeke. Een van hulle produkte is ʼn boek ”Body
Building”. Die boek verkoop vir R400 en dit kos Jabula R200 om dit van die drukkers te koop.
Die bestelkoste beloop R125 en die drakoste R50 per eenheid per jaar. Die tyd wat dit neem
van bestelling tot aflewering is 7 dae. Die tendens van jaarlikse vraag is 2000 eenhede per
jaar.

2𝐹𝑆 2 × 𝑅125 × 2000 𝑒𝑒𝑛ℎ𝑒𝑑𝑒


𝐸𝑂𝑄 = = = 100 𝑘𝑜𝑝𝑖𝑒ë
𝐶 𝑅50 𝑝𝑒𝑟 𝑒𝑒𝑛ℎ𝑒𝑖𝑑

www.akademia.ac.za
Wanneer bestellings teen EOQ gemaak word kan totale koste
soos volg bereken word

𝑇𝑜𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑘𝑜𝑠𝑡𝑒(𝑣𝑖𝑟 𝑑𝑖𝑒 𝐸𝑂𝑄) = 2 × 𝐹 × 𝑆 × 𝐶

Gebruik dit in ons voorbeeld:


𝑇𝑜𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑘𝑜𝑠𝑡𝑒 = 2 × 𝑅125 × 2000 × 𝑅50 = 𝑅5 000

Kyk na vraag 12.23 vir die kombinasie van EOQ en verandering in krediet beleid!

www.akademia.ac.za
Wat as vraag nie konstant is nie?
• Wat as die tyd wat dit neem om bestelling te ontvang verkort of verleng?
• Wat as verkope vinniger of stadiger plaasvind?
• Addisionele voorraad of veiligheidsvoorraad vlakke moet gehou word.

• Totale drakoste =
gemiddelde voorraad x
drakoste per eenheid

• Totale bestelkoste =
aantal bestellings x koste
per bestelling

www.akademia.ac.za
Wat is die optimale vlak van veiligheid in
voorraad?
• Watter vlak sal die drakoste van veiligheid voorraad en die koste om uit
voorraad uit te hardloop te minimaliseer

• Onthou ons het nou aangeneem die tyd van bestel tot aflewering is
konstant!!

• Die realiteit is dat dit moontlik kan verskil of onseker wees.

www.akademia.ac.za
Wat is die optimale vlak van veiligheid in voorraad?

Vraag in tyd van Waarskynlikheid Verwagte


bestelling tot vraag
ontvang
36 5% 1,8
38 10% 3,8
40 70% 28,0
As geen veiligheidvoorraad, sal hulle 10%
42 10% 4,2 van die keer 2 eenhede kort

44 5% 2,2 As geen veiligheidvoorraad, sal hulle 5% van


die keer 4 eenhede kort
Verwagte vraag = 40,0

www.akademia.ac.za
Koste van uit voorraad teenoor drakoste
Verwagte koste om uit voorraad te hardloop met geen veiligheidsvoorraad

{2 eenhede x 10% x R200 (Wins)} + {4 eenhede x 5% x R200} = R80

VP = R400 – koste van R200 = Wins op verkope R200

Indien twee eenhede veiligheidsvoorraad gehou word, sal Jabula slegs twee
eenhede uit voorraad wees vir 5% van die tyd. Die koste hiervan is:

{2 eenhede x 5% x R200 (Wins)} = R20


www.akademia.ac.za
Hoeveel veiligheidvoorraad moet dan gehou word?
Bereken die totale koste vir elke vlak van veiligheidsvoorraad

Indien geen veiligheidsvoorraad gehou nie, bereken die koste om uit voorraad te hardloop.
𝑇𝑜𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑘𝑜𝑠𝑡𝑒 = 2 × 𝑅125 × 2000 × 𝑅50 = 𝑅5 000

0 eenhede van veiligheid= 2 × 𝑅205 × 2000 × 𝑅50 = 𝑅6 403 R6 403

2 eenhede van veiligheid= 2 × 𝑅145 × 2000 × 𝑅50 = 𝑅5 385


Drakoste van veilige voorraad (2 x R50) R100 R 5 485

4 eenhede van veiligheid= 2 × 𝑅125 × 2000 × 𝑅50 = 𝑅5 000


Drakoste van veilige voorraad 4 × R50 R200 R5 200

www.akademia.ac.za
ABC Voorraad Sisteem NET VIR
KENNISNAME

Items word geëvalueer volgens hul koste, frekwensie van


gebruik, belangrikheid as uit voorraad is, bestel
afleweringstyd ens.
• Kategorie A: duur, dikwels gebruik, lang afleweringstyd
• Kategorie B: minder belangrik en minder dikwels gebruik
• Kategorie C: Nie-belangrik en word die minste gebruik

www.akademia.ac.za
NET VIR
Net-Betyds (JIT) Voorraadbestuur KENNISNAME

• Lewering van voorraad van verskaffers net soos dit


benodig word vir produksie
• 'n Besigheid met ‘n net-betyds (JIT) voorraad stelsel
benodig nie pakhuis en ander stoor fasiliteite nie
• 'n Klein aantal betroubare verskaffers - om gereeld te
lewer en kwaliteit te waarborg
• Die doel van JIT is om die totale siklus te verminder
vanaf ru-materiaal aangekoop is tot verkope
www.akademia.ac.za
NET VIR
Verskaffingsketting bestuur (SCM) KENNISNAME

• Globalisering het komplekse voorsieningskettings geskep

• Effektiewe integrasie tussen die firma en sy verskaffers is van


kardinale belang

• Moontlike integrasie van IT-stelsels van verskaffers en die firma

• Maak voorsiening vir laer voorraad wat drakoste (en verwante)


koste verminder

www.akademia.ac.za
Onderwerpe
❑ Kredietbeleid
❑ Impak van verandering in kredietbeleid
❑ Bestuur van debiteure
❑ Bestuur van voorraad
❑ Bestuur van kontant
❑ Finansiering van bedryfsbates

www.akademia.ac.za
Bestuur van kontant

Kontant = 'n geleentheidskoste aangesien dit lae opbrengste


verdien

Redes vir 'n firma om kontant te hou:


• Transaksies
• Voorkomend (vir voorsorg) (precaution)
• Spekulatief
• Lening kondisies (covenants)

www.akademia.ac.za
Kontantbegroting
• 'n Verslag wat 'n firma se geprojekteerde kontantinvloei en uitvloei oor 'n
gespesifiseerde tydperk toon. Begrotings kan maandeliks, weekliks of
daagliks wees

• Die kontantbegroting verteenwoordig 'n voorspelling/vooruitskatting met


verwagte waardes eerder as werklike waardes

www.akademia.ac.za
Kontantbegroting
• Verkope is op
• Netto
kontantvloei is af

Vinnig groeiende
maatskappye
misluk dikwels
omdat hulle nie die
kontantvloei-eise
van groei kan
bestuur nie.

www.akademia.ac.za
Finansiering van bedryfsbates
• Opgelope bedrae (Toevallings / Accruals)

• Handelskrediet

• Faktorering

• Bankoortrekkings

• Bankier aanvaarding (Bank wissels)

• Wentel kredietfasiliteite

• Terugkoopooreenkomste
www.akademia.ac.za
EFIBS370 - LE3 Bedryfskapitaal

Einde van lesing (2)

www.akademia.ac.za
www.akademia.ac.za

You might also like