Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 7

WEEK 3: ONDERWERP: Plant- en Dierweefsel

SUB-ONDERWERP: Dierweefsel

NOTAS & EKSAMENWENKE

Weefsel is ‘n groep eenderse selle wat gedifferensieer het om ‘n spesifieke funksie te kan verrrig.
Plaveisel

Sensories
Kubies
Senuwee Epiteel
weefsel weefsel Kolom
Motories tissue tissue
Gesilieërde

Dierweefsel
Areolêr
Gestreepte
Digte
Bindweefsel
Spierweefsel
Gladdem Kraakbeen

Been
Hart
Bloed
Epiteelweefsel

Epiteelweefsel voer ruimtes uit en bedek die oppervlaktes van die liggaam. Dit
word gewoonlik geskei van die onderliggende weefsel deur ‘n dun lagie
bindweefsel, naamlik die basale-membraan.

Struktuur Ligging en funksie Diagram

Plaveiselepiteel Ligging
 Selle is dun en  Veloppervlak
onreëlmatig  Voering van die mond,
 Groot afgeplatte esofagus, vagina, alveoli,
nukleusse en bloedvate.
 Selle is diggepak en lyk Funksie
soos plaveisel op ‘n  Laat stowwe deurbeweeg
sypaadjie. deur diffusie.

Kubiese epiteel Ligging


 Selle is vierkantig en  Voering van kanale van
blokvormig. kliere
 Ronde nukleus in die  Voering van nierbuisies
middel van die sel. Funksies
 Sekresie
Absorpsie
Kolomepiteel Ligging
 Verlengde selle  Voering van ingewande en
 Ovaalvormige galblaas.
nukleusse by die basis Funksie
van die sel.  Absorpsie
 Bevat bekerselle wat  Sekresie van mukus en
mukus afskei. ensieme
Gesilieërde kolomepiteel Ligging
 Kolomepiteel wat silia  Voering van tragea en
(haaragtige strukture) urienbuis en vroulike
bevat op die vrykant voortplantingstelsel (buise
van die sel. van fallopius).
 Bevat bekerselle wat Funksie
mukus afskei  Silia in die fallopiese buise
help om die eiersel na die
uterus te laat beweeg.
 Stofdeeltjies word
vasgevang in die mukus
en uitgewerp deur die
longe.

Bindweefsel

Struktuur Ligging Funksie

Areolêre bindweefsel Ligging Funksie


 ‘n Lagie onder die vel  Voorkom hitteverlies
wat die vel losweg deur as isolerende
verbind aan die materiaal op te tree.
onderliggende spiere.  Beskerm organe
 Verpakkingsweefsel
tussen organe,
bloedvate, senuwees
en spiere.
Digte bindweefsel Ligging
 Tendons heg spier aan
been
 Ligamente heg been
aan been
Kraakbeen Ligging Funksie
 Kom voor tussen bene  Verbind bene saam
 Voer gewrigte uit  Voorkom dislokasie of
 C-vormige ringe in ontwrigting
tragea  Hou buise oop
 Pinna en neuspunt

Been Ligging Funksie


 Bene van die  Gee vorm en
endoskelet van stewigheid aan die
vertebrate liggaam
 Beskerm die brein,
rugstring, hart en longe.
 Spiervashegting maak
beweging van bene
moontlik.
 Bloedselle word
gemaak in beenmurg
Bloed Ligging Funksie
 Sirkuleer in bloedvate  Rooibloedliggaampies
(eritrosiete) het nie ‘n
nukleus nie en is ronde
bikonkawe skyfies.
Bevat hemoglobien
 Witbloedselle
(leukosiete) het een of
meer nukleusse en
maak teenliggaampies
wat infeksie beveg.
 Bloedplaatjies is
fragmente van
rooibloedselle wat help
met bloedstolling
 Plasma is die vloeistof-
gedeelte van bloed wat
stowwe vervoer deur
die liggaam

Spierweefsel

Struktuur Ligging en funksie Diagram

Skeletspier Ligging
 Bestaan uit groot aantal  Vasgeheg aan been en
spiervesels met spier
gestreepte voorkoms
daarom ook bekend as Funksie
gestreepte spierweefsel.  Willekeurige beweging
 Spiervesels bestaan uit van die arms en bene
miofibrille en elkeen om te kan loop
bevat meer as een
nukleus.
Gladde spiere Ligging
 Dun spilvormige  Wande van die
spiervesels spysverteringskanaal,
 Elke een bevat ‘n blaas, bloedvate
nukleus
Funksie
 Onwillekeurige
beweging soos
sametrekking en
ontspanning
Hartspierweefsel Ligging
 Netwerk van vertakte  Wande van die hart
spiervesels wat ‘n ligte
gestreepte voorkoms Funksie
het.  Koördineer die
 Elke spiervesel bevat ‘n onwillekeurige
nukleus sametrekking en
ontspanning van die
hart.

Senuweeweefsel

Senuweeweefsel bestaan uit gespesialiseerde selle genaamd, neurone.

Struktuur Funksie Diagram


Sensoriese neuron Oordrag van senuwee
impulse vanaf die reseptore
na die sentrale
senuweestelsel.
Motoriese neuron Oordrag van senuwee
impulse vanaf die sentrale
senuweestelsel an die
effektore.

You might also like