Professional Documents
Culture Documents
2021 Graad 11 Formele Assprogram Eat
2021 Graad 11 Formele Assprogram Eat
Totaal: 300
Datum afgehandel
1
Afrikaans EAT Graad 11 Formele Assesseringsprogram 2021
KABV, p. 96-97: ** Kontroletoets 1: Kan 40 punte tel. Indien dit meer tel, moet die punt na 40 punte verwerk word.
Onderwysers word aangeraai om enige kombinasie van leesbegrip, opsomming, taalstrukture en -konvensies wat by die skool
se konteks (toetsprogram en tydstoekenning) pas, te gebruik. ’n Toets in die assesseringsprogram mag nie uit verskeie klein toetse
bestaan nie. Elke toets moet oor meer as een aspek van die vakinhoud opgestel word en behoort 45 tot 60 minute te duur. Die
kognitiewe vlakke soos vasgestel vir die eksamenvraestelle, is ook van toepassing op toetse.
KONTROLETOETS 2
EEN genre word in detail bestudeer.
Hierdie toets bestaan net uit EEN afdeling. Daar word DRIE/EEN vrae/vraag gestel, afhangende van die gekose genre.
TWEE van die vrae moet TWEE van die vrae moet
beantwoord word. beantwoord word.
Vrae word as volg Vrae word as volg Daar is net VRAAG 1. Daar is net VRAAG 1.
genommer: genommer:
VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 1, VRAAG 2 en Daar is 2 uittreksels plus Daar is 2 uittreksels plus
VRAAG 3 VRAAG 3 vrae. vrae.
Disjunktief: ± 200 woorde Disjunktief: ± 200 woorde
Uittreksels: EEN uittreksel Konjunktief: ± 150 woorde Konjunktief: ± 150 woorde
vir elke kortverhaal (dus 3
uittreksels) AL die vrae moet AL die vrae moet
Disjunktief: ± 200 woorde beantwoord word. beantwoord word.
Konjunktief: ± 150 woorde
2
Afrikaans EAT Graad 11 Formele Assesseringsprogram 2021
GEWIGTE
60% (SGA) en 40% (finale eksamen)
SGA EKSAMEN
Taak/punte Gewig Vraestel Gewig
1 - 10 Mondeling Taal: 80 11
2 - 50 16 Letterkunde: 70 8
3 - 40 12.8 Skryf: 100 14
4 - 20 Mondeling Mondeling: 50 7
5 - 35 11.2 Totaal 40
6 - 35 11.2
7 - 20 Mondeling
8 - 30 8.8
Totaal 60