BK - Sertifikaat Deur Lede Van BK

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

SERTIFIKAAT DEUR DIE LEDE VAN

_______________________ BK (____/______/__)

Transport van
____________________

Ons, die ondergetekendes

Sertifiseer hiermee dat:

1. Ons is lede van _______________________ BK (____/______/__)

2. Die volgende is die lede van die beslote korporasie.

__ _________
__ _________
__ _________

3. __ ________is behoorlik gemagtig om alle nodige dokumentasie te teken en om as


gevolmagtigde van die beslote korporasie hierin op te tree.

4. Die beslote korporasie is tans geregistreer by die Registrateur van Beslote Korporasies en geen
aksie is hangende om die beslote korporasie te deregistreer nie.

5. Daar is geen wysiging aan die beslote korporasie se stigtingsverklaring aangebring sedert die
datum van registrasie nie (uitgesonder die volgende):

(5.1) Daar is geen interdikte, caveatte of ander kennisgewings van toepassing op die
beslote korporasie of die grond nie.

(5.2) Die beslote korporasie is nie in likwidasie nie.

(5.3) Geen besluit is geneem om die beslote korporasie vrywilliglik te likwideer nie.

(5.4) Geen aansoek vir die likwidasie van ‘n beslote korporasie is aan die hof gemaak nie.

(5.5) Die beslote korporasie is nie onder geregtelike bestuur nie.

(5.6) Die beslote korporasie is nie deur hierdie transaksie, direk of indirek, skuldig aan die
oortreding van artikel 226 van die Maatskappyewet 1973 nie.

Ons vrywaar hiermee enige prokureur, notaris, en transportbesorger teen aanspreeklikheid indien hy sou
handel op grond van inligting deur ons verskaf in hierdie sertifikaat.

GETEKEN te _____ op __ ______ ____

________________ s
___ ________

You might also like