Bevestig Van Inkomste

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

27 November 2007

BEVESTIGING VAN INKOMSTE – ________

Bogenoemde kliënt het ons genader om die inkomste te bevestig met die doel om `n
lening / finansiering te bekom.

Ons verklaar dat volgens die mees onlangse Finansiële informasie tot ons beskikking, en /
of volgens informasie van die kliënt en / of rekords in ons besit, dat:

Mnr _____________ ID Nommer: ______ ____ ___

se Bruto inkomste en trekkings op `n maandelikse basis R ____________ is.

Bogenoemde is die huidige vlak van Inkomste en is baie naby die ekonomiese aanwysers
en kan hoër of laer wees in die toekoms en verder dien die brief nie as waarborg dat die
inkomste op dieselfde vlak sal bly nie.

______________________________
_________________
Rekeningkundige Tegnikus (SAIPR) AICB (SA)

Alhoewel die informasie tot die beste van ons wete waar is, word dit voorsien sonder aanvaarding van
enige verantwoordelikheid van watter aard ook al deur _____________________ en enige van sy lede of
personeel en enige gebruik van die informasie word gedoen op eie verantwoordelikheid.

You might also like