Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 11

AFR FAL GRAAD 12 LES 3 LEES EN KYK

Fiela se kind
Die bou van ’n drama Die plekruimte is die Bos.
Elias se monoloog waarin hy vir ons van hom
Eksposisie/ uiteensetting (exposition) Dit is die begin van die drama.
en sy kinders vertel.
Die omstandighede waaronder Lukas van
Rooyen weggeraak het.
Later Fiela se plekruimte, nl. die Lange Kloof
en haar gesin

Klimaks Die finale, onvermydelike gebeurtenis in die drama Dit is wanneer die sensusmanne in die Lange
Kloof opdaag en besluit Benjamin moet
Knysna toe gaan.

Verwikkeling (stygende spanning) Die handeling, nl. die motoriese moment Nadat die sensusmanne vertrek het, besluit
word verder gevoer Fiela dat Benjamin Knysna toe moet gaan
en daar is die eerste tekens van en alles wat hierna gebeur, is deel van die
naderende konflik verwikkeling.

Krisis (hoogtepunt) Sake het nou breekpunt bereik en ’n Barta eien Benjamin as haar verlore seun,
uitbarsting kan nie gekeer word nie. Lukas, en die magistraat besluit dat hy nou
Lukas van Rooyen is en saam met sy “ouers”
Bos toe moet gaan
Ontknoping (dalende spanning) Die karakters kom tot nuwe insigte en Benjamin (Lukas) gaan terug na Barta toe
lei ons tot die slotsom. om uit te vind wie hy werklik is en sy noem
dat sy die verkeerde kind gevat het.

Denouement Die einde van die drama en die Benjamin neem die naam Benjamin Komoetie en hy keer
konflik word opgelos terug Lange Kloof toe.Die gehoor/leser word met die idee
gelaat dat Nina later by hom sal aansluit.
Karakters …
• Hoofkarakter – protagonis – Benjamin Komoetie
• Newe-karakters – Fiela is die belangrikste
• Ander newe-karakters – Elias, Bartha, Selling en Nina
• Hoof-antagonis – Elias
• Ander karakters – Die Lange en die Dikke, die magistraat, tannies in die bos, Kaliel en John Benn

You might also like