Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 12

FISIESE WETENSKAPPE 2/2

GRAAD 12

TAAK 3.2

JUNIE-EKSAMEN 2022

MEMORANDUM
Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

FISIESE WETENSKAPPE
JUNIE-EKSAMEN 2022
VRAESTEL 2/2: CHEMIE
GRAAD 12
MEMORANDUM
TOTAAL: 150

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 D ✓✓
1.2 C ✓✓
1.3 A ✓✓
1.4 C ✓✓
1.5 C ✓✓
1.6 B ✓✓
1.7 D ✓✓
1.8 C ✓✓
1.9 B ✓✓
1.10 A ✓✓
(10 x 2) = [20]

TOTAAL AFDELING A: 20

Bladsy 2 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 4-etiel-4-propielheptaan ✓ (2)

2.2 A en D ✓ (1)

2.3 B✓ (1)

2.4 eteen ✓
H H
C C
H H ✓✓ (2 of 0) (3)

2.5 formielgroep ✓ (1)

2.6 C ✓ (1)

2.7 metanoësuur ✓ (1)

2.8 propan-2-ol ✓ (1)

2.9

✓ (1)
[12]

Bladsy 3 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 3

3.1 Temperatuur waar die dampdruk van die stof gelyk is aan die atmosferiese
druk. ✓✓ (2)

3.2 Hoe sal die tipe funksionele groep die kookpunt van die organiese stowwe
beïnvloed?
OF
Wat is die verwantskap tussen die funksionele groep van verskillende
organiese stowwe en hul kookpunte?
(2)
Afhanklike en onafhanklike veranderlikes korrek geïdentifiseer, bv. ✓
kookpunt en funksionele groep
Verwantskap tussen afhanklike en onafhanklike veranderlikes gegee ✓
in die vorm van ’n vraag wat nie as ’n ja of nee kan beantwoord word
nie.

3.3 Molêre massa ✓ (1)

3.4 Verbinding A (butaan) het Londonkragte / geïnduseerde dipoolkragte ✓


Verbinding B (etanoë suur) het Londonkragte en waterstofbinding ✓
Waterstofbinding is sterker as Londonkragte ✓
Meer energie word benodig om die intermolekulêre kragte in verbinding B te
oorkom. ✓
Leerders kan ook omgekeerd skryf – Minder energie word benodig om IMK te
oorkom in verbinding A (4)

3.5 HOËR AS ✓ Negatiewe merk


Hoe laer die kookpunt, hoe hoër die dampdruk. ✓
OF, Hoe hoër die kookpunt, hoe laer die dampdruk.
OF, kookpunt en dampdruk is omgekeerd eweredig aan mekaar. (2)

3.6 LAER AS ✓ +3 M/A (Afr leerders)


Verbinding C het slegs plek vir een waterstofbinding terwyl verbinding B plek
het vir twee waterstofbindings. ✓ Daarom word meer energie benodig om
molekule van B te skei. ✓ (3)

3.7 CH3COOH ✓ + CH3CH2CH2OH ✓ → CH3CH2CH2OOCCH3 ✓ + H2O (3)


C3H8O C5H10O2 [17]

Bladsy 4 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 4

4.1 2-metielbut-1-een ✓✓ (2)

4.2.1 hidrohalogenering ✓
✓ (1)
4.2.2 H
H C H

H H H
H C C C C H
H Cl H H ✓ (volledige struktuur)

2-chloro-2-metielbutaan ✓✓ (4)

4.3.1 Pt / Pd / Ni / platinum / palladium / nikkel ✓ (enige een) (1)

4.3.2 2-metielbutaan ✓✓ (2)

4.4.1 Gekonsentreerde H2SO4 enige 2 ✓✓


matige hitte
oormaat water
H2SO4 OF H3PO4 (2)

4.4.2 Hidrasie ✓ (1)

4.4.3 Tersiêre (alkohol) ✓ Negatiewe merk


Die OH-/hidroksielgroep is verbind aan ’n koolstof wat aan 3 ander koolstofatome
gebind is. ✓ (2)

4.4.4 H H H

H C C C C H
H H
H C H

H ✓ (C=C) ✓ (volledige struktuur)

2-metielbut-2-een ✓✓ (4)
[19]

Bladsy 5 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 5

5.1.1 heptanoësuur ✓✓ (2 of 0) (2)

5.1.2 O H H H H H ✓3C
H H H
✓ funksionele groep
C C C C C C H
✓7C
H C C C O H H H H H
H H H ✓✓✓ (3)

5.2.1 Die breking van organiese molekule in kleiner meer stabiele eenhede. ✓✓
Die breking van groter molekules in kleiner molekules (2)

5.2.2 termiese (kraking) ✓ (1)

5.2.3 penteen / pent-1-een / pent-2-een ✓✓ (2)

5.2.4 2C8H18 + 25O2 → 16CO2 + 18H2O


✓ reaktante
✓ produkte
✓ balansering (3)
[13]

Bladsy 6 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 6

6.1 Die tempo van verandering in konsentrasie van reaktante of produkte. ✓✓


Die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheid tyd.
(2 of 0) (2)

6.2.1 Oppervlakgrootte ✓ (1)

6.2.2 Temperatuur van HCl / konsentrasie van HCl / Massa van CaCO3 ✓ (1)

6.3 Fles X ✓ (1)

6.4 Hoe kleiner die deeltjie se grootte (kontak oppervlak), hoe groter is die
oppervlak wat blootgestel ✓ word aan die suur.
Meer deeltjies word blootgestel aan die HCl. ✓
Meer deeltjies met Ek ≥ Ep
Daar sal meer effektiewe botsings per eenheid tyd plaasvind en dus ’n vinniger
reaksietempo. ✓ (3)

6.5 n = cV ✓
= (0,1)(0,1) ✓
= 0,01 mol HCl

verhouding: HCl : CO2


2 : 1 ✓
0,01 : 0,005 mol CO2

V = n ∙ Vm
= (0,005) (22,4) ✓
= 0,11 dm3 CO2 (of 112 cm3) ✓ (5)

6.6 GELYK AAN Y. ✓ (1)

6.7.1 Temperatuurverandering. ✓ (1)

6.7.2 Aktiveringsenergie ✓ (1)


[16]

Bladsy 7 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 7

7.1 Dit is 'n dinamiese ewewig wanneer die tempo van die voorwaartse reaksie
gelyk is aan die tempo van die terugwaartse reaksie. ✓✓ (3)

7.2.1 BLY DIESELFDE ✓ (1)

7.2.2 VERHOOG ✓
Konsentrasie van reaktante word verhoog.
Meer produkte vorm, voorwaartse reaksie word bevoordeel. ✓
Ewewig verskuif na regs. ✓
Meer HI word gevorm (3)

7.3 EKSOTERMIES ✓

Verlaging in temperatuur bevoordeel die eksotermiese reaksie. ✓


Om die Kc te verhoog, moet meer produkte vorm en minder reaktante. ✓
D.w.s. voorwaarts moet bevoordeel word. ✓ (4)

7.4
H2 I2 HI
Verhouding 1 1 2
Aanvanklike mol 5 x 0
Veranderde mol verhouding gebruik -2 -2 +4
Mol by ewewig (1,5)(2) x-2 4
=3
konsentrasie by ewewig 1,5 (𝑥 − 2) 4
c = n/V 2 2
mol∙dm-3 =2
deel deur 2

[HI]2
Kc =
[H2 ][I2 ]
(2)2
64 =
x−2
(1,5)( )
2
x = 2,08 mol
CA vanaf tabel

Aanvanklike massa van jodiummolekule = nM = 2,08 ✓ (127x2)


= 529,17 g ✓ (10)

7.5.1 ’n Toename in temperatuur. ✓


Die tempo van die voorwaartse en terugwaartse reaksies sal albei aanvanklik
verhoog. ✓ (2)

7.5.2 Kc verhoog ✓✓ (2)


(1)

Bladsy 8 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

7.5.3 Byvoeging van ’n katalisator. ✓


[25]
VRAAG 8

8.1.1 ’n Suur is ’n stof wat protone / H+-ione skenk. ✓✓ (2 of 0) (2)

8.1.2 H2PO 4− ✓ (1)

8.1.3 Amfoliete can optree as ‘n suur of as ‘n basis ✓✓


Reaksie I: Terugwaartse reaksie, proton (H+) word ontvang, dien as basis. ✓
Reaksie II: Voorwaartse reaksie skenk ’n proton (H+), dien as ’n basis. ✓ (2)

8.1.4 HPO24− ✓ negatiewe merk


Die gekonjugeerde basis van ’n swak suur. ✓
Laer Kc-waarde is die sterker basis. ✓ (3)

8.2.1 Reaksie van ’n sout met water. ✓✓ (2)

8.2.2 C2HO 4− ✓✓ (2)

8.2.3 (Oormaat) OH--ione / hidroksiedione word geproduseer. ✓✓


OH- ione is teenwoordig in die vergelyking (2)
[14]

Bladsy 9 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 9

9.1 ’n Sterk basis ondergaan volledige ionisasie/dissosiasie. ✓✓ (2 of 0) (2)

9.2 Kw = [H3O+][OH-] ✓
1 x 10-14 = [H3O+](0,5) ✓
[H3O+] = 2 x 10-14 mol∙dm-3
pH = -log[H3O+] ✓
= -log(2 x 10-14) ✓
= 13,70 ✓ (5)

9.3 OPSIE 1 (mag ook cm3 na dm3 omskakel in bewerking)


c1V1 n1
=
c 2 V2 n2
c1(25) 1
=
(0,5)(24) 2
c = 0,24 mol  dm−3
m
c=
MV
7,56
0,24 =
(90 + 18x) (0,25)
x=2

OPSIE 2
n (NaOH reageer) = cV = 0,5 x 24/1000 ✓= 0,012 mol
n (oksaalsuur gereageer) = ½ x 0,012 ✓ = 0,006 mol
n (oksaalsuur in oorspronklike oplossing) = 250/25✓ x 0,006
= 0,06 mol ✓

m (in oorspronklike oksaalsuuroplossing) = nM = 0,06 x 90 ✓


= 5,4 g
m (H2O kristalwater in oorspronklike oplossing) = 7,56 – 5,4 ✓ = 2,16 g

n H2O kristallisasie = 2,16/18 = 0,12 mol


x = 0,12/0,06 = 2 ✓
NASIENRIGLYNE:
Vervang 0,5 en 24/1000 in n = cV
Gebruik mol in suur : basis as 1:2
Bereken die aantal mol in suur in oorspronklike oplossing
Gebruik van 90 in m = nM
Berekening van die massa kristalwater in die oorspronklike oplossing.
Berekening van die verhouding van n (water) : n (suur)
Finale antwoord. (7)
[14]

TOTAAL AFDELING B: 130

GROOTTOTAAL: 150

Bladsy 10 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2A JUNIE 202 ANALISE

Onderwerp Kategorie van vrae en punte


toegeken
A B C D TOTAAL

Tempo van chemiese


Polimere en vesels
Organiese Chemie

Chemiese ewewig

Sure en Basisse
Vraagnommer

TOTAAL
reaksies

1.1 2 2 2 2
1.2 2 2 2 2
1.3 2 2 2 2
1.4 2 2 2 2
1.5 2 2 2 2
1.6 2 2 2 2
1.7 2 2 2 2
1.8 2 2 2 2
1.9 2 2 2 2
1.10 2 2 2 2

2.1 1 1 1 1
2.2 1 1 1 1
2.3.1 2 2 2 2
2.3.2 2 2 2 2
2.4 3 3 3 3
2.5 2 2 2 2
2.6 2 2 2 2
2.7 2 2 2 2
2.8.1 2 2 2 2
2.8.2 2 2 2 2
2.9 1 1 1 1

3.1.1 2 2 2 2
3.1.2 2 2 2 2
3.1.3 4 4 4 4
3.2.1 1 1 1 1
3.2.2 3 3 3 3

4.1 2 2 2 2
4.2 1 1 1 1
4.3 4 4 4 4
4.4 1 1 1 1
4.5 1 1 1 1
4.6 2 2 2 2

5.1 4 4 4 4
5.2 1 1 1 1

Bladsy 11 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

5.3 1 1 1 1
5.4 2 2 2 2
5.5 1 1 1 1
5.6 1 1 1 1
5.7 1 1 1 1
5.8 4 4 4 4
5.9 1 1 1 1

6.1 2 2 2 2
6.2 3 3 3 3
6.3 2 2 2 2
6.4 3 3 3 3
6.5 1 1 1 1
6.6 3 3 3 3

7.1 1 1 1 1
7.2 2 2 2 2
7.3.1 1 1 1 1
7.3.2 2 2 2 2
7.4 3 3 3 3

8.1 2 2 2 2
8.2.1 1 1 1 1
8.2.2 3 3 3 3
8.3.1 1 1 1 1
8.3.2 1 1 1 1

9.1 3 3 3 3
9.2 6 6 6 6

10.1 2 2 2 2
10.2 2 2 2 2
10.3 2 2 2 2
10.4 1 1 1 1
10.5 2 2 2 2

11.1 2 2 2 2
11.2 4 4 4 4
11.3 5 5 5 5
11.4 3 3 3 3
11.5 8 8 8 8
62 5 27 23 33 150 25 54 53 18 150
41 3 18 15 22 100 17 36 35 12 100

Bladsy 12 van 12 © Impaq

You might also like