Advertensie Aktiwiteit

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Notas en Aktiwiteit

Wat is ‘n advertensie?
Advertensies is 'n promosie-aktiwiteit wat daarop is om 'n produk of 'n diens aan 'n
teikengehoor te verkoop. Dit is oortuigend, insiggewend en ontwerp om aankoopgedrag of
denkpatrone te beïnvloed.

Basiese kenmerke van 'n advertensie:

1. Logo

2. Slagspreuk

3. Handelsnaam

4. 'n Kort beskrywing van die produk

5. Produk foto

6. Kontakbesonderhede

Die ABBA-metode
Om 'n potensiële kliënt se
aandag te trek en hom of
Aandag haar van jou produkte of
dienste bewus te maak.

Skep 'n belangstelling in jou


Belangstelling
produkte of dienste.

ABBA
Skep 'n begeerte in die
Begeerte verbruiker om jou produkte
of dienste bo mededingers se
produkte of dienste te kies.

Aksie Kliënt besluit om jou


produkte of dienste te koop.

Bladsy 7 van 91 besoek twinkl.co.za


Taal en Begrip Onderwysersgids

Aktiwiteit
Lees deur die notas en ontwerp jou eie advertensie deur die ABBA-metode te gebruik en
sluit die basiese kenmerke van 'n advertensie in. Kies een van die volgende produkte om te
adverteer: graanstafie, vrugtestokkies, gedroogde vrugte.

Bladsy 8 van 91 besoek twinkl.co.za

You might also like