Za HL 303 Gebruik Die Toepaslike Leestekens in Sinne Aktiwiteit - Ver - 1

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

Gebruik die Toepaslike Leestekens

Skryf die korrekte sin onderaan elke sin deur hoofletters, punte, vraagtekens en
uitroeptekens te gebruik.

1. my broer se hond se naam is janneman




2. ons het sondag parkie toe gegaan




3. die titanic het in 1912 gesink of nie




4. toby en marnus gaan maart kaapstad toe




5. ek gaan uiteindelik ‘n katjie kry




6. gaan dit saterdag nog reën wanneer golokile kom kuier




7. ek en sameera gaan sondag saam kerk toe




8. hoera ek het my toets geslaag




9. hoekom is daar so min visse in die dam




10. het jy ‘n rok vir die partytjie




besoek twinkl.co.za
Gebruik die Toepaslike Leestekens Antwoorde
Vraag Antwoord

1. my broer se hond se naam is janneman


My broer se hond se naam is Janneman.

2. ons het sondag parkie toe gegaan


Ons het Sondag parkie toe gegaan.

3. die titanic het in 1912 gesink of nie


Die Titanic het in 1912 gesink, of nie?

4. toby en marnus gaan maart kaapstad toe


Toby en Marnus gaan Maart Kaapstad toe.

5. ek gaan uiteindelik ‘n katjie kry


Ek gaan uiteindelik ‘n katjie kry!

6. gaan dit saterdag nog reën wanneer golokile kom kuier


Gaan dit Saterdag nog reën wanneer Golokile kom kuier?

7. ek en sameera gaan sondag saam kerk toe


Ek en Sameera gaan Sondag saam kerk toe.

8. hoera ek het my toets geslaag


Hoera! Ek het my toets geslaag!

9. hoekom is daar so min visse in die dam


Hoekom is daar so min visse in die dam?

10. het jy ‘n rok vir die partytjie


Het jy ‘n rok vir die partytjie?

besoek twinkl.co.za
Gebruik die Toepaslike Leestekens
Skryf die korrekte sin onderaan elke sin deur hoofletters, punte, vraagtekens, kop-
peltekens, kommas en uitroeptekens te gebruik.

1. jessica lienkie en dorette gaan vrydagaand by my kom oorslaap en ek sien


baie uit

2. die bank was plek plek nat van waar die dak gelek het maar gelukkig het
pappa die dak reggemaak




3. het jy enige spaargeld waarmee ons dawie se verjaarsdaggeskenk kan koop




4. sies man jy moet nie so onbeskof voor mevrou malan wees nie




5. dit het gistermiddag katte en honde gereën toe ons die tent wou opslaan
maar darem skyn die son nou



besoek twinkl.co.za
Gebruik die Toepaslike Leestekens Antwoorde
Vraag Antwoord

1. jessica lienkie en dorette gaan vrydagaand by my kom oorslaap en ek sien baie uit

Jessica, Lienkie en Dorette gaan Vrydagaand by my kom oorslaap en ek


sien baie uit!
2. die bank was plek plek nat van waar die dak gelek het maar gelukkig het pappa die dak
reggemaak
Die bank was plek-plek nat van waar die dak gelek het, maar gelukkig het
pappa die dak reggemaak.

3. het jy enige spaargeld waarmee ons dawie se verjaarsdaggeskenk kan koop

Het jy enige spaargeld waarmee ons Dawie se verjaarsdaggeskenk kan koop?

4. sies man jy moet nie so onbeskof voor mevrou malan wees nie

Sies man! Jy moet nie so onbeskof voor Mevrou Malan wees nie!

5. dit het gistermiddag katte en honde gereën toe ons die tent wou opslaan maar darem skyn
die son nou
Dit het gistermiddag katte-en-honde gereën toe ons die tent wou opslaan,
maar darem skyn die son nou.

besoek twinkl.co.za

You might also like