Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

DIE SENUWEESTELSEL

DIE
BREIN
SEREBRUM

• Oorsprong van
willekeurige aksies
• Ontvang en
interpreteer
sensasies vanaf
die sintuie
• Hoër
denkprosesse
• Koördineer alle
willekeurige
bewegings
• Dit beheer
spierspanning
en help om
balans te
handhaaf
SEREBELLUM
• Dit dra senuwee-
impulse tussen
die brein en die
rugmurg oor
• Beheer
onwillekeurige
aksies soos
hartklop en
asemhaling
MEDULLA OBLONGATA
TALAMUS

HIPOTALAMUS

Beheersentrum vir
MIDDEL honger, dors, slaap,
BREIN liggaamstemp. en
emosies
CORPUS CALLOSSUM
• Verbind die linker en regter
hemisfere van die brein –
laat kommunikasie tussen
die twee hemisfere toe
Skei
hormone af

HIPOFISE/ PITUïTERE KLIER

You might also like