Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 15

Werkboek

Afrikaans Eerste
Addisionele Taal
Graad 8
Projek
Naam: 
Van: 
Graad: 
Genre: 
Onderwerp: 
Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek

Instruksies
1. Jy gaan hierdie projek tuis en gedurende klastyd saam met jou onderwyser
voltooi.

2. Dit moet pret wees en ons hoop dat jy baie nuwe en interessante dinge sal leer.

3. Jy mag sekere gedeeltes van die projek tuis doen, bv. die navorsing en
beplanning.

4. Jy moet alle bronne wat jy gebruik duidelik noem/aandui in ‘n bronnelys.

5. Al die inligting wat jy kry moet in ʼn koevert/sakkie of op ʼn rekenaar/stokkie


gebêre en klas toe gebring word.

6. Jy gaan dié inligting gebruik om die navorsingsafdeling van die projek te doen.

7. Hierdie projek bestaan uit 3 fases, waarvan elkeen gedoen moet word.

8. Elke fase sal soos aangedui op die rubrieke wat ingesluit is bepunt word.

9. WEES KREATIEF!

Bladsy 1 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek

Die genres waaroor hierdie projek Onderwerpe vir elke genre:


handel: • Formele brief
• Poësie • Strokiesprent
• Kortverhaal • Storiebord
• Volksverhaal • Plakkaat
• Drama • Joernaal
• Novelle
• Verander jou genre in ‘n drama
• Liedjie

Die projek bestaan uit 3 fases:

Fase 1: Navorsing (Die belangrikste fase)

• Bewys van bronne – bibliografie/bronnelys is baie belangrik.

• Kan ook gekopieer, geplak en uitgedruk word en dan aangeheg word.

• Alle navorsing en inligting oor die onderwerp moet hier wees.

• Gebruik aantekeninge oor die genre wat in die klas gegee word as uitgangspunt.

• Doen navorsing soos jou onderwerpe bepaal.

• Alhoewel bronne in Engels mag wees, mag dit nie net Engelse aanhalings wees nie – die bron
moet verwys word en in Afrikaans verklaar word.

• Navorsing word gemerk volgens ‘n rubriek en bepunt uit 20.

Fase 2: Beplanning en skryf.

• Fase 2 word nadat alle navorsing voltooi is, gedoen.

• Hierdie vorm die eerste rofwerk waar al jou navorsing gesorteer en in afdelings geplaas word,
bv. breinkaart, spinnekopdiagram ens.

• Daar moet beplanning en rofwerk wees.

• Sommige opdragte kan d.m.v. prentjies/blokkies wees met geskrewe gedeeltes langs dit.
(Bestudeer jou opdrag).

• Jou finaal moet ook hier ingesluit word. (Die finale werkstuk word geassesseer).

• Indien dit op rekenaar/selfoon gedoen is, moet dit alles gedruk word en in die werkboek
geplak word.

Bladsy 2 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek
• Indien beeldmateriaal gebruik word, moet dit duidelik, groot genoeg en gemotiveerd en
uitgedruk wees.

• Hierdie fase bepaal die mondelinge voorlegging aangesien die leerders alle denke,
beweegredes, keuses ens. in die mondeling gaan verklaar.

• Die finale skryfstuk word gemerk volgens ’n rubriek en bepunt uit 30.

Fase 3: Mondeling/Praat.

• Dit behels ʼn voorlegging/bespreking van die werk.

• Dit moet in die lêer opgeneem wees.

• Die voorlegging is ʼn uitvloeisel van die beplanning en skryfstuk en sentreer om die keuses wat
jy gemaak het, die motivering vir grafika, kleure, standpunte daaragter, wat jy daaruit geleer
het, ens.

• Hierdie voorlegging/mondeling kan opgeneem wees op selfoon of bv. in groepies geskied buite
klasperiodes.

• Die mondeling strek oor kwartaal 3 +4 en word volgens ’n rubriek uit 20 gemerk.

• Mondeling punte word aan die einde van kwartaal 4 ingelees.

Kies jou onderwerp:


1. Trek vir jou ʼn onderwerp uit die hoed.

2. Bestudeer die onderwerp deeglik.

3. Jy mag met ʼn leerder in dieselfde klas uitruil.

4. Indien jy tevrede is, sal dit die onderwerp wees wat jy moet doen vir jou projek.

5. Vul nou die inligting op die voorblad van hierdie werkboek in.

Onthou:
1. Gebruik verskillende bronne om jou met jou navorsing te help.

2. Skryf die bronne neer waar jy jou inligting gekry het in die spasie hieronder in jou
werkboek.

3. Skryf/plak jou inligting in die gegewe spasies soos aangedui.

4. As jy meer plek nodig het, kan jy nog bladsye byvoeg of alles in ʼn koevert plaas.

Bladsy 3 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek
Fase 1: Navorsing

• Gebruik verskillende bronne om jou te help met jou navorsing. (Skryf die bronne neer
waar jy jou inligting gekry het).

• Skryf/plak jou inligting in die gegewe spasies. As jy meer plek nodig het, kan jy nog
bladsye byvoeg.

Bladsy 4 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 1

Bibliografie:

Bladsy 5 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 1

Fase 1: Navorsing Rubriek

Aantal, Uitstekende Goeie gebruik Die verwagte Die aantal Geen bronne
verskeidenheid gebruik van van relevante aantal bronne is bronne is is gebruik
en kwaliteit van bronne. bronne. gebruik. ontoereikend nie/ bronne is
bronne en daar is irrelevant.
min tot geen
verskeidenheid.

9-10 punte 7-8 punte 5-6 punte 3-4 punte 1-2 punte

Bibliografie/ Relevante Irrelevante Geen


verwysings/ bibliografie. bibliografie. bibliografie.
bronnelys

2 punte 1 punt 0 punte

Organisatoriese Organisatoriese Organisatoriese Organisatoriese Organisatoriese


tegnieke en tegnieke en tegnieke en tegnieke en tegnieke en
vaardighede vaardighede vaardighede vaardighede vaardighede
gebruik om finale lewer ‘n lewer ‘n goeie lewer ‘n lewer ‘n
projek te lewer uitstekende projek. gemiddelde onvoldoende
projek. projek. projek.

7-8 punte 5-6 punte 3-4 punte 1-2 punte

20

Datum:

Opmerkings: 

Handtekening:

Bladsy 6 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek

Fase 2: Beplanning en finale skryfstuk.

• Doen jou beplanning/breinkaart/spinnekopdiagram hier.

• Skryf/plak jou inligting in die gegewe spasies. As jy meer plek nodig het, kan jy nog
bladsye byvoeg.

• Wanneer jy klaar die beplanning tuis gedoen het, doen jou rofwerk in die klas.

Breinkaart / Spinnekopdiagram:

Bladsy 7 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 2
Eerste poging:

Bladsy 8 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 2
Finale poging:

Bladsy 9 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 2

Fase 2: Beplanning en finale skryfstuk Rubriek

Uitstekend Goed Gemiddeld Elementêr Swak


5 4 3 2 1

Behoorlike Uitstekende Goeie beplanning. Gemiddelde Elementêre Geen beplanning.


beplanning beplanning. Goeie Aanvaarbare beplanning. beplanning. Poging Geen inleiding en
en effektiewe inleiding en slot. inleiding en slot. Inleiding en slot is tot ‘n inleiding en slot.
breinkaart betekenisloos. slot.

Formaat en Uitstekende Goeie formaat en Gemiddelde Basiese kennis Swak formaat


struktuur formaat en struktuur. formaat en van formaat en en min tot geen
struktuur. struktuur. struktuur. struktuur.

Oorspronklike Uitstekende Goeie hantering Gemiddelde Beperkte hantering Swak hantering


hantering van die hantering van van die onderwerp, hantering van van die onderwerp, van die onderwerp,
onderwerp die onderwerp, relevant, die onderwerp, basiese relevansie, irrelevant,
relevant, oorspronklik. vaagweg onoorspronklik. onoorspronklik.
oorspronklik en relevant, beperkte
kreatief. oorspronklikheid.

Kreatiewe gebruik Uitstekende Goeie figuurlike Gemiddelde Beperkte en min Swak taalgebruik.
van taal en styl figuurlike taalgebruik. figuurlike tot geen figuurlike Geen figuurlike
taalgebruik. taalgebruik. taalgebruik. taalgebruik.

Taalstrukture en Uitstekende Goeie gebruik Gemiddelde Basiese gebruik Swak gebruik


-konvensies. gebruik van van woordeskat, gebruik van van woordeskat, van woordeskat,
woordeskat, sinstrukture, woordeskat, sinstrukture, sinstrukture,
sinstrukture, spelling en sinstrukture, spelling en spelling en
spelling en leestekens. spelling en leestekens. leestekens.
leestekens. leestekens.

Redigering. Uitstekende Goeie redigering Gemiddelde Elementêre Geen redigering.


redigering. redigering. redigering.

30

Datum:

Opmerkings: 

Handtekening:

Bladsy 10 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek
Fase 3: Mondeling/Praat.

• Doen jou beplanning/breinkaart/spinnekopdiagram vir jou mondeling hier.

Breinkaart / Spinnekopdiagram:

Bladsy 11 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 3
Eerste poging:

Bladsy 12 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 3
Finale poging:

Bladsy 13 van 14 besoek twinkl.co.za


Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Projek Werkboek - Fase 3
Fase 3: Mondeling/Praat Rubriek

Uitstekend Goed Gemiddeld Elementêr Swak


5 4 3 2 1

Inleiding tot Uitstekende Goeie inleiding tot Gemiddelde Onbevredigende Swak inleiding
onderwerp en inleiding tot onderwerp. Goeie inleiding tot inleiding tot tot onderwerp.
navorsing onderwerp. navorsing. onderwerp. onderwerp. Basiese tot geen
Uitstekende Gemiddelde Beperkte navorsing.
navorsing. navorsing. navorsing.

Uitspraak, Uitstekende Goeie uitspraak Gemiddelde Onbevredigende Swak uitspraak


frasering en uitspraak en en frasering. uitspraak en uitspraak en en frasering.
gebruik van frasering. Goeie gebruik van frasering. frasering. Beperkte Geen gebruik van
punktuasie Uitstekende punktuasie. Bevredigende gebruik van punktuasie.
gebruik van gebruik van punktuasie.
punktuasie. punktuasie.

Toepaslike Uitstekende Goeie Gemiddelde Onbevredigende Swak liggaamstaal.


liggaamstaal liggaamstaal. liggaamstaal. liggaamstaal. liggaamstaal.
tydens aanbieding
van projek

Gebruik van Uitstekende Goeie gebruik van Gemiddelde Onbevredigende Beperkte tot geen
bronne gebruik van bronne. bronne. gebruik van bronne. gebruik van bronne. gebruik van bronne.

20

Datum:

Opmerkings: 

Handtekening:

Bladsy 14 van 14 besoek twinkl.co.za

You might also like