Afrikans Notes Skryftekens

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Afrikaans skryfteken notes

DEELTEKEN

Die funksie van 'n deelteken is om aan te dui dat twee vokale wat na mekaar volg nie as 'n diftong
uitgespreek moet word nie, maar wel as twee verskillende klinkers. 'n Mens sou dus kon sê 'n
deelteken verleen 'n ekstra lettergreep aan 'n woord.

It’s to show that you should single out a vowel because two vowels are together, you normally put
it at the last vowel.

KAPPIE
Die kappie word gebruik op klinkers in lang, oop lettergrepe om die klank te rek.

It is used in long vowels, to stretch out the sound. Elongate the sound.

AFKAPPINGSTEKEN

ie afkappingsteken (of apostroof) word hoofsaaklik by meervoude en verkleinwoorde gebruik wat


op die letters i, o, u en 'n beklemtoonde a eindig.

The truncation mark (or apostrophe) is mainly used with plurals and diminutives that end in the
letters i, o, u and a stressed a.
KOPPELTEKEN

Is put when there is a direction and a location.

PRACTICE QUESTIONS

1a.uitroepsinne

b.vraagsinne

c.bevelsinne

d.stelsinne

e.stelsinne

f.vraagsinne

g.uitroepsinne

2a. waarheen jy vannmiddag stap?

b. wat jaar sal andre saamgaan see toe?

c.wanner sal fathima rus en kyk tv?

d. wat dinge het maria hou van nie? Waarvan hou maria nie?

e.waarom kan bongile bel nie met sy selfoon nie?

f. wat is splinternuut?

g.wie s’n is die baadjie?

h. waar woon Robert?


1.1 hy huil baie omdat hy pak gekry het.
1.2 Die storie is baie interessant aangesien dit ‘n ware is verhaal.
1.3 Hy speel baie toneel; daarom noem ons hom ‘n aktuer.
1.4 Die leerling wil na skool bly, want hy is lief vir atletiek.
1.5 Die dag was baie lekker tog hy nie die toets kon skryf nie.

2.4 die man se dogter was siek; dus het hy die dokter ontbied.
2.2 ons maak die vensters toe wanneer ndie wind begin waai.
2.10 hy werk baie hard terwyl hy op skool is nog. Terwyl hy nog op skool is

Munch houzin syndrome

You might also like