Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 13

Verneukkind - Fanie Viljoen

(Bladsy 4 – 6)

WOORDOPSOMMING:

Woord: Engels: Verklaring:

Titel: Verneuk To deceive or Om iemand te bedrieg
cheat someone / om die bos te lei.
Bl. 4:
Uitasem Without breath Om baie moeg te
wees
Woonstel Flat
Skouer Shoulder
Inkopiesak Grocery bag Sak waarin jy die kos
wat jy gekoop het sit
Beur drags Met inspanning
druk/trek
Glip uit Slips off Dit val van haar voet
af
Hinkepink hobbling Sukkel om te loop
Dwaal haar oë She looks at the Sy kyk kort-kort na die
clouds from time wolke
to time
Grys Grey Die kleur grys
Teenaan haar lyf Close to her body Raak aan haar lyf
Gedagtes Your thoughts Jy dink aan ander
ompaaie loop wander dinge
Afrol To roll down Gly teen die berg af.
Uitstrek To stretch out
Kaapse vlakte Cape plains Oop grond
Belofte Promise
Donderslae thunder
Lei sy hopeloos She reads/sees Sy sien te veel daarin
te veel af more in it (voortekens)
Saligheid Good thing Goeie ding
Onverwagse Unexpected Skielike
Droë bedding Dry flower bed Grond sonder water
Woonsteltrap Steps at the flat
Dronkgatbure Neighbour drink Die man wat langsaan
too much hulle woon drink baie
Baklei Fight / Quarrel
Opstelpunte Essay marks
Voorteken A sign Aanduiding
Besimpeld To be stupid Dwaas / dom
Pêl friend vriend
Sukke (sulke) such
Steur To disturb Om te pla
Verlang To miss someone Om iemand te mis

1
Geduld Patience
Alewig Always
Flentervadoek Tattered dishcloth Stukkende
kombuislap
Jaag To chase Iemand weg te stuur
someone away
Dè Here / take vat
Skil Peel Buite laag (layer) van
die vrug
Lat (dat) Dat (Kaapse Afr.)
Jirre To use the Lord’s
name / Swearing
Soe lastig So difficult Wat probleme gee
Maag omkeer Stomach flips/ Draai om
turns
Waag To take a chance Om ‘n kans te vat
Donnerweer Thunder
Siewe (sewe) Seven
Slat (slaan) To strike / hit
Rympie Poem Gedig
Belowe To promise
Donder Thunder
Swaarweer Bad weather
Blitse Flashes
Bid To pray
Dreuning pounding Diep geluid
Verte Far away
Klank Sound Geluid
Vasslaan strike
Snork snores

Bl.5:
Grênd Grand / fancy Mooi / deftig
Bergblomme Flowers of the
mountain
g’n Not / no
Nodigheid necessity
Smiddae afternoons In die middag
Bedel To beg
Vroeër earlier
Gewoonlik usually
Winkelsentrum Shopping
center/mall
Deesdae Nowadays
Stilweg Soundless /Quiet saggies
Weerligstraal Thunder bolt
Flits Flashes

2
Vasgenael Stuck to a place / Kan nie wegkom nie
Can’t move /
glued to
Slag / slae To strike
Donderklank Sound of thunder
Uitmekaar Separated
Antie (Tannie) Auntie
Seblief (asseblief) Please
Ouma Granny
(Grandmother)
Huiwer To hesitate Versigtig voor jy iets
doen
Party loop net Some simply walk
away
Verlig Lights up Maak lig
Knik Nods Skud jou kop om “ja”
te sê
Soms sometimes Partykeer
Toemaar-hand Comforting hand Troos hand
Piepklein mossie Very small ‘n baie klein voëltjie
sparrow (bird)
Wat uit sy nes That fell from the
geval het nest
Oomblik A moment
Verbeel To imagine
Bliksemstraal Thunder bolt
Asemloos To hold your Hou jou asem op
breath
Blits Flash of thunder ‘n weerligstraal
Groente-afdeling Vegetable
department
Stem hulle in They agree
Geoefend Well trained Goed afgerig
Handevol handfuls baie
Dik aartappels Huge/big potatoes
Stop sy in die To overload the Maak die sakkie baie
plastieksakkie plastic bag vol
Weeg dit Weighs it Kyk hoeveel dit weeg
Vanaand tonight
Pakkie rys Packet of rice
Aandete dinner
Omgee mind
Eintlik Actually
Hokaai Stop!
Lyf bewe Body shivers
Dun Thin
Kamergordyn Curtain in a room
Doer Over there/ far
away

3
Eerder rather
Blikkie vis Tin with fish
Goedkoper Cheaper

Bl.6
Blase Boils
Allergies Allergic
Leuen To lie Jok/ praat nie die
waarheid nie
Yskaste Fridges
Wegsteek To hide
Kramp Cramp
Omrol Roll over
Smeek Begs Vra baie mooi
In die tou staan Stand in a queue In ‘n ry staan
Om te betaal To pay
Mandjie basket
Vet beursie Fat purse Baie geld hê
Toonbank Counter
Ritsel rustles
Kassier Cashier
Geluidloos Without making a saggies
sound
Skaam Shy
Verneukspul Cheating Bedrieëry
deception
Verdwyn Disappears Wegraak
Klop Knocks
Pleit To plea Vra baie mooi /
soebat
Bors breast
Wakker maak Wakes up
Steeds still
Glo believe
Verneukkind Illegitimate child Kind wat buite die
/child that cheats huwelik (marriage)
other people gebore is / Kind wat
ander mense kul /
Kind wat deur ander
mense verneuk word.

4
OPSOMMING VAN DIE VERHAAL

Hierdie kortverhaal begin waar die hoofkarakter (Jessica) huis toe

hardloop, met haar skooltas en ‘n inkopiesak (grocery bag) oor elke skouer.
Terwyl sy hardloop kyk sy na die grys reënwolke wat teen Tafelberg
(Kaapstad / Kaapprovinsie) afrol. Sy dink aan ouma Kytie se woorde, dat
Jessica se ma sal terugkom as die donderweer sewe keer geslaan het.
(“Niks meer nie. En ook niks minder nie.”)

Sy leef vir die dag dat haar ma terug moet kom en daarom sien sy
voortekens (omen/sign) in enige saligheid (salvation) wat oor haar pad
kom.

Haar skoolvriend, Kyle, dink sy is simpel om aan voortekens te glo, maar sy

gee nie om wat hy dink nie, want Kyle het ‘n ma en verlang (to miss
someone) nie soos sy nie.

Jessica woon by ouma Kytie en sy is ‘n “moeilike” ouma. Jessica se ma het

jare gelede net uit Jessica se lewe verdwyn (disappeared) en haar by ouma
Kytie gelos. Ouma Kytie is baie ongeduldig (impatient) met kinders en sê
dat Jessica altyd voor haar voete in is, net soos wat Jessica se ma was.
Dan vra Jessica vir ouma Kytie waar haar ma is en wanneer sy terugkom,
maar ouma Kytie kan haar nie antwoord nie. Al wat sy sê is dat Jessica se
ma sal terugkom as die donderweer sewe keer slaan.

Omdat Jessica ‘n kind is, glo sy hierdie woorde en sy sien dit as ‘n belofte.
(promise)

Jessica-hulle woon in Elsiesrivier. Dit is ‘n deel van die Kaap waar daar
hoofsaaklik Kleurlingmense woon. Hierdie mense is meestal arm en
werkloos, daarom is dit nie vir hulle verkeerd om te bedel vir kos (to beg for
food) by ander mense nie. Jessica slaap op ‘n matras op die vloer, terwyl
ouma Kytie snork(snore) in haar bed. Sy dink aan die dag wat haar ma sal
terugkom en haar wegvat. Hulle sal baie geld hê en in ‘n mooi, deftige huis
bly. Dan sal dit nie meer vir haar nodig wees om elke middag na skool in
die dorp te gaan bedel nie.

Jessica kies vroue uit om by te bedel, want hulle harte is sag en sy sien
haar ma in elke vrou. Ouma Kytie het haar mooi geleer hoe om te bedel,
maar eintlik verneuk Jessica die mense, want sy vra vir ‘n brood en as die
vrou “ja” sê, vra sy vir meer as net die brood. So kry sy dit reg om met ‘n
sakkie aartappels (potatoes) en rys en ‘n hoender weg te kom.

As die vrouens wat haar help, sê sy moet liewer vis vat, dan jok sy en sê
dat haar ouma allergies vir vis is. Wanneer die vrou betaal, kyk Jessica die
heeltyd na die lekkergoed (sweets) wat op die rakke is. Sy sê vinnig dankie
en kyk nie weer om nie, want sy is skaam (ashamed) omdat sy die mense
verneuk het (deceived) en vir hulle gejok het.

5
Jessica tel vanaand weer die donderslae wat slaan. Toe die sewende slag
slaan wag sy dat haar ma aan die deur moet klop, maar dan slaan die
weerlig die agtste keer en sy weet dat haar ma nie vanaand terug sal kom
nie.

SUMMARY OF THE STORY This short story begins where the main character (Jessica) runs home,
with her schoolbag and a shopping bag (grocery bag) over each shoulder. As she ran she looked
at the grey rain clouds rolling down Table Mountain (Cape Town/Cape Province). She thinks of
Grandma Kytie's words, that Jessica's mother would come back if the thunder struck seven times.
("Nothing more. And nothing less, either.") She lives for the day that her mother has to come
back and so she sees omens (omen/sign) in any bliss (salvation) that comes her way. Her school
friend, Kyle, thinks she's silly to believe in omens, but she doesn't care what he thinks because
Kyle has a mother and longs (to miss someone) not like her. Jessica lives with Grandma Kytie and
she is a "difficult" grandmother. Jessica's mother just disappeared from Jessica's life years ago
(disappeared) and left her with Grandma Kytie. Grandma Kytie is very impatient (impatient) with
children and says that Jessica is always in front of her feet, just like Jessica's mother was. Then
Jessica asks Grandma Kytie where her mother is and when she returns, but Grandma Kytie can't
answer her. All she says is that Jessica's mother will come back when the thunder hits seven
times. Because Jessica is a child, she believes these words and she sees them as a promise.
(promise) Jessica-they live in Elsies River. This is a part of the Cape where mainly Coloured people
live. These people are mostly poor and unemployed, so it is not wrong for them to beg for food
(to beg for food) in other people. Jessica sleeps on a mattress on the floor, while Grandma Kytie
snores(snores) in her bed. She thinks about the day her mother will come back and take her
away. They will have lots of money and stay in a nice, posh house. Then it will no longer be
necessary for her to go begging in the village every afternoon after school. Jessica chooses
women to beg by because their hearts are soft and she sees her mother in every woman.
Grandma Kytie taught her how to beg, but actually Jessica cheats on the people because she asks
for a loaf of bread and when the woman says "yes", she asks for more than just the bread. So she
manages to get away with a bag of potatoes (potatoes) and rice and a chicken. If the women
helping her say she should rather take fish, she lies and says that her grandmother is allergic to
fish. When the woman pays, Jessica watches the candy (sweets) that are on the shelves all the
time. She quickly says thank you and doesn't look around again because she's embarrassed
(ashamed) for cheating on the people (deceived) and lying to them.

LITERȆRE ASPEKTE

Dialoog: Daar word van Kaapse Afrikaans gebruik gemaak in hierdie

verhaal.

Ruimte/Milieu: Die weer en die wolke speel ‘n belangrike rol in hierdie

verhaal wat in die Kaap afspeel. Jessica is nie bang vir die donderweer nie,
want vir haar het die donderweer ‘n positiewe konnotasie (betekenis). Vir
haar beteken dit dat haar ma terug sal kom.

Hoofkarakter: Jessica is die hoofkarakter wat by haar moeilike ouma

moet bly. Sy droom van die dag as daar sewe donderslae slaan, maar
hierdie verhaal het nie ‘n gelukkige einde vir Jessica nie.

6
Newekarakters: Dit is die ander persone wat in hierdie verhaal
voorkom,soos Ouma Kytie, Kyle en die vrou by Pick ‘n Pay.

Derdepersoonsverteller: Die verhaal word deur die oë van Jessica vertel.

Tema: Dit is die lewenswaarheid, of les, wat die verteller aan die leser wil
oordra. In hierdie verhaal bly Jessica glo en hoop dat die belofte van sewe
slae waar sal word, Eendag sal sy uit haar ongelukkige situasie kan
ontsnap.

Titel: Die titel kan meer as een moontlike betekenis hê:

- Jessica is ‘n verneukkind, omdat sy vir ander mense jok en
hulle verneuk as sy vir kos bedel, want sy vra eers net vir
brood en sodra hulle instem, oorreed sy hulle om meer kos vir
haar te koop.
- Die lewe verneuk haar, want sy lei ‘n lewe wat sy nie wil hê
nie.
- Sy is moontlik ‘n buite-egtelike kind.

KONTEKSTUELE VRAE:

1. Waar woon Jessica? (2)

2. Noem 3 redes waarom Jessica nie gelukkig is waar sy bly nie. (3)

3. Wie het vir Jessica geleer om te bedel? (1)

4. Waarom is Jessica, aan die begin van die verhaal, so haastig om by die
huis te kom? (1)

5. Hoe voel Jessica oor die aanwesigheid van die wolke? Verduidelik. (2)

6. Jessica kan as bygelowig (superstitious) beskryf word.

Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer jou antwoord. (1)

7. Noem 2 redes waarom Jessica haar nie aan Kyle steur nie? (2)

8. Hoe weet jy dat ouma Kytie ook nie geduld met Jessica se ma gehad
het nie. (1)

7
9. Jessica weet dat die belofte van die sewe donderslae nie maklik waar
kan
word nie. (Bladsy 4)
Skryf ‘n aanhaling uit hierdie verhaal neer wat die stelling bevestig. (1)

10. Hoe verskil Jessica se toekomsdroom van haar huidige

omstandighede? (4)

11. Noem 3 bewyse dat Jessica, selfs wanneer sy bedel, aanhoudend aan
haar ma dink. (3)

12. Gee 3 moontlike betekenisse wat die titel kan hê. (3)

13. Watter les dink jy kan ons uit Jessica se situasie leer? (2)

14. “En toe slaan die weerlig die agtste keer.”

14.1. Vir hoeveel donderslae het Jessica gewag? (1)

14.2. Watter implikasie het die agtste donderslag vir Jessica? (1)

15. Dink jy ouma Kytie maak vir Jessica op die regte manier groot? Motiveer
jou antwoord. (1)

16. Wat noem ons die tipe taalgebruik wat in hierdie verhaal voorkom? (1)

[30]

___________________________________________________________________

8

9

TAALVRAE:
(Intensiewe vorm; trappe van vergelyking; voornaamwoorde; telwoorde en
selfstandige naamwoorde)

Lees die onderstaande aanhaling en beantwoord die taalvrae wat volg:

1 Kort-kort dwaal haar oë na die grys wolke.

2 Dit voel of hulle vandag sommer hier teenaan haar lyf lê, soos ‘n
3 kombers wat die koue weghou terwyl haar gedagtes ompaaie loop.
4 Elke keer as die wolke teen Tafelberg afrol en hulle uitstrek oor die
5 Kaapse vlakte, kom die dink oor ‘n belofte in haar los.
6 ‘n Belofte van sewe donderslae.
7 Sewe slae.
8 Niks meer nie. En ook niks minder nie.

9 ‘n Onverwagse blom in die droë bedding.langs die woonsteltrap, die

10 dronkgatbure wat nie die hele vloer wakker baklei nie, goeie
11 opstelpunte.
1. Gee die trappe van vergelyking van die volgende woorde:

10
1.1. Grys
1.2. Koud
1.3. Droë
1.4. Wakker

2. Gee die stellende en die oortreffende trap van “minder”.

3. Gee die intensiewe vorme van:

3.1. Koud
3.2. Droë
3.3. Wakker

4. Benoem die onderstreepte voornaamwoorde deur die korrekte

antwoord uit die onderstaande blokkie te kies:
ONTHOU: Jy mag dieselfde antwoord meer as een keer gebruik.

Persoonlike v.nw. Onpersoonlike v.nw. .

Betreklike v.nw. Besitlike v.nw.

4.1. Haar (reël 1)

4.2. Dit (reël 2)
4.3. Hulle (reël 2)
4.4. Haar (reël 3)
4.5. Hulle (reël 4)
4.6. Wat (reël 10)

5. Benoem die volgende telwoorde volledig:

5.1. Sewe
5.2. Min
5.3. Sewende
5.4. Laaste
6. Kies die korrekte antwoord uit kolom B, om by die woord in kolom A
te pas.
Skryf net die vraagnommer (6.1 – 6.5) en die alfabetletter (A-E) neer;

KOLOM A: KOLOM B:
6.1 Wolke A Eienaam
6.2 Tafelberg B Soortnaam
6.3 ‘n Koppie suiker C Abstrakte
selfstandige
naamwoord
6.4 ‘n Swerm bye D Versamelnaam
6.5 Vriendskap E Maatnaam

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

11

12

13

You might also like