Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 15

STATESTIEKE

• In 2019 was daar 1299 gevalle van long siektes verwante aan e-sigaret in die
VSA alleen.

• Van daardie getal mense, is 26 mense dood.

• Die persentasie van jong tieners wat vape in die Hoërskool het van 2011 tot
2018 gestyg van 1,5% tot 20,8 % (van 220 000 tieners tot 3,05 miljoen tieners).
HOE WERK DIT?

• ‘n Vape (vaporizer) is enige elektroniese toestel wat vape vloeistof verhit om in


te asem.

• ‘n E-sigaret is ‘n tiepe vape wat nikotien-gebaseerde produkte gebruik (dis


hoekom die word “sigaret” gebruik word in dié geval).
BESTANDELE EN CHEMIKALIEË

• Die vape mengsels en vloeistowwe word vervaardig met bestandele


geassosieer met kardiopulmonêre toksisiteit en kanker.

• Een van die bestandele wat uit vape vloeistof geïsoleer was, is formaldehied
(die chemikalieë wat gebruik word om lyke in lykshuise te balsam).

• Formaldehiede is ook ‘n bekende karsinogene (kan kanker veroorsaak)


BESTANDELE EN CHEMIKALIEË

• Vape vloeistof bevat gewoonlik nikotien, wat baie verslawend is.

• Dit is verslawend omdat dit die vrylating van dopamien veroorsaak – dan
vertaal die brein dit as beloning.
HOEKOM VAPE MENSE?

• Die antwoord is “Bemarking”.

• E-sigarette van vandag word bemark as ‘n “gesonder alternatief” vir sigarette.

• Baie vape handeslmerke was deur die FDA (Food and Drug Administration)
gewaarsku om nie hulle produkte as gesonder alternatiewe te verkoop nie,
want dit is NIE waarvoor vapes ontwerp was nie.
HOEKOM WAS DIT ONTWERP?

• E-sigarette was ontwerp om mense te help OPHOU rook.

• Mense wat e-sigarette gebruik vir daardie doel kry vele voordele as hulle ‘n
spesiale program volg om heeltemal op te hou rook.

• Ja, vape is MINDER gevaarlik as tradisionele sigarette, maar dit bly nogsteeds ‘n
gevaarlike en ongesonde gewoonte wat vape siektes kan veroorsaak.
WAT IS VAPE SIEKTE?
• Die CDC (Centers for Disease Control and Prevention) noem vape siektes “e-
cigarette, or vaping, product use associated lung injury," of EVALI.

• 95% van mense gediagnoseer met EVALI/vape siektes het respiratoriese


simptome, naamlik:

– Hoes

– Borspyn

– Kort van asem

– Fluitende longe
WAT IS VAPE SIEKTE?

• Ander simptome geassosieer met vape siekte is:

– Naarheid – Kouekoors

– Diarree – Gewigsverlies

– Braking

– Koors
VAPE RIG OOK ANDER SKADE AAN DIE
LONGE
• Trilhare in die lugweë wat na die longe lei, voer mukus tot in die keel, waar ons
daarvan ontslae kan raak deur te nies of te hoes.

• Vape veroorsaak die verlamming van die trilhare in die lugweë.

• Hierdie verhoog die risiko van infeksie – veral chemiese longontsteking (wat
veroorsaak word deur die inaseming van vape chemikalieë)
VAPE RIG OOK SKADE AAN DIE HELE
KARDIOVASKULÊRE STELSEL
• Vape kan ook die volgende kardiovaskulêre probleme veroorsaak:

– Hartaanval – Hoë bloeddruk

– Beroerte – Cholestrol

– Skielike hartstilstand – Probleme met bloedstolling


“POPCORN LUNG”
• 75% van vape vloeistowwe bevat Diacetyl, ‘n gevaarlike
chemikalieë wat hierdie ongeneeslike toestand
veroorsaak.
• Diacetyl veroorsaak die littekens van die klein lugsakke in
die longe wat lei tot die verdikking en vernouing van die
lugweë.
• Diacetyl was oorspronklik gebruik in die botter gegeurde
springmielies wat toe veroorsaak dat die werkers wat dit
ingeasem het Popcorn Lung kry.
• Diacetyl was toe verwyder van die bestandele in die
botter gegeurde springmielies.
“POPCORN LUNG”
• Simptome
– Kort van asem
– Droë hoes
– Moegheid
– Fluitende longe
• Daar is geen geneesmiddels nie. In sekere
gevalle sal mens ‘n longoorplanting moet
kry.
RISIKO VAN ROOK/VAPE TE MIDDE
VAN COVID-19
• Werk in pare.

• Skryf ‘n kort paragraaf waarin jy die risiko’s van Covid-19 en rook/vape


bespreek.

• Lees die volgende artikel vir vêrdere ingligting

• https://www.verywellhealth.com/smoking-and-covid-19-5115796
BRONNE:

• Lasker, A. 2015. Study links e-cigarettes to incurable disease called “Popcorn Lung.” [online] AOL.com.
Available at: https://www.aol.com/article/news/2015/12/09/study-links-e-cigarettes-to-incurable-disease-called-
popcorn-lu/21281029/. [Accessed 25 August 2021]

• O’Neill, M. 2019. “Popcorn Lung” Is Another Reason to Put Down the JUUL. [online] Health.com. Available
at: https://www.health.com/condition/smoking/vaping-what-is-popcorn-lung. [Accessed 25 August 2021]

• O’Neill, M. 2019. The Dangers of Vaping Doctors Want Everyone to Know. [online] Health.com. Available at:
https://www.health.com/smoking/dangers-of-vaping. [Accessed 25 August 2021]

You might also like