Fiksheidskringloop GR 10 KW 1 2024

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

LEWENSORIËNTERING

GRAAD 1O
LO PRAKTIES KWARTAAL 1: 2024

AS2: GROEPSTAAK: FIKSHEIDSKRINGLOOP


1. Jy sal vier merkers per span benodig om die aflospunte te merk.

1.1 Daar is vyf leerders in ‘n span.


1.2 Jy kan soveel spanne hê as wat jy wil.
1.3 Daar is vier aflospunte wat 50 meter uitmekaar is. Die eerste aflospunt is 50 meter van
die wegspringpunt af. Die eindstreep is 50 meter vanaf die laaste aflospunt.
1.4 Daar is een leerder by die wegspringpunt en ‘n leerder by elkeen van die aflospunte.
1.5 Die eerste leerder nael na die eerste aflospunt, doen ___________________________
kom regop en raak aan die tweede leerder.

1.6 Die tweede leerder nael na die tweede aflospunt, doen __________________________

kom regop en raak aan die derde leerder.

1.7 Die derde leerder nael na die derde aflospunt, doen ____________________________

en raak aan die vierde leerder.

1.8 Die vierde leerder nael na die laaste aflospunt, doen ___________________________

en raak aan die laaste leerder.

1.9 Die laaste leerder nael na die eindstreep.

1.10 Die oefening kan herhaal word.

1.11 Leerders maak beurte om in die verskillende posisies te hardloop.

2. Gee ‘n skriftelike verduideliking van aktiwiteite wat gebruik word.

2.1 Bewegings wat gebruik word by elke merker, met foto’s.


3. Assessering
GOED GEMIDDELD SWAK
Verduideliking van spesifieke aktiwiteit. 2 1 0
Bewegings wat gebruik word. 2 1 0
Logiese volgorde van fiksheidsprogram. 2 1 0
Repetisies dien doel van fokuspunt van 2 1 0
fiksheidsprogram.
Spoed tussen aflospunte. 2 1 0
TOTAAL: /10

ONDERWYSER: __________________________________________

GROEPSLEDE: 1. ____________________________________
2. ____________________________________
3. ____________________________________
4. ____________________________________
5. ____________________________________

You might also like