Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 13

Vertaal deur Reinette Myburgh

____________________________________________________

LEWENSORIËNTERING
SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING
LEERDERRIGLYN
2024
NAAM VAN LEERDER

NAAM VAN SKOOL

GRAAD 10

Kopiereg voorbehou. Hierdie boekie is die eiendom van Gauteng Departement van Onderwys en is slegs vir
Gautengse skole saamgestel. Geen deel van hierdie boekie mag gedeel, versend word in enige vorm of op
enige manier, elektronies of meganies, (met onderwysers, leerders of ander belanghebbendes buite
Gauteng provinsie), sonder vooraf skriftelike toestemming van die Provinsiale Koördineerder

VERKLARING VAN EIENAARSKAP VAN LEERDERVERSAMELING VAN


BEWYSE

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

NAAM

SKOOL

SENTRUMNOMMER

DISTRIK

Verklaring deur die onderwyser:

Ek verklaar dat al die werk in hierdie leerderversameling van bewyse gedoen word die uitsluitlike werk van
hierdie leerder is.

Handtekening: _____________________ Datum: _______________

Verklaring van leerder:

Ek verklaar dat al die werk wat in hierdie versameling van bewyse gedoen word, my eie werk is.

Handtekening: ___________________ Datum: ______________

_________________________________
GRAAD 10: PROGRAM VAN ASSESSERING
Jaar: 2024
Datum van leerder
KWARTAAL TAAK indiening
Vorm van Totaal (Jou onderwyser sal vir

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

Assessering jou die datums gee)


Brongebasserdetaak 90
Aktiwiteit 1 34
Aktiwiteit 2 26
KWARTAAL 1
Aktiwiteit 3 30
PET 10
Waarneming 1 5
Waarneming 2 5
TOTAAL 100

KWARTAAL 2 HALFJAAR
100
EKSAMEN
TOTAAL 100

PROJEK 90
PET 10
KWARTAAL 3 Waarneming 1 5
Waarneming 2 5
TOTAAL 100

KWARTAAL 4
FINALE EKSAMEN 100

TOTAAL 100

FINALE PUNT 400

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

SLEUTELWOORDE

Analiseer Kritiseer
Verdeel inligting in Assesseer Neem in ag
Assesseer die
komponente en Maak ‘n ingeligte Hersien en reageer op
identifiseer hulle waarde teen
beoordeling bestaande inligting
eienskappe verwagtings

Kommentaar Defineer Bespreek


Beskryf
Bied ‘n ingeligte Spesifiseer Bied
Noem eienskappe
opinie aan betekenis sleutelpunte aan

Ondersoek Verken Evalueer


Lei af
Ondersoek van Ondersoek sonder Beoordeel uit
Maak afleidings van
nader vooroordeel van die beskikbare
inligting verskaf
uitkoms inligiting

Verduidelik Illustreer Interpreteer Omlyn


Noem doelwitte of Gee duidelike Vertaal inligting in Noem die hoof
redes voorbeelde herkenbare vorms eienskappe

Verwantskap Hersien
Som op Noem
Demonstreer Steekproef
Bied sleutelpunte aan Verduidelik in
konneksies tussen inligting
sonder detail duidelike terme
items

Debateer
Argumenteer Verskaf Gee Verdedig
Stel ‘n logiese verskillende Verskaf ‘n antwoord Verdedig ‘n saak
redenasie voor perspektiewe oor deur te herroep met bewyse
‘n saak

Bewys
Skat Bereken Demonstreer
Stel voor
Gee ‘n geskatte Werk die waarde geldigheid op die
Gee ‘n moontlike saak
waarde van iets uit basis van
bewyse

Voltooi
Vergelyk Kontrasteer Pas toe
Voltooi ‘n taak
Identifiseer Identifiseer Sit in werking op ‘n
deur inligiting te
ooreenkomste verskille erkende manier
gee

Ontwikkel
Identifiseer
Neem voort of bou op
Noem of
bestaande inligting
karakteriseer

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

TAAK 1

BRONGEBASEERDETAAK GRAAD 10
 Ontwikkeling van self in die samelewing
ONDERWERPE  Loopbane en beroepskeuses
 Demokrasie en Menseregte

KRITIESE
VRAAG/KWES  Kennis oor jouself; om 'n geskikte beroep te kies; en ook
menseregte ken.
SIE

 Strategieë om selfvertroue te bou


 Stereotipiese sienings van geslagsrolle en -
SUB- verantwoordelikhede, geslagsverskille in deelname aan sport
Kennis oor self met betrekking tot eie vakke, beroepsrigtings
ONDERWERPE 
en studiekeuses: belangstellings, vermoëns, talente en
sterkpunte
 Sosio-ekonomiese faktore as oorwegings vir loopbaan- en
studiekeuses

 Om seker te maak dat jy selfvertroue ontwikkel


 Om jou bloot te stel aan jou grondwetlike regte en
verantwoordelikhede, aan die regte van ander en aan
DOEL kwessies van diversiteit
 Om jou toe te rus met kennis, vaardighede en waardes om van
jouself te weet in verhouding tot eie vak, beroepsrigtings,
studiekeuses en besluitneming.
VORM VAN
Brongebaseerdetaak
ASSESSERING
Aktiwiteit 1: [34] (Week 1 – 3)
Aktiwiteit 2: [26] (Week 4 – 6)
PUNTE Aktiwiteit 3: [30] (Week 7 – 10)

TOTAAL: 90

PET  Deelname aan aktiwiteite wat fisieke fiksheid bevorder

Datum van  Verwys na die datums wat in die verskillende aktiwiteite gegee
indiening word

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

VOORBLAD VAN TAAK 1: BRONGEBASEERDETAAK


AKTIwITEIT INHOUD PUNTE BEHAAL

Aktiwiteit 1: ONTWIKKELING VAN SELF IN DIE


SAMELEWING /34
Aktiwiteit 2: LOOPBAAN EN LOOPBAANKEUSES
/26
Aktiwiteit 3:
DEMOKRASIE EN MENSEREGTE
/30
TOTAAL: 90 /90

ALGEMENE TERUGVOER AAN LEERDER:

Onderwyser se handtekening: ______________________ Datum: _______________

MODERERING: Punt toegeken HANDTEKENING DATUM

DH (Skool)

Distrikmoderator

PROVINSIALE
MODERATOR

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

TAAK 1: BRONGEBASEERDETAAK
NAAM VAN LEERDER

NAAM VAN SKOOL

GRAAD 10

AKTIWITEIT Punt van DH / Skoolmoderator Distrikmoderator


onderwyser
Punt Paraaf Punt Paraaf Punt Paraaf
Aktiwiteit 1:
Aktiwiteit 2:
Aktiwiteit 3:
TOTAAL: 90

ALGEMENE TERUGVOER AAN LEERDER:

MODERERING NAAM HANDTEKENING DATUM

Onderwyser / Merker

Departmentshoof/
Skoolmoderator

Distrikmoderator

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

GRAAD 10 BRONGEBASEERDETAAK
INSTRUKSIES

Hierdie is 'n brongebaseerdetaak, en die artikels/bronne word slegs as *stimuli gebruik, dit wil sê
om begrip en toepassing van kennis te demonstreer. Jy sal kritiese en kreatiewe
denkvaardighede vereis, sowel as ingeligte besluitneming en probleemoplossingsvaardighede.
(stimulus: iets wat aksie of toepassing uitlok, of aksie, gevoel, denke, ens.)
 Hierdie taak bestaan uit Aktiwiteit 1, 2 en 3 - voltooi asseblief alle aktiwiteite.
 Beantwoord vrae in volsinne behalwe vir vrae wat een-woordantwoorde vereis.
 Nommer die antwoorde korrek.
 Plagiaat is streng verbode. Sou jou onderwyser agterkom dat julle mekaar gehelp
het, of jy het van 'n klasmaat gekopieer, sal 'n onreëlmatigheid verklaar word, en jy
sal deur 'n dissiplinêre verhoor moet gaan gebaseer op die bevindinge van die
ondersoek deur die onreëlmatigheidspan van jou skool af, tot by die Provinsiale span.

AKTIWITEIT 1: ONTWIKKELING VAN DIE SELF IN DIE SAMELEWING


WOORDESKAT
WOORD DEFINISIE

 Selfagting  Vertroue in eie waarde of vermoëns, selfrespek


 Is hoe ons onsself waardeer en waarneem?
 Voorbeelde van selfagting:
Selfagting sluit oortuigings oor jouself in (byvoorbeeld, "Ek is
geliefd", "Ek is waardig"
 Woorde wat  Vertroue, ego, self-respek, waardigheid, self-waarde / agting
selfagting beskryf Trots
 Positiewe  Glo in jou vermoë (om te leer, bereik en by te dra tot die
Selfagting wêreld en outonomie om dinge op jou eie te doen
 Om vertroue in jou vermoëns te hê en te weet hoe om redelike
verwagtinge vir jouself te stel
 Negatiewe  Wanneer iemand nie selfvertroue het oor wie hulle is en wat
Selfagting hulle kan doen nie.
 Gevoelens van onbevoeg, ongeliefd of onvoldoende
 Mense wat sukkel met lae selfbeeld is deurgaans bang om
foute te maak of ander mense in die steek te laat
 Lae selfbeeld  As jy dikwels negatief oor jouself dink – het jy dalk ’n lae
selfbeeld.
 Hoë selfbeeld  Beteken dat jy in jouself glo en weet dat jy 'n wonderlike
toevoeging tot hierdie wêreld is

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

BESTUDEER DIE UITTREKSEL ONDER EN BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG.

BEANTWOORD DIE VRAE HIERONDER DEUR IN VOLSINNE TE SKRYF.

Selfbesering 'n groeiende verskynsel onder SA tieners – UNICEF

Selfbesering, die daad om doelbewus pyn en skade aan 'n mens se liggaam toe te dien deur middel van sny,
brand, krap en selfvergiftiging deur medikasie of middels om emosionele nood te verlig, is 'n groeiende kommer
onder tieners.
’n 2021 UNICEF-verslag het bevind meer as 65% van Suid-Afrikaanse jongmense het een of ander vorm van
geestesgesondheidskwessies gehad, maar het nog nooit hulp gesoek nie. Meer as 'n kwart van die respondente
het nie gedink hul geestesgesondheidsprobleem is ernstig genoeg om dit te regverdig nie, terwyl 20% nie
geweet het waar om hulp te kry nie en 18% was bang vir wat mense sou dink.
Dr Terri Henderson, kinderpsigiater en lid van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters (SASOP), sê
selfbeskadiging is 'n hulpkreet en moet nooit geïgnoreer, afgemaak word as aandagsoekende gedrag of as 'n
manier om uiting te gee nie. (‘Acting out”)..
“Bydraende uitdagings vir tieners wat bydra, soos depressie, angs, post-traumatiese stresversteuring, ADHD en
dwelmmisbruik lei dikwels tot Selfbesering, as een van die metodes wat tieners gebruik om hul
ongediagnoseerde en onbehandelde geestestoestand die hoof te bied en onbehandelde gesondheidstoestande.
Henderson sê navorsing toon dat 50% van tieners wat hulleself beseer, dit herhaaldelik sal doen. Sy skryf die
hoë koers toe aan depressie, voortdurende fisiese, verbale en seksuele mishandeling, voortdurende
interpersoonlike negatiewe ervarings en disfunksionele ondersteuningstelsels.
“Die meeste jongmense wat hulself beseer, soek nie hulp vir die gedrag nie, uit vrees vir die stigma wat daarmee
gepaard gaan, die reaksie van ouers, maats en ander volwassenes. Hulle vrees dat ander hulle sal oordeel, of
hulle kan as 'n las vir versorgers beskou word en is dikwels skaam oor hul Selfbeseringaktiwiteite. Wanneer
Selfbesering gereeld as 'n hanteringsmeganisme gebruik word, word simptome dikwels weggesteek om die
herkenning van talle en veral nuwe littekens te vermy. Uiteindelik is Selfbesering 'n gedragspatroon of
hanteringsmeganisme wat moeilik is om te breek.”
Anoniem

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

"Positiewe selfbeeld vir tieners is belangrik aangesien dit tieners in staat stel om nuwe dinge te probeer, gesonde
risiko's te neem en probleme op te los". Onbekend

1.1.1. Beskryf die verskil tussen selfbewustheid en selfagting (2x2) (4)


1.1.2. Verduidelik hoe die volgende DRIE faktore selfbeeld en selfbewustheid negatief kan
beïnvloed (3x2) (6)
 Media
 Terugvoer van ander
 Prestasie
1.1.3. Noem TWEE voordele van 'n positiewe selfbeeld as 'n tiener? (2x1) (2)

1.1.4. Bespreek hoekom dit belangrik is vir maats om die uniekheid van jouself en ander te
respekteer en te erken” (2x2) (4)
[16]
VRAAG 1.2: MAGVERHOUDINGS EN GESLAGGELYKHEID

STOP GEWELD TEEN VROUE

1.2.1. Definieer die volgende konsepte:


a) Manlikheid
b) Vroulikheid.. (2 x 2) (4)
1.2.2. Verduidelik hoe magsverhoudings tot tienerswangerskap kan lei. (1 x 2) (2)
1.2.3.
(2 x 2) (4)
1.2.4 “...meisies word van jongs af opgelei om vrouens te word, vir die
kinders en hulle mans te dien en te versorg.”
Waarom is die frase hierbo 'n stereotipiese siening oor die rol van vroue in die
samelewing?
(1 x 2) (2)
[12]
GEESTELIKE GESONDHEID EN LIGGAAMLIKE GESONDHEID

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

HOE VOORDELIG IS OEFENING VIR JOU GEESTELIKE GESONDHEID


1.2.5 Bespreek die verband tussen fisiese gesondheid en geestesgesondheid. (1x2) (2)

1.2.6. Regverdig die waarde van deelname aan oefenprogramme wat die bevordering
van die kardiovaskulêre fiksheid en spierkrag.
. (2x2) (4)
[6]
TOTAAL VIR AKTIWITEIT 1 [34]

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

AKTIWITEIT 2: LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

Teen alle kanse: Lerato se lewensverhaal

Lerato is 'n graad 12-leerder by 'n openbare skool in 'n township. Sy is 'n baie toegewyde en hardwerkende
student. Sy het 'n hoë vlak van selfvertroue en vasberadenheid. Sy is 'n sterk leier wat die president van die
VRL in haar skool is. Sy speel ook netbal en is die kaptein van die debatspan.

Toe sy in graad 9 was, het sy gekies om Rekeningkunde, Wiskunde, Besigheidstudies en Ekonomie te doen.
Sy handhaaf hoë punte in al hierdie vakke. Sy het 'n droom om verder in Rekeningkunde te studeer
aangesien sy 'n Geoktrooieerde Rekenmeester wil word.

Lerato word groot in 'n woonbuurt waar daar baie armoede is. Meeste van die kinders kom nooit verder as
graad 9 nie en die meisies raak meestal swanger op ouderdom 16. Haar ouers verdien nie baie geld nie, haar
pa is 'n vragmotorbestuurder en haar ma het nooit skool klaargemaak nie en probeer geld maak deur maaltye
te kook wat sy aan plaaslike inwoners verkoop. Haar ouers is baie ondersteunend, maar hulle sukkel
finansieel.

Lerato weet dat sy ten spyte van dit alles hard wil werk en haar drome wil bereik.
Skrywer onbekend

2.1. Onderskei tussen die volgende terme: Beroep en Loopbaan. (2x2) (4)
2.2. Identifiseer die sterk punte en vermoëns wat Lerato het wat haar 'n ideaal sal maak
kandidaat sal maak vir 'n loopbaan in Rekeningkunde. (2x1) (2)
2.3. Behalwe om Rekeningkunde te studeer, watter ander beroepsrigting kan Lerato
volg? Gee 'n rede vir jou antwoord. (1x2) (2)
2.4. Noem en bespreek enige TWEE sosio-ekonomiese faktore wat kan beïnvloed
Lerato se vermoë om verder te studier, kan beïnvloed. (2x3) (6)

2.5. Onderskei tussen die vereistes vir die volgende kwalifikasies.


Baccalaureusslaag. (3x1) (3)
Diplomaslaag (3x1) (3)
2.6. Evalueer die belangrikheid daarvan om 'n Nasionale Senior Sertifikaat in verband te
kry inverband met die huidige ekonomiese situasie in Suid-Afrika. (3x2) (6)
TOTAAL VIR AKTIWITEIT 2 = [26]

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024


Vertaal deur Reinette Myburgh

AKTIWITEIT 3: DEMOKRASIE EN MENSEREGTE: [30]

3. Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

68 persent van die jeug sê diskriminasie is deel van die alledaagse lewe –
UNICEF Suid-Afrika-peiling
Voor Wêreldkinderdag – 20 November – nuwe U-Report-peilingsbevindinge beklemtoon die wydverspreide impak van
diskriminasie op jong lewens.
PRETORIA, 18 November 2022 – Sowat 68 persent van die jeug in Suid-Afrika het gesê dat diskriminasie 'n gereelde
deel van die lewe is, van skool tot werk en gemeenskapsruimtes, volgens 'n nuwe UNICEF Suid-Afrika U-Report-peiling.
Die bevindings, wat voor Wêreldkinderdag vrygestel is, het ouderdom, geslag, opvoeding, inkomste en velkleur as die
hoofredes vir diskriminasie genoem.
Die bevindinge van die Suid-Afrikaanse U-verslag word vrygestel as 'n nuwe wêreldwye UNICEF-verslag, Regte misken:
Die impak van diskriminasie op kinders, verwoord hoe rassisme en diskriminasie teen kinders op grond van hul etnisiteit,
taal en godsdiens wat algemeen voorkom in lande regoor die wêreld.
"Wêreldkinderdag is 'n oomblik om ons oproep te versterk dat elke kind se reg gerespekteer word en dat elke kind
dieselfde geleenthede moet hê om in die lewe te floreer," het Christine Muhigana, UNICEF Suid-Afrika-verteenwoordiger,
gesê.
Wêreld Kinderdag, 20 November, is die 33ste herdenking van die Konvensie oor die Regte van die Kind (CRC), die mees
wyd bekragtigde menseregteverdrag in die geskiedenis en die eerste internasionale verdrag wat deur die demokratiese
regering van Suid-Afrika in 1995 aanvaar is. .
https://www.unicef.org/southafrica/press-releases/

3.1. Definieer die volgende konsepte:


3.1.1 Korrektiewe verkragting (2)
3.1.2 Homofobie (2)

3.2. Identifiseer enige VIER tipes diskriminerende gedrag en skendings van menseregte
in Suid-Afrika en wêreldwyd. (4x1) (4)

3.3. Verduidelik TWEE faktore wat tot diskriminasie kan lei. (2x2) (4)

3.4. Stel DRIE maniere voor waarop skole kan help om die stigma van die LGBTQI+-
gemeenskap te verminder? (3x2) (6)

3.5. Hoe sal jy 'n vreedsame veldtog by jou skool loods om enigiemand aan te spreek
oor die VIER tipes diskriminerende gedrag en skendings van menseregte, wat
jy geïdentifiseer het. (2x1) (2)

3.6. Beveel TWEE beskermende faktore teen die skade van diskriminasie aan. (2x2) (4)

3.7. Noem TWEE openbare vakansiedae op die Suid-Afrikaanse kalender wat nasiebou

bevorder. (2x1) (2)

3.5. Motiveer waarom dit belangrik is dat hierdie twee openbare vakansiedae in die Suid-
Afrikaanse kalender ingesluit word, (2X2) (4)
TOTAAL VIR AKTIWITEITE 3 [30]
GROOTTOTAAL: [90]

Gauteng Onderwys Department LEWENSORIËNTERING LG Graad 10 - 2024

You might also like