Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

GRAAD 10: VRAESTEL 1 – NOVEMBER 2022

NASIENRIGLYNE

AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die
rede/motivering verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek MITS
die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 1

1.1 Tokio (NIE: Tokyo) (1)


1.2 Gesigmaskers op die podium.
Transgender atlete.
Twee goue medaljes vir een item. (enige twee) (2)
1.3 Ongelooflike Vertonings
Heelwat Drama
Goedvoeloomblikke (enige twee) (2)
1.4 Naomi was die eerste tennisspeler wat die Olimpiese vlam by die openingseremonie
aangesteek het. (1)
1.5 Naomi is in die enkelspelwedstryde vir vroue uitgeskakel toe sy ‘n verrassende
nederlaag teen Marketa Vondrousova van die Tsjeggiese Republiek gely het. (1)
1.6.1 “legendariese gimnas” (1)
1.6.2 Twee (1)
1.7.1 Venezuela (1)
1.7.2 Verspring Wêreldrekord (1)

1
1.7.3 Sy het ‘n simbool van hoop geword vir die jongmense van Suid-Amerika wat baie
krisisse ervaar. (1)
1.8 ... bedoel sy dat jongmense in haar land enige iets kan regkry. (1)
1.9 Laurel Hubbard tree na die Olimpiese Spele van 2020 uit. /
Laurel Hubbard gaan nie meer gewigstoot na die Olimpiese Spele van 2020 nie. (1)
1.10 Quan Hongchan het rekords in die Olimpiese Spele verbeter. /
Die rekords wat Quan Hongchan verbeter het kan bewys word. (1)
1.11 Quan Hongchan se ma het ‘n siekte wat heeljaar behandeling nodig het.
Sy wil haar ma finansieel ondersteun. (2)
1.12 Mens is nooit te jonk om hard te werk nie. /
Mens kan jou ouers ondersteun. (enige iets soortgelyks) (1)
1.13 Logiese / Realistiese rede oor hoe leerder oor die Olimpiese Spele voel.
(NIE: Leerder moet nie net sê POSITIEF / NEGATIEF nie.) (1)

[19]

1.14 Die atlete moet hul hande ontsmet omdat daar ‘n pandemie is. (iets soortgelyks) (1)
1.15 Die stof wolkies onder die atlete se voete.
Die sweet druppels op die atleet se gesig. (iets soortgelyks) (2)
1.16 B (1)
1.17.1 negatief (1)
1.17.2 Hulle wil fokus op die sport en nie bekommer oor higiëne nie. (iets soortgelyks) (1)
1.18 Tennis / Sokker / Rugby / Netbal / Skyfskiet / Gewigstoot / (3)
1.19 Sport √
Realistiese / Logiese rede waarom leerder van die sport hou. √
(NIE: Dit is lekker nie.) (2)
[11]

AFDELING B: OPSOMMING

2
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
Lees die hele opsomming om 'n geheelindruk van die opsomming te kry.
Beplanning is nie nodig nie.
Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:

o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as


rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien.

o Indien die eerste poging in pen aangebied word (en nie


doodgetrek is nie), word daardie poging as die finale antwoord
beskou.
Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
Die tweede feit word geïgnoreer.
Indien daar twee sinne by een kolpunt gegee word, word slegs die eerste sin
nagesien.
Kandidate hoef nie h TITEL te verskaf nie.
Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die
getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
sinne (eerste 70 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.
PUNTE WORD SOOS VOLG TOEGEKEN
Feite: 7 Taal: 3 TOTAAL:

TOEKENNING VAN TAALPUNTE VIR GETAL FEITE KORREK


1—3 feite korrek: 1 taaipunt
4—5 feite korrek: 2 taalpunte
6—7 feite korrek: 3 taal unte

TAALPUNTE EN AANHALINGS
6—7 aanhalings kandidaat kry O vir taal
1—5 aanhalin s kandidaat k 1 vir taal

LENGTE

3
Nasiener moet hom-/haarself vergewis van die aantal woorde. Geen punte word
afgetrek indien daar te min/te veel woorde is nie of as die getal woorde verkeerd
aangedui is nie. Indien die getal woorde meer is as die toegelate getal, lees die
Naseer slegs tot aan die einde van die sin waarin die maksimum voorkom. Die
res van die opsomming word dan geïgnoreer

Dink daaraan om na 'n kleiner lughawe naby 'n groot Dit is goedkoper as jy na 'n
stad te vlieg. As jy Brittanje toe gaan, kan jy eerder kleiner lughawe naby 'n
na die Gatwicklughawe toe vlieg as om direk na die groot stad vlieg
Heathrow-lughawe te vlieg. Dis 'n halfuur per trein
Maak gebruik van spesiale
van Sentraal —Londen af.
vliegaanbiedings
Hou jou oë oop vir spesiale vliegaanbiedings, maar
Gebruik die internet om na
onthou om seker te maak dat die gekwoteerde pryse
die goedkoopste
belasting en kostes soos die reisagent se fooie
aanbiedings te soek.
insluit.
Bespreek vooraf die
Laat die internet vir jou werk. Jy kan die
goedkoopste motor.
goedkoopste aanbiedings soek op webtuistes soos
expedia.com of hotels.com. Moenie jou kos by duur
plekke, soos lughawens,
As jy 'n motor wil huur, bespreek vooraf die
koop nie.
goedkoopste motor. Moenie wag totdat jy daar is nie.
Ekonomiese klas motors is nie altyd op die dag Gebruik eerder nagtreine,
beskikbaar nie en jy sal dan outomaties 'n beter dan hoef jy nie vir 'n hotel
motor teen dieselfde prys kry. te betaal nie.
Probeer om nie jou kos op duur plekke soos As jy lank êrens wil bly dink
lughawens en toeristeplekke te koop nie. daaraan om 'n woonplek te
Supermarkte in plaaslike inkopiesentrums is huur of om jou woonplek uit
goedkoper. te ruil.
Beplan jou program sodat jy van nagtreine gebruik
maak om tussen die plekke te reis waar jy wil wees.
Op hierdie manier spaar jy die koste van 'n
hotelkamer.
As jy vir 'n tydjie op een plek wil bly, dink daaraan
om 'n woonplek te huur of om jou woonplek uit te ruil.
Deur agentskappe soos www.homelink.org kan jy
teen 'n tarief van R1 000 jou woonplek laat
registreer.

DIREKTE AANHALING EIE WOORDE


1.Die gemiddelde gewig vir bulle is Seekoeie weeg tussen 1500 en
tussen 1500 - 1800 kg. Ouer bulle 1800kg.

4
weeg nog swaarder, met massas van
3200 kg en soms tot 3600 kg.

2.Ten spyte van hul grootte, kan Seekoeie kan 30-50km per uur
seekoeie vir ‘n paar honderd meter hardloop.
lank snelhede van tussen 30
km/uur tot 50 km/uur bereik.
3. Die seekoei se leeftyd strek tussen Seekoeie word tussen 40 en 50
40 en 50 jaar. Donna die seekoei jaar oud.
hieronder is op 56 jaar die oudste
lewende seekoei in aanhouding.
4. Die oë, ore en neusgate van die Hulle oë, ore en neusgate is hoog
seekoei is hoog geplaas op die kop. op hul koppe.
Dit laat toe dat hulle onder die water
kan bly ten einde koel te bly en
sonbrand te voorkom.
5. Die seekoei spandeer die grootste Seekoeie bly meestal in water of
gedeelte van die dag in die water modder
of modder, saam met ander lede van
die trop. Die water hou die seekoei se
liggaamstemperatuur koel en keer
dat die vel uitdroog.
6. Die seekoei verlaat die water teen Seekoeie vreet gras/hou van gras
skemer en beweeg tot sover as 8
kilometer van die water af, om gras
te vreet. Gras is die grootste bron
van voedsel en die seekoei vreet
tot 68 kilogram gras.
7. Volwasse seekoeie moet elke vier Seekoeie moet elke 4-6 minute
tot ses minute asem skep bo die asem skep.
wateroppervlak. Selfs ‘n slapende
seekoei sal opstyg tot bokant die water.

TOTAAL AFDELING B: 10

5
AFDELING C: TAAL

VRAAG 3: ADVERTENSIE
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.1 • ouers 1

3.2 • Die opskrif) is groot/in hoofletters/in verskillende


lettertipes geskryf.
• (Die opskrif) is in vetdruk/donker letters/groter font.
1
• Dit staan heel bo aan die advertensie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.3 • “slegs” 1

3.4 • kamp/ (in ‘n) tent bly •


chalets. 1
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.5 • bel/skakel hulle/telefoon.


• op die nommer 013 723 2356
• kyk op hul webblad 1
• gaan/kyk na www.mpumalangaparke
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.6 • jou. 1

3.7 • Die leser kan sien watter diere daar is


• Die leser kan sien hoe al die diere lyk
• Enige een sal graag die groot vyf wil sien
1
• Dit laat jou glo dat jy al die diere op die prentjie daar sal
sien
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.8 • Jy kry een nag gratis as jy vir drie betaal


• Volgens die advertensie sal jy die groot vyf sien
1
• Die parke is die mooiste in die land
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.9 • verniet 1

3.10 • Is ons parke en reservate die mooiste in die land? 1


TOTAAL 10

6
VRAAG 4: STROKIESPRENT
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.1 • A – Hy staan met sy vuis in die lug 1

4.2 • Sy gee my ‘n vroeë slaaptyd. 1

4.3 • haar beveel. 1

4.4 • laat 1

4.5 Raampie 1
• Hy swaai sy hande
• Hy stap met groot trëe uit
• Hy stap regop uit
2
Raampie 2
• Sy hande is in sy sakke
• Sy arms hang langs sy sy/aan die kant van sy lyf
• Hy gee klein trëe
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

4.6 • aggressief 1

4.7 • ongelukkig 1

4.8 • Sy kyk nie na hom nie/haar oëis toe


• Haar hande is in haar (broek)sakke
• Sy sê net “en”
1
• Sy vra nie uit nie
• Sy stel nie regtig belang (in wat hy sê nie)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

4.9 • besoek 1

TOTAAL 10

VRAAG 5.1: ARTIKEL (TEKS F)

VRAAG ANTWOORD PUNT


5.1.1 • meeste. 1

5.1.2 • groepe. 1

7
5.1.3 • nefies. 1

5.1.4 • Hulle het in die Krugerwildtuin in Skukuza hoofkamp


1
gekamp, daarna het hulle in ‘n strandhuisie gebly.

5.1.5 • vir. 1

5.1.6 • derde 1

5.1.7 • nuwe. 1

5.1.8 • plekkie. 1

5.1.9 • ouers 1

5.1.10 • nooit 1

5.1.11 • Ons het NIE met stories terruggekom NIE 1

5.1.12 • Ons was baie opgewonde oor die renosters wat ons sou
1
sien.

5.1.13 • boompies
1
• (boompie is VERKEERD)

5.1.14 • Dit sal ‘n bedrukte warme plek wees 1


TOTAAL 14

VRAAG 5.2: PRENT (TEKS G)

VRAAG ANTWOORD PUNT


5.2.1 • almal. 1

5.2.2 • Die diere is nie gelukkig om die mense te sien nie. 1

5.2.3 • Die renoster sê dat hulle natuurlik weer gaan mors. 1

5.2.4 • langste 1

5.2.5 • na-tuur-lik 1

8
• na/tuur/lik

5.2.6 • kolle 1
TOTAAL 6

TOTAAL AFDELING C: 40

GROOT TOTAAL: 80

You might also like