Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 5

BEPLANNING EN VOORBEREIDING

KWARTAAL &
TYD 1uur 30
GRAAD 4 5 X 6 7 8 9 (SIEN WKOD 1 X 2 3 4 Week 1
ALLOKASIE min
OAP)
KWARTAAL 1 WEEK 1 & 2
Rolspelers Hulpbronne/LOOM
(WIE gaan Doel/ Onderwerp/ Inhoud/
Onderrigmetodologieë & klaskamerbestuursvaardighede
onderrig/ lei/ Konsepte/ Vaardighede (HOE ek gaan onderrig/ lei/ ondersteun…) Drukbare & ander Digitale
(WAT ek gaan onderrig/ lei/ ondersteun)
ondersteun) hulpbronne Hulpbronne
Ontwikkeling van self: • Stel die leeruitkomste. • Flip kaarte Vir meer
Basiese higiëniese beginsels en • Leerders word aan die onderwerpe bekendgestel • Skryfmateriaal verrykende
COVID-19-protokol. deurdat die opvoeder konsepte herroep wat in Graad • Werkblaaie aanlyn bronne
Wat is COVID -19? 4 gedoen is oor ontwikkeling van die self. • Gr 5- in alle vakke:
• Hoe word dit versprei? • Wys leerders die video- insetsels oor positiewe Handboek https://www.the
• Hoe om die verspreiding van selfkonsep asook Covid-19. learningtrust.org
die virus te beheer- • Gebruik hierdie videos om nuuskierigheid op te roep /asp-treasure-
gedragsverandering. en leerders te stimuleer tot belangstelling in die box
• Hoe om ‘n positiewe lewe te onderwerp.
lei en om daaglikse aktiwiteite • Vra oop-orde vrae oor konsepte om vorige kennis vas Covid-19
te midde van COVID-19/nuwe te stel. https://www.yo
OPVOEDERS
normaal, te bestuur. • Vra leerders om diegene in die video te identifiseer utube.com/wat
• Selfkonsep wat hulle meen ‘n positiewe selfkonsep openbaar. ch?v=D9tTi-
Hoe jy jouself sien. Laat hulle hul antwoorde verduidelik. CDjDU
• Positiewe selfkonsep • Laat leerders bespreek waarom suksesvolle persone
Dit beteken dat jy van jouself dikwels verdere suksesse behaal.
hou en jouself respekteer. • Volg dit op met ‘n lys van kwaliteite wat ‘n suksesvolle
Dit beteken dat jy begin weet persoon benodig (Leerderboek) en vra leerders om
waarvan jy hou en nie van enige ander kwaliteite te identifiseer wat hulle dink
hou nie. nodig is.
Dit beteken ook dat jy • Maak gebruik van die Dink-Paar-metode. Positive self-
opstaan vir jou regte en wat jy • Leerders skryf hul opmerkings op flipkaarte en het ‘n concept
dink belangrik is. bespreking daaroor. https://www.yo
utube.com/wat
ch?v=c8pRLWR
1lYU

1|Page
• Die invloed van andere op jou
selfkonsep: ouers en Werkblad 1:
portuurgroep • Leerders sal aktiwiteite oor Covid-19 doen.
Wat jou ouers en jou
portuurgroep van jou sê kan Werkblad 2:
‘n groot verskil tot jou • Leerders sal aktiwiteite oor selfkonsep doen.
selfkonsep maak. • Leerders sal individueel die aktiwiteite doen, maar in
• ‘n Aksieplan vir positiewe pare twee konsepte in hul aksieplan met mekaar
selfkonsep. bespreek.
Die stappe en take wat jy
doen om jou beter oor jouself
te laat voel en 'n positiewe
selfkonsep te ontwikkel.
Vaardighede
• Probleemoplossing
• Ontleding van vrae
• Kommunikasievaardighede
deur middel van simbole,
visuele en taalvaardighede
• Skryfvaardighede
• Kritiese en kreatiewe denke
• Navorsingsvaardighede
• Leesvaardighede

• Bestudeer die kernnotas en QR-kodes hierbo aan opvoeders, leerders en ouers wat gebruik
OUERS
moet word om werkblad 1 en 2 te voltooi.
• Leerders moet al die vrae beantwoord.
• Leerders moet met ouers en opvoeders gesels oor Covid-19 en oor selfkonsep.
• Die webwerwe (en QR-kodes) wat hierbo genoem word is die skakel tot toepaslike inligting
vir leerders, opvoeders en ouers.
LEERDERS • Gebruik die kernnotas oor selfkonsep in hierdie lesplan sowel as die video-insetsels om die aktiwiteite in werkblad 1 en 2 te doen.
• Gebruik ook jou handboek.
• Beantwoord al die vrae in werkblad 1 en 2.

Informal / Formal
Assessments Doen al die informele assesseringsaktiwiteite in werkblad 1 en 2.
Aanspreeklikheid; Pligsgetrouheid; Kreatiwiteit; Toewyding; Onafhanklikheid; Integriteit; Verantwoordelikheid; Uniekheid; Visie; Volhard
Values Taught
-ing

2|Page
Werkblad 1

Vraag 1: Vraag 2: Vraag 3:


Beantwoord die volgende vrae nadat Bestudeer die onderstaande prente en identifiseer dit Verskaf ‘n beskrywing vir elk van die onderstaand prente
jy die video oor Covid-19 gekyk het. deur die beskrywings(A-G) in die woordbank te gebruik. wat kan help teen die verspreiding van die Koronavirus.

1.Noem n paar simptome van die


Korona-virus?

2. Watter deel van die liggaam word


deur die virus aangetas?

3. Hoe kan jy die verspreiding van die


virus voorkom?

(A)Oordraagbare infeksie,(B) asemhalingstelsel,


(C)immuniteit, (D)simptome, (E) verspreiding van mens
tot mens, (F) Bron van infeksie, (G) voorkom infeksie

4. Hoe word die virus, volgens die Vraag 4: Vul die ontbrekende woorde in oor leerder
kenners, versprei? higiëne. Leerders moet aangemoedig word om:
1,5m

1 Hul hande gereeld te ……………., altyd met seep en


water vir ten minste…….sekondes.
2. Weerhou om jou ………., ………… en ……….. te betas.
3. Nie bekers,………of……………….. met andere te deel
nie.
4. Nies of hoes in ‘n gebuigde ……………. of ………………,
en gooi die…………. veilig in ‘n …………..met ‘n deksel,
5. Wat is die algemene oorsprong van en………… jou hande dan onmiddellik daarna.
die Koronavirusse? 5. Dra ‘n……………… om jou mond en neus te bedek.
6. Pas die ………sosiale afstand toe waar moontlik.
7. Handhaaf ‘n positiewe leefstyl deur
gesonde………………………..te volg.

3|Page
Werkblad 2

Vraag 1 Vraag 3: A B
Goed gedoen!. Is jy onnosel! Jy
Mooi gevorder in bly die verkeerde
My Selfkonsep Wiskunde, maar
antwoord gee.
hou aan om hard
te werk.
Voltooi die sinne om jou selfkonsep te ontwikkel

Ek word liefgehe
1. Hoe dink jy voel die leerder in prent A en B?
deur.. Mense komplementeer my …………………………………………………………………………………………………….
Daar word gese dat ek
vir…
……………………………………………………………………………………………………
pragtige ……het ……………………………………………………………………………………………………
2. Watter manier van kommunikasie (A of B) sal bydra tot ‘n positiewe
selfkonsep vir die leerder? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
Ek voel goed
wanneer…
…………………………………………………………………………………………………….
……………………………………………………………………………………………………
Ek is goed met…
…………………………………………………………………………………………………….
Vraag 4
Verduidelik hoe jy elk van die onderstaande konsepte kan gebruik om ‘n
aksieplan op te stel om jou selfkonsep te verbeter.

Konsep Verduideliking

Fokus op wie jy is
EK IS

VIR
MYSELF Vier jou suksesse

Vraag 2: Teken ‘n skets van jouself waar jy suskses behaal.


Neem standpunt in

Stel doelwitte

4|Page
5|Page

You might also like