Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Vak: Geografie

Taak Naam: SBA01 TAAK 003 KAARTWERK TAAK


Graad: 11
Datum: 02/05/2024
Tyd: 90min.
Wat om te doen:
1. Kaart vaardighede en Tegnieke
• Kaart skaal en berekening van afstand
• Area, Koördinate, Rigting
• Ware peiling en magnetiese deklinasie en magnetiese peiling.
• Hoogte (hoogte) op 'n topografiese kaart
• Kontoere en Land vorme
• Gradiënt
2. Kaart interpretasie.
3. Geografiese Inligtingstelsel
• Definisie van GIS
• Afstand waarneming en Ruimtelike resolusie
• Tipes data (ruimtelike en kenmerk data), Raster- en Vektor data
• Hoe om GIS te gebruik/ Toepassing van GIS-metodes

Instruksies :
Die taak is ‘n OOPBOEK- waar jy jou notas mag gebruik.
Die taak sal vir 4 dae oop bly , van die 29 April 2024 07:00 die oggend tot die 2de
Mei 16:00.
Alhoewel die taak oop is vir 4 daar het jy slegs 90 min. om die taak te voltooi vandat
jy dit oop maak.
Die kaarte moet vooraf uit gedruk word volgens die instruksies.
Sien die aangehegte kaarte(IN PDF) en volg die druk riglyne hieronder:
1️⃣ Vra vir die hulp van 'n professionele drukkery bv. POSTNET.
2️⃣ Die kaarte moet A4 groot wees en in "PORTRAT" aansig wees.
3️⃣ Druk sover moontlik in kleur.
4️⃣ Die kaart moet 'fitted' of 'fit to page' wees voordat dit gedruk word.
5️⃣ Gebruik die 'Print Preview' om seker te maak dat al die kaart elemente sigbaar
is voor jy dit finaal druk.
Druk jou kaart uit vooraf en moenie wag tot die laaste minuut nie. Jy het jou kaarte
nodig om die afmetings vir berekeninge te kry en ook vir Kaart interpretasie.
Struktuur van die Assessering:
Punte
Vraag 1:
Kort objektiewe vrae. 10
Vraag 2:
Berekeninge 15
Vraag 3
Interpretasie 20
Vraag 4:
GIS 15

Totaal 60
Kommentaar:

Daar is ook 'n instruksionele video om te kyk.

You might also like