Al Wat Ek Weet

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 5

z

FLIEKS IS ~If0/~~~ DIE REGT[

Lo tta ruk van die sni k langs my· Die h e Ie rusb


ruk saa m me t haa r sw aar lyf. Ek begin ,n b·lef·
¾k
seesiek voe l van al die beweging. Ha ar enorrn
Jle
e
bor ste wieg op en af en haa r tra ne spa t 800s see-
.
sproe1 oor my.
J.,:

Ou ma Lenie huil me er bedaard, snuif--snuif, maar


n
elk e nou en dan blaas sy haa r neu s me t 'n gedreu
har der as Mouillepunt se mishoring.
r
Ek sit vasgekeer tussen hul le op die rusbank voo
k
die TY. Lotta vat meer as die hel fte van die ple
en ek en ouma Lenie deel die oorblywende stukkie
bank. 0ns kyk 'n stokou chick--fliek, Steel Mag
--
rwlias, 'n vreeslike har tse er sto rie oor 'n meisie wat
be--
doodgaan en haa r ma wa t ma l gaa n op haa r
t
grafnis. Die feit dat hul le die fliek laas saam me
my ma gekyk het, ma ak Lo tta en oum a Lenie nog
dit
hartseerder. Dis nie my soo rt fliek nie , ek kyk
en
net omdat ouma Lenie 'n bak fudge gem aak her
Lotta gese het as ek saam me t hul le na die movie
kyk, kan ek saam aan die fudge eet.
Maar nou's die fudge am per op en die movie
amper verby en ek wens ek kan wegkom, wa nt die

18

begrafnistoneel is besig om my uit te freak. Ek weet


Lotta wil he ek moet huil, sy dink dit sal my goed
doen, maar ek se mos ek is gatvol gehuil.
Imagine ek moet more by die skool vir Robert
vertel ek het saam met my 9uma en my antie voor
di~ TV gesit en tjank.
So ek dink eerder aan ander dinge sodat ek nie
aan my ma se begrafnis hoef te dink nie. Ek speel
Stick pf Truth·in my verbeelding, ek dink rap lyrics
uit, ek wonder selfs oor my wiskundehuiswerk wat
soos gewoonlik nie gedoen is nie. En ek.prop nog
'n stuk fudge in_my mond om d~e knop in my keel
af te sluk.
Maar niks wil werk nie.
Ek onthou my ma ~e begrafnis.
. Wel, dit ·was eintlik nie 'n begrafnis .nie, want
daar was nie 'n graf nie. Sy was hee.ltemal te klou--
strofobies om ooit in 'n gat in die grand toegemaak
te word. Sy't my pa jare gelede al laat belowe hy
sou haar laat·veras; En hy't natuurlik ja gese, want
· hy't nooit gedink dit sou nqdig wees nie. Hy't aan,
vaar hy sou voor haar doodgaan - hy was tien jaar
ouer as sy, en die vroue in haar familie het altyd die
mans oorleef. Haar pa en haar drie broers is lankal ·
dood, maar volgens ouma Lenie is die Manuel,
vrouens soos onkruid, jy kan nie van hulle ontslae
raak nie. Sy se dit gewoonlik met so 'n skelm hehe--·
laggie.

19

t ha ar di t no g ni e w ee r ho or se vand at ll1
Ek he 1/
ma do od is ni e.
ija ija i, ho e le kk er hu il ek nou," se Lotta .
"A 'k ' aa
. n
1 ' 1 so os n aardbe
01y lin
kerkant terwy nog n sn Wtng
k
deur haar hele lyf tre •
va n m y bl aa s ou m a L en ie weer haar trorn.
Regs
'n m an sa kd oe k so gr oo t soos 'n tafeI-
pemeus in
's di e en ig st e m en s w at ek ken wat nog sak-
doek. Sy
va n la p ee rd er as tis su es ui t 'n boks gebruik.
doeke
os sy ho or t ni e re rig hi er ni e, sy's 'n alien.
Ek se m
ek m oe t m aa r ee rd er ga an siaap," maak
"Ek dink
ng en pr ob ee ~ op st aa n, m aar ek sit so
ek verskoni
k tu ss en L ot ta en ou m a L enie dat ek
styf vasgedru
omtrent nie kan beweeg nie.
is m or e die la as te sk oo ld ag vo?r die vakansie,''
"D
l Lo tta ~n dr uk m y te ru g so nder om haar oe
mompe
TV ,sk er m af te ha al . "J y't mos gese julle
van die
as te da g ni e." .
do en niks op die la
is 'n vr ou m en s, m ov ie ," kl a ek. "En dis te soppy
."D
vir my."
"Tj'aag, jy's ne t ba ng jy hu il vo or ons. ma · Jou
was mal hieroor, ~' se Lotta.
ek reg onthou."
"My ma was 'n vroumens. As
oe no u, G abriel, doen di t vir haar. In memory
"T
f "
0 •••

dig .om 'n fliek te kyk as ek my ma


Ek het nie no
wil onrh ou nie,' w il ek vir L otta se. My .hele kop is
.
vol herinneringe van my ma.

20
"Sjjt,,, se ouma Lenie met haar hand agter haar
oor gekrom, "ek sukkel om te hoar as julle so aan. .
mekaar praat.,,
En sy blaas weer haar neus so hard dat niemand
in elk geval die volgende drie sinne in die fliek kan
hoor nie.
So ek bly sit, vasgekeer tu~sen 'n berg van 'n tante
en 'n dwerg van 'n ouma, en daar's nie eens meer
fudge.oar om my besig te hou nie. Die begrafnis. .
toneel is gelukkig verby en ek besluit as ek dft
oorleefhet sander om te begin tjank, sal ek die laas,
te stukkie van die fliek ook traanloos kan omkry.
Maar ek kan nie ophou om my ma se roudiens te
onthou nie.
Of Hewer, ek onthou sulke fli~e van daardie dag,
soos jy stukkies van 'n drooni onthou as jy wakker
word. 'n Verskriklike warm dag in Desember, nie
'n walk in die blou lug nie, die meeste mense in
I

K~lkbaai in 'n vrolike vakansiestemming, op die


strand en op straat. Maar in die kerkie waar ons vir
my ma koebaai moes se, was almal swart aangetrek
met betraande oe en bewende lippe. Selfs Lotta,
gewoonlik so bont soos 'n papegaai as sy nie haar
donkerblou matroneklere hoef te dra nie, het in 'n
swart k.raai verander.
. Ek het nie gehuil nie. My pa ook nie. Ons was op
'n plek ver anderkant huil verby. Ek het gedog dis
die hartseerste dag van my lewe. Hy seker ook. En

21
toe koffi ons agter dat ons elke dag daama net nog
hartseerder raak. · ·· · ·
Elke dag sedert Gloria M_anuel-Lombard ses
maande gelede dood is, is _die hartseerste dag in die
lewe van Ge~it en Gabriel Lombard.' , · · .,
Ons was die_30 Family, s~'t ons gespot toe smart-
phones pas uitgekom het. Gl<?ri~ en Gerrit en·Ga-
briel. Nou's daar net 1G oor·in die huis..Geen kom-
munikasie is meer moontlik nie.
Seker die dat ek vanaand ·hierdie tranetrekker
saam met my tante ~n my ouma_kan kyk sonder om
'n enkele traan te start. Flieks kan hartseer wees,
sure, maar dis nfks teen die regte lewe nie. Dfs wat
ek die laaste ruk geleer het.
•• e'

. !

You might also like