Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

1

HOËRSKOOL CALITZDORP
LANDBOUTEGNOLOGIE
MAART TOETS 2024
KWARTAAL 1
PUNTE 100
GRAAD: 11
TYD 2 URE
EKSAMINATOR: ME C OPPERMAN
MODERATOR: MR A ELLIS

 Beantwoord die vrae in kort duidelike sinne. Waar nodig moet net die regte antwoord
neergeskryf word.
 Sketse of tekeninge moet met potlood geteken word.
 Lees die vrae duidelik.
AFDELING A PUNT
1 Meervoudigekeusevrae: [10]
Lees elke vraag noukeurig. Kies die mees korrekte antwoord
(A,B,C of D) en skryf slegs die letter van die mees korrekte antwoord
langs die nommer van die vraag neer.

1.1 Een van die volgende is NIE ‘n algemene plaasveiligheidswenk nie…… (2)
A Moenie rook naby brandstofteks nie.
B Vermy werk onder kraglyne.
C Daar mag in spesiale gevalle onder opgeligte mobiele toerusting
gewerk word .
D Inspekteer toerusting visueel voordat dit aangeskakel word.
1.2 Een van die volgende is baie belangrik wanneer jy met ‘n trekker werk. (2)
A Laat rus die voertuig op ‘n paar bakstene.
B Die voertuig behoort uit rat uit te wees.
C Geen passasiers moet toegelaat word om op modderskerm te sit nie.
D Sy bande moet gereeld vervang word.
1.3 Een van die volgende is ‘n eienskap van ysterhoudende metale. (2)
A hardheid
B magneties en min weerstand teen roes
C rekbaarheid
D Almal is eienskappe
1.4 Een van die onderstaande is nie korrek nie…….watter een? (2)
A Moenie ontslae raak van gifstowwe in ‘n wasbak nie.
B Gebruikte gifhouers kan gebruik word vir stoor van drinkwater.
C Plaas store op plekke wat nie kan oorstroom nie .
D Beveilig gifstowwe tydens vervoer.
2

1.5 Een van die onderstaande is belangrik as jy vlambare vloeistof berg. (2)
A Kies die regte brandblusser.
B Dit is nie nodig om die regte brandtoerusing bv. klêre te dra nie.
C Die gebou is van brand-bestande materiaal gebou.
D Dit is nie nodig om die gebou duidelik te merk nie.

Pas elke beskrywing in kolom A by ‘n woord/begrip onder kolom B.


Skryf slegs die letter van die korrekte stelling onder kolom B langs die
nommer van die vraag (2.1 tot 2.5) neer.
(Geen antwoord in kolom B word meer as een keer gebruik nie.)
2 [5]
KOLOM A KOLOM B
2.1 Sagte staal A 0.30% tot 0.70% koolstof

2.2 Vlekvrye B Dit vind plaas wanneer suurstof en water in


staal die lug, verbind met ‘n metaal.
2.3 Medium C Sterker en harder as sagte staal.
staal

2.4 Hard, bros D Die vermoё van ‘n stuk staal om vervorming te


en sterk ondergaan sonder dat dit beskadig word.
2.5 Hoë E Gietyster
koolstaal

F Korrosiebestand.

G Die proses waardeur ‘n gereedskapstuk afgekoel


word om ‘n sekere hardheid te verkry.
H 0.15% tot 0.30% koolstof

3 Bestudeer die onderstaade scenario en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. [12]
Konteks:
Jy het jou lisensie as ‘n trekker operateur gekry.

3.1 Waarvoor sal jy baie versigtig moet wees as jy teen steil hellings werk? (3)
3.2 Wat kan gebeur as jy ‘n baie swaar vrag/voorwerp sleep? Hoe sal jy die probleem (3)
aanspreek.
3.3 Watter funksie verrig die kragaftapas / PTO. Noem ook een veiligheidswenk (3)
3.4 Noem enige DRIE ander algemene plaasveiligheids wenke (3)
3

AFDELING B
1 VRAAG 1 (Chemikalieë) [19]
1.1 Noem enige VIER veilige werksprosdures (4)
1.2 Noem enige VIER riglyne vir die veilige verwydering van chemikalieë. (4)
1.3 Noem enige DRIE riglyne vir die veilige gebruik van chemikalieë (3)
1.4 Watter DRIE reëls is van toepassing op die berging van gevaarlike stowwe. (6)
1.5 Waarmee moet ‘n werker wat met chemikaleë hom of haarself mee vergewis voordat (2)
daarmee gewerk word?

2 VRAAG 2 (Metale) [14]


2.1 Gee enige VIER eienskappe van toepassing op metale en beskryf elkeen kortliks (8)
2.2 Gee die name van enige TWEE nie-ysterhoudende metale asook EEN eienskap en (6)
EEN gebruik van elkeen

3 VRAAG 3 ( Boumateriale) [20]


3.1 Wat is die standaard/minimum afmetings van betonfondasies vir ‘n binnemuur en die (4)
van ‘n buitemuur.
3.2 By watter mure gaan jy die volgende gebruik: A 75mm steenvertsterking (2)
B 150mm steenversterking
3.3 Waarom sal jy steenversterking in mure inbou? (2)
3.4 Groot strukture plaas uiterste druk / stress op hul fondamente, met die gevolg dat (4)
sommige fondamente geneig is om te kraak as gevlog van die gewig.
Noem enige TWEE metodes van versterking van fondamente en beskryf elkeen
kortliks
3.5 Wat is die hoofoorsaak dat klammigheid in mure opslaan? (2)
3.6 Hoekom moet die basis van fondamente en beton vloere gekompakteer word? (2)
3.7 Noem die name van enige VIER muurverbande (4)

4 VRAAG 4 (Dak konstruksie) [20]


4.1 Noem TWEE metodes om dakbalke vinnig aan mekaar te sit ? (2)
4.2 Verduidelik hoekom saamgeperste hout (chip board) nie ‘n doeltreffende materiaal is (2)
om as stutbalke te gebruik nie.
4.3 Noem die tipe isoleermateriaal wat tussen die dak en die plafon gebruik word om die (2)
stoor in die somer koel te hou en warm gedurende die winter.
4.4 Noem enige VIER tipes dakbedekking. (4)

4.5

Kyk na die onderstaande skets


4

Die boer moet ’n plat dak oor ’n skuur oprig.Die span van die dak is 12 meter.
Ontwerp
en teken ’n eenvoudige yster dakkap wat sterk genoeg sal wees om die gewig van die
dak te kan dra.

(a) ( b)

(c)

(d) (e)

4.5. Benoem die a-e tekening om die dele van die raamwerk te identifiseer. (10)
1
+

You might also like