Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 9

MAART 2024 LANDBOUTEGNOLOGIE GRAAD 10

TYD : 2 URE

TOTAAL : 100

EKSAMINATOR: ME C OPPERMAN
MODERATOR: MR A ELLIS

NAAM: __________________
INSTRUKIES EN INLIGTING:

1. ALGEMENE INLIGTING:

Hierdie vreastel bestaan uit TWEE afdelings: Afdeling A en B.

Albei afdelings is verpligtend.

2. AFDELING A: VEELVOUDIGE KEUSEVRAE.

Beantwoord dié vraag op die vraestel.

Volg die instruksies om die veelvoudige keuse vrae te beantwoord.

3. AFDELING B: GESTRUKTUEERDE VRAE.

Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae.

Beantwoord dié vrae in die spasies waarvoor voorsiening gemaak is op die vraestel.
Dit is in jou eie belang om aandag te skenk aan akkuraatheid en netjiese voorkoms van jou
werk.

1
AFDELING A

VRAAG 1

VEILIGHEID
Verskeie moontlikhede as antwoord word voorsien vir die volgende vrae. Kies die korrekte
antwoord en trek ʼn kruis (X) oor die toepaslike letter (A,B of C).

Voorbeeld: 1.21 A
B
C

1.1 Die kleur van die brandblusser wat gebruik word om elektriese vure te blus, is …

A rooi.
B swart.
C geel. (2)

1.2 Die … brandblusser moet NIE gebruik word om vloeistofvure te blus nie..

A water
B poeier
C skuim (2)

1.3 Watter veiligheidsmaatreël moet gevolg word wanneer vragmotor- en trekkerbande vir
die eerste keer opgeblaas word?

A Plaas dit onder water.

B Sit dit in n hok.
C Maak dit vol water. (2)

1.4 Watter veiligheidsmaatreël moet gevolg word wanneer ‘n voertuig opgedomkrag word?

A Plaas die domkrag in die middel onder die voertuig.

B Gebruik die regte grootte en tipe domkrag.
C Haal die voertuig uit rat uit. (2)

1.5 Saamgepersde lug kan veilig gebruik word om …

A voertuigbande op te blaas.
B stof van jou klere af te blaas.
C die werkswinkel skoon te blaas. (2)

2
KORROSIE

1.6 Korrosie vind plaas wanneer …

A twee verskillende soorte metale aan mekaar raak.

B sure op metale inwerk.
C beide A en B plaasvind. (2)

1.7 ʼn Metode om korrosie te voorkom is om …

A lak of vernis aan te wend.

B die metaal met warm water te bedek.
C te verseker dat die metaal in kontak met suurstof bly. (2)

BOUMATERIALE

1.8 Hoe lank neem dit beton om te verhard nadat dit gemeng is en nie weer geroer word
nie?.

A Een dag.
B Twaalf ure.
C Een uur. (2)

1.9 Watter tipe klip sal jy gebruik om sementstene te maak?

A Leiklip.
B Sandsteen.
C Geen klip. (2)

1.10 Watter faktor(e) bepaal die verhouding waarin die basiese boumateriaal gemeng
moet word?

A Suiwerheid van die sand.

B Ouderdom van die sement.
C Beide A en B. (2)
[20]

3
BOOGSWEIS

2.1 Pas elk van die items van (2.1.1) tot (2.1.5) in KOLOM A met ʼn sinoniem of met ʼn
logiese verband in KOLOMN B. Skryf slegs die letter naas die item nommer van
KOLOM A.

COLUMN A COLUMN B
2.1.1 Boog oë A. Bedek die sweisstaaf.
2.1.2 Slak B. Stel die sweisstroom.
2.1.3 Vloeimiddel C. Blou gas wat rondom die sweisboog vorm.
2.1.4 Beskermde boog D. Bedekking gevorm oor die gesweiste gebied.
2.1.5 Reostaat E. Sweis sonder n sweishelm.

Antwoorde: (2.1.1) _________ (2.1.2) _________ (2.1.3) _________

(2.1.4) _________ (2.1.5) _________

[5]

ALGEMEEN

2.2 Is die volgende WAAR of ONWAAR? Omsirkel die regte antwoord.

2.2.1 Yster word verkry wanneer ystererts saam met Kooks in ʼn hoogoond gesmelt word.
WAAR / ONWAAR (1)

2.2.2 Korrosie is die vinnige proses van metaal verwering.

WAAR / ONWAAR (1)

2.2.3 Kreosoot kan gebruik word om pale wat vir heinings gebruik word te behandel.
WAAR / ONWAAR (1)

2.2.4 Geklampte deure word as tydelike deure gebruik.

WAAR / ONWAAR (1)

2.2.5 BGV is die afkorting vir Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid.

WAAR / ONWAAR (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A = /30/

4
AFDELING B

VRAAG 1

VEILIGHEID

1.1 Beskryf kortliks hoe om ʼn brandblusser te gebruik wanneer ʼn vuur geblus moet word.

________________________________________________________________________

_____________________________________________________________ (6x2=12)

1.2 Noem SEWE veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word wanneer met
saamgeperste lug gewerk word.

_______________________________________________________________________

___________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
(7)
[19]

5
VRAAG 2

BOOGSWEIS

2.1 Tabuleer die effek(te) van elke defek:

Defek Effek
2.1.1 Punt van elektrode bedek met (8)
isolerende material. *_________________________

_________________________

2.1.2 Kleur kode afwesig of onduidelik.

* ________________________

________________________

2.1.3 Stafie se deklaag afwesig. * ________________________

________________________

* ________________________

________________________

* ________________________

________________________

* ________________________

________________________

* ________________________

________________________

* ________________________

________________________

2.2 Wat is die doel van die slak wat op die sweislopie gevorm word?

________________________________________________________________________
6
________________________________________________________________________

____________________________________________________________________ (3)

2.3 Beskryf kortliks die proses van hoe ʼn sweisboog geslaan word.

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________
________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

______________________________________________________________ (9 x 2 = 18)
[29]

VRAAG 3

KORROSIE / METALE

3.1 Noem en beskryf die DRIE tipes korrosie.

______________________________________________________________________
______________________________________________________________________

______________________________________________________________________
_______________________________________________________________( 3 x 3 = 9)

7
3.2 Maak ʼn skets om die verskillende sagtestaalprodukte to toon. Noem ook een gebruik
van elk.

(4 x 2 = 8)
PRODUK SKETS GEBRUIK

Plat stawe

Vierkanpyp

Hoekyster stawe

Vierkantige stawe

8
3.3 Noem die verskillende metodes om roes te voorkom.

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________
(5)
[22]

TOTAAL AFDELING B = /70/

TOTAAL AFDELING A + B = 100

You might also like