Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Bedanking

Note of thanks
Beste mev. Van Staden
What are you
On behalf of Namens die Impisilo Hospitaal wil ek u weer eens thanking her
bedank vir die insiggewende praatjie wat u by ons for?
Introduction – gelewer het. Ek het nog altyd groot respek gehad vir
make it Dokters sonder grense en dit wat u ons vertel het, “ons” includes
personal het net my bewondering verder verhoog. everybody in the
organisation /
Reasons why U raad oor hoe om die aansoekproses vir die audience
you are organisasie te benader, laat dinge beslis makliker
thankful lyk as wat op die webblad staan. Ons het ook nie
geweet daar is ʼn tak in Suid-Afrika nie!

Impact it had U liefde vir u medemens was roerend. Ek kan sien


on the people dat sommige van ons verpleegsters dit oorweeg om
involved by u aan te sluit.

Ek wil spesiaal dankie sê dat u vir ons tyd gemaak Word of


het. Ek weet hoe spanningsvol hierdie tyd is en ek appreciation
het groot waardering vir u tyd.

End off Impisilo Hospitaal se deure sal altyd vir u oopstaan.


Nogmaals baie dankie.

Formal Die uwe


greeting HJ Johnson Signature and
Dr HJ Johnson name typed out

Wat is belangrik?
• Vir wie skryf jy? Wie wil jy bedank?
• Namens wie skryf jy? On behalf of whom are you writing?
• Waavoor sê jy dankie? What are you thanking for?
• Wat het dit vir jou beteken? What did it mean to you?

Hermien Botes

You might also like