Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

1

Die moets en moenies van dagboekinskrywings:


‘n Dagboek is ‘n rekord van jou lewe.
‘n Dagboek is propvol van jou eie gedagtes en emosies en ook dinge
wat in jou lewe gebeur / gebeur het / gaan gebeur.

 Jy hoef definitief nie met “Liewe Dagboek” te begin nie!

 Jy moet by bo-aan elke inskrywing ‘n datum en weeksdag/dag 1 en


dag 2 neerskryf.
 Skryf altyd in die eerste persoon. Gebruik woorde soos: ek, my, myne, ons,
ons s’n.
 Gebruik tydwoorde soos:

• Ek voel vandag sommer siek as ek aan die waterpolo dink.


• Gister het ek gedink dit is my laaste dag op aarde toe ek die geografietaak
vergeet het.
• Ons sal volgende week met oefening begin.

 Gebruik adjektiewe,
HOOFLETTERS en
leestekens !?
 Gebruik ‘n informele styl.

 Jy kan verskillende paragrawe gebruik. Gebruik langer en korter sinne.


 Onthou ook dat jy soms
• kolpunte
• kan
• gebruik.

Dagboekinskrywings Elmarie Botha Merrifield College


2

Weeksdag
en datum. ‘n Eenwoordsin met
‘n uitroepteken.
Korter en
langer sinne.
Gebruik
tydwoorde.
Noem name
van
vriende/familie.

Bron: Skermskoot geneem uit Youtube-video van

Voorbeelde van dagboeke in storieboekformaat:

Dagboekinskrywings Elmarie Botha Merrifield College


3

Vrydag 7 April 2021

12 April 2021

Dagboekinskrywings Elmarie Botha Merrifield College


4

Opdrag:

Skryf TWEE verskillende dae se dagboekinskrywings neer. Jou totale


aantal woorde moet tussen 150 – 220 wees.

• Vertel in die eerste inskrywing van iets wat jou regtig groot laat skrik
het.

• Vertel in die tweede inskrywing van ‘n aktiwiteit waaraan jy in die


vakansie deelgeneem het. Skryf ook neer watter huiswerk/take jy vir
die week het.

Dagboekinskrywings Elmarie Botha Merrifield College

You might also like