Besigheidstudies Oorlewingsgids

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 24

KAAPSE WYNLAND ONDERWYSDISTRIK

BESIGHEIDSTUDIES “SLAAN BISNIS


“OORLEWINGSPAKKET” DISNIS” EEN
ONDERWERP OP ‘N
SLAG
▪ ONTHOU:
▪ Elke vraestel het keuse vrae per hoof onderwerp.
▪ Fokus op die HOOFONDERWERP(E) wat jy die maklikste kan ONTHOU, DIT IS NOOIT TE LAAT OM
onthou.
JOU REIS NA DIE NSS TE BEGIN NIE…
▪ Maak seker jy ken jou konsepte sodat jy goeie punte in
Afdeling A kan kry
(Dis reeds 30 uit 150 punte - 20%)
▪ Skryf in vol sinne in Afdeling B en C
▪ Moenie feite herhaal nie
▪ Bestudeer vorige vraestelle as voorbeelde om jou kennis te 23.11.2022
VRAESTEL 1
toets. @ 14:00 nm
▪ BESIGHEIDSTUDIES HET NIE VOORGESKREWE LANGVRAE
NIE, ENIGE ONDERWERP KAN DEEL VAN ‘N MOONTLIKE VRAESTEL 2 29.11.2022
LANGVRAAG WEES!!! @ 14:00nm
DRIE AFDELINGS [A ; B en C]
STRUKTUUR VAN AFDELING A:
VRAESTEL 1 AFDELING A ‘N KOMBINASIE VAN:
(VERPLIGTEND) VRAAG 1 BESIGHEIDSOMGEWINGS
30 PUNTE BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
AFDELINGS B
VRAAG 2 BESIGHEIDSOMGEWINGS [40 PUNTE]
BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE [ 40
VRAAG 3
AFDELING B PUNTE]
(KIES TWEE VRAE ) DIVERSE ONDERWERPE
80 PUNTE BESIGHEIDSOMGEWINGS (20 PUNTE) &
VRAAG 4
BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE (20 PUNTE)
= [40 PUNTE]
AFDELING C:
AFDELING C VRAAG 5 BESIGHEIDSOMGEWINGS [40 PUNTE]
(KIES EEN VRAAG)
40 punte VRAAG 6 BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE [ 40 PUNTE]
MAAK SLIM KEUSES GEBASSEER OP…

VRAAG 3;4& 6
VRAAG 2;4&5
Bly by ‘n ingeligte Keuse!
• So as JY besluit op: Besigheidsbedrywighede, moet nie in die eksamen jou
keuse verander!!! Doen vraag 3 en 6!!
• Besigheidsomgewings doen Vraag 2 en 5.
• Onthou dat 20 van die 40 punte in Vraag 4 dek ook Bedrywighede, die ander
20 punte is Omgewings
• Jy moet ook seker maak jy ALLES in verband met jou gekose
hoofonderwerpe LEER. (GEEN SPOTTERY!! ASSEBLIEF!)
• Doen die voorgeskrewe vereiste AANTAL vrae. Maak dubbel seker van jou
keuse voor jy wegval. ONTHOU- slegs die EERSTE TWEE vrae in AFD. B sal
nagesien word en die EERSTE (EEN) vraag in AFD. C
• Afdeling A (vraag1)is verpligtend. Slegs een antwoord is korrek. Jy MOET
DUS NIE twee antwoorde verskaf as jy onseker is nie, indien jy dit doen selfs
al is een van jou antwoorde reg, sal geen punte toegeken word nie.
– Skryf die woord(e)/ term(e) voluit oor uit die vraestel in vraag 1.2 net soos dit in
die vraestel verskyn. Moenie dele uitlos/weglaat nie.
• RAAK BEDRYWIG MET JOU BESIGHEID- LEER, LEER, LEER. Moenie wag vir ‘n
paar dae voor die tyd nie. Die tyd is NOU.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE

WERWING
WAT JY MOET WEET

Verduidelik/ Brei uit oor die betekenis van


werwing.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die
werwingsprosedure.
Verduidelik die betekenis van posontleding.
Onderskei tussen pos-/taakbeskrywing en
pos-/ taakspesifikasie as komponente van 'n
posontleding.
Identifiseer posbeskrywing en
posspesifikasie vanuit gegewe scenario's en
gevallestudies.
Identifiseer metodes/tipes werwing
(interne/eksterne werwing) van gegewe
scenario's/ stellings.
Verduidelik/ Bespreek/Ontleed die impak
(positiewe/voordele en/of negatiewe/nadele)
van die bogenoemde metodes van werwing.
Identifiseer/ Gee voorbeelde van bronne
van interne/ eksterne werwing van gegewe
scenario's/stellings.
KEURING/SELEKSIE
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE WAT JY MOET WEET:
ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE Beskryfkortliks/
Verduidelik/Bespreek die keuringsprosedure/-
stappe (seleksieprosedure/-stappe).
Verduidelik die betekenis van sifting as deel
van die keuringsprosedure.
Bespreek/Verduidelik die doel van 'n
onderhoud.
Beskryf kortliks/Verduidelik/
Bespreek die rol van die onderhoudvoerder
voor en tydens die onderhoud
Beskryf kortliks/Verduidelik/
Bespreek die rol van die kandidaat/aansoeker
tydens die onderhoud.
Definieer/Brei uit oor die betekenis van 'n
dienskontrak.
Noem/Beskryf kortliks/Benoem die
besonderhede/ aspekte/inhoud van 'n
dienskontrak.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die
wetlike vereistes/wettigheid van die
dienskontrak.
Ontleed 'n dienskontrak uit gegewe
scenario's en maak aanbevelings vir
verbetering.
Noem/Beskryf
kortliks/Verduidelik/Bespreek die redes vir
die beëindiging van 'n dienskontrak
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
WAT JY MOET WEET OOR:
ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE INDUKSIE
Definieer/Brei uit oor die betekenis van induksie
Beskryf kortliks/Bespreek/Verduidelik die doel
van induksie.
Benoem/Beskryf kortliks aspekte wat by die
induksieprogram ingesluit moet word.
Evalueer 'n induksieprogram uit gegewe scenario's
en maak aanbevelings vir verbetering
Bespreek/Verduidelik die voordele van induksie vir
besighede.
Identifiseer die voordele van induksie vanuit
gegewe scenario’s.
PLASING:
❑ Brei uit oor die betekenis van plasing.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die
plasingsprosedure.
Bespreek/Verduidelik die belangrikheid van
opleiding/vaardigheidsontwikkeling in MHB.
SALARISBEPALING:
❑ Verduidelik/Onderskei tussen stukwerk en
tydsverwante salarisbepalingsmetodes.
Verduidelik die verband tussen salarisbepaling en
die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.
BYVOORDELE
Noem/Benoem/Gee voorbeelde van byvoordele vir
werknemers:
o Pensioen; o Mediese hulp/bystand
o Voorsorgfonds; o Toelaes
Bespreek/Evalueer die impak (positiewe/voordele
en/of negatiewe/nadele) van byvoordele op
besighede.
Verpligte voordele:
Verduidelik WVF as 'n voordeel deur die wet
vereis.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE WAT JY MOET WEET OOR:
WETGEWING:

ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE ❑ Bespreek die implikasie van Wette soos


die WAV/WBDV/WGI/WVO op menslike
Implikasies van wette op MHB: hulpbronne

BELANGRIK OM TE ONTHOU:
Die woord “implikasies”
verwys hier na wat die
Menslikehulpbronbestuurs=
funksie moet doen/aksies om
aan die vereistes van die wette
te voldoen.
Dit moet nie verwar word met
die maniere waarop besighede
aan die wette kan voldoen
soos behandel onder
Wetgewing in die konteks van
Besigheidsomgewings nie!
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
ONDERWERP: GEHALTE van prestasie
GEHALTE VAN PRESTASIE
WAT JY MOET WEET
Definieer die volgende konsepte:
o Gehalte/Kwaliteit
o Gehalte-/Kwaliteitbeheer
o Gehalte-/Kwaliteitversekering
o Gehalte-/Kwaliteitbestuur
o Gehalte-/Kwaliteitprestasie
o Gehalte-/Kwaliteitbeheerstelsels
❑ Verduidelik/Onderskei tussen
gehaltebeheer en
gehalteversekering.
Verduidelik/Onderskei tussen
gehaltebestuur en gehalteprestasie.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
ONDERWERP: GEHALTE van prestasie
GEHALTE van prestasie
WAT JY MOET WEET
Verduidelik/Bespreek die
voordele van 'n goeie
gehaltebestuurstelsel.
Verduidelik/Bespreek hoe
die gehalte van prestasie tot
die sukses of mislukking van
elke besigheids-funksie kan
bydra.
Beskryf kortliks die
gehalte-aanwysers vir elke
besigheidsfunksie
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
ONDERWERP: GEHALTE van prestasie
TOTALE
GEHALTEBEHEER(TGB)
WAT JY MOET WEET
❑ Brei uit oor die betekenis van TGB.
Definieer/Identifiseer die volgende
TGB-elemente van gegewe
scenario's/stellings:
o Deurlopende
vaardigheidsontwikkeling/
Onderwys en opleiding
o Totale kliënte-/klante-
tevredenheid
o Voldoende finansiering en
kapasiteit
o Deurlopende verbetering van
prosesse en stelsels
o Monitering en evaluering van
gehalteprosesse
Verduidelik/Bespreek/Ontleed/
Evalueer die impak van bogenoemde
TGB-elemente op groot besighede.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
ONDERWERP: GEHALTE van prestasie
TOTALE
GEHALTEBEHEER(TGB)
WAT JY MOET WEET
Verduidelik hoe besighede die
'BDKH'-model/siklus kan toepas om
gehalte van produkte te verbeter..
Verduidelik die
rol/belangrikheid van
kwaliteit/gehalte sirkels as deel
van deurlopende verbetering van
prosesse en stelsels
Verduidelik/Bespreek die
impak van TGB indien besighede
dit swak implementeer.
Verduidelik/Stel voor/ Beveel
maniere aan waarop TGB 'n
impak op die vermindering van
die koste van gehalte/kwaliteit
kan hê.
WETGEWING:
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET
❑ Beskryfkortliks/Beskryf/
Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT
ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK wette dit is WVO; WAV; WGI;
WBDV;WVBSS/”COIDA”; BBSEB.; NKW
EN VBW
VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak
(positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele)
van die 8 wette op besighede.
Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek
optredes wat as nienakoming aan die
Leerlingskap verskillende Wette beskou word.
• Praktiese opleidingsgeleenthede Beskryf kortliks/Verduidelik/
wat lei tot a Bespreek strafmaatreëls/ gevolge vir
erkende beroepskwalifikasie. nienakoming aan die verskillende Wette.
• Voltooi gedurende werksure vir 'n Stel voor/Beveel maniere aan waarop
bepaalde tydperk. besighede wette kan nakom
• 'n Opleidingskursus met ❑ LET OP DIE BESONDERSE ASPEKTE
leermateriaal sowel as prakties VIR DIE WVO EN DIE WAV.
Werksondervinding.

Rol van SETAs


• Registreer leerlingskappe
• Bevorder en vestig leerderskappe
• Doen verslag aan die Direkteur-
Generaal.
• Keur werkplekvaardigheidsplanne
en jaarlikse opleidingsverslae goed.
•Ontwikkel sektor
vaardigheidsplanne binne die
raamwerk van die NVOS
WETGEWING:

VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET


❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al
AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”;
ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW
Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele
en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede.
VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as
nienakoming aan die verskillende Wette beskou word.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir
nienakoming aan die verskillende Wette.
Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom
WETGEWING:

VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET


❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al
AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”;
ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW
Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele
en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede.
VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as
nienakoming aan die verskillende Wette beskou word.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir
nienakoming aan die verskillende Wette.
Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom
❑ LET OP DIE BESONDERSE ASPEKTE VIR DIE WBDV
WETGEWING:

VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET


❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al
AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”;
ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW
Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele
en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede.
VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as
nienakoming aan die verskillende Wette beskou word.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir
nienakoming aan die verskillende Wette.
Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom
❑ LET OP DIE BESONDERSE ASPEKTE VIR DIE BBSEB
WETGEWING:

VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET


❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel
van al AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV;
ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK WVBSS/”COIDA”; BBSEB.; NKW EN VBW
Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele
en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede.
VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as
nienakoming aan die verskillende Wette beskou word.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge
vir nienakoming aan die verskillende Wette.
Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan
nakom
❑ Beskryf kortliks/Verduidelik/Beskryf/Bespreek die regte van
verbruikers ten opsigte van die NKW
WETGEWING:

VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET


❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die
doel van al AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”;

ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW


Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of
negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede.

VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as nienakoming aan


die verskillende Wette beskou word.
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir
nienakoming aan die verskillende Wette.
Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom
Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer ❑ Beskryf kortliks/Verduidelik/Beskryf/Bespreek die regte van
verbruikers ten opsigte van die WVB.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS KYK OF JY ALLES
ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK VAN ONTHOU!!!

ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE


HIER IS ‘N SAMEVATTING
❑ Beskryfkortliks/Beskryf/
Verduidelik/Bespreek die doel van
al AGT wette.
Bespreek/Verduidelik/
Evalueer die impak (positiewe/
voordele en/of negatiewe/nadele) van
die wette op besighede.
Beskryfkortliks/Verduidelik/
Bespreek optredes wat as
nienakoming aan die verskillende
Wette beskou word.
Beskryf kortliks/Verduidelik/
Bespreek strafmaatreëls/ gevolge vir
nienakoming aan die verskillende
Wette.
Stel voor/Beveel maniere aan
waarop besighede wette kan nakom.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET:
❑ Beskryf kortliks/Beskryf/Verduidelik/

ONDERWERP: MAKRO OMGEWING: Bespreek die proses van strategiese bestuur.


❑ Pas die proses van strategiese bestuur toe om
sakeverwante probleme op te los.
BESIGHEIDSTRATEGIEË ❑ Beskryf kortliks/Verduidelik/Beveel aan/Adviseer
besighede oor die stappe vir strategie-evaluering:
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET:
NYWERHEIDSANALISE-INSTRUMENTE
Stel 'n SSGB (SWOT)-analise op van 'n spesifieke besigheid vanuit 'n gegewe scenario.

ONDERWERP: MAKRO OMGEWING: Noem en identifiseer Porter se Vyf Kragte-model vanuit gegewe stellings/scenario's.
Verduidelik/Gee besighede raad oor hoe hulle Porter se Vyf Kragte-model kan toepas om hul
posisie in die mark te bepaal.

BESIGHEIDSTRATEGIEË Noem en pas PESTWO('PESTLE')-analisefaktore toe vanuit gegewe stellings/scenario's.


Verduidelik hoe PESTWO('PESTLE')-faktore 'n uitdaging vir besighede inhou.
Beveel maniere aan waarop besighede uitdagings wat PESTWO ('PESTLE') faktore inhou, kan
hanteer.

PORTER SE VYF KRAGTE MODEL: ONTLEDING


WAT JY MOET WEET:
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS Verduidelik/Beskryf/Bespreek die volgende soorte
besigheidstrategieë:

ONDERWERP: MAKRO OMGEWING: o Integrasiestrategieë


o Intensiewe strategieë
o Diversifikasiestrategieë
BESIGHEIDSTRATEGIEË o Defensiewe strategieë
Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die voordele van intensiewe
en diversifikasiestrategieë
SOORTE BESIGHEIDSTRATEGIEË
WAT JY MOET WEET

VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS Noem DRIE tipes besigheidsektore:


primêre, sekondêre en tersiêre.
Identifiseer/Benoem 'n besigheidsektor
ONDERWERP: BESIGHEIDSEKTORE uit gegewe scenario's en gevallestudies
Identifiseer besigheidsuitdagings uit gegewe scenario's en
gevallestudies en klassifiseer hul volgens die DRIE besigheidsomgewings
(SAKESEKTORE) EN HUL OMGEWINGS Noem die mate waartoe 'n besigheid (wat in enige van die drie sektore
bedryf word) die drie sake-omgewings uit gegewe scenario's en
gevallestudies kan beheer.
Moets en moenies in die
Besigheidstudies vraestel
• Jy MOET al 4 vrae beantwoord.
• In Afdeling A maak seker dat jy nie twee antwoorde gee
vir die veelvuldige keusevra. Al is een ook korrek sal jy
GEEN punt kry nie.
• In scenarios, maak seker dat jy volledig/korrek aanhaal.
Moenie jou eie woorde oopmaak nie! “Copy en Paste” oor
uit die vraestel uit.
• Die kognitiewe vlak van die vraag bepaal die aard/lengte
van jou antwoord.
• BOWENAL: ONTHOU JY, JA JY KAN BISNIS DISNIS
SLAAN!! LEKKER LEER EN GENIET DIE REIS.

You might also like