HOOFSTUK 11 Aktiwiteit 7

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

HOOFSTUK 11 Aktiwiteit 7

1.1 het geleer


1.2 spinnekoppe
1.3 maniere
1.4 vindingryke
1.5 Deur evolusie
1.6 om hulle prooi te vang
2.1 sin 14 – daar is 3 gesegdes: “vang” , “is” en “kan
verwag”. Dit is ʼn veelvoudige sin. (3 hoofsinne wat
met neweskikkende voegwoorde met mekaar verbind
is.
3.1 gryp
3.2 Die trapesiumspinnekop
3.3 goggas
3.4 met ʼn voorliefde vir vlieënde goggas
3.5 deur met sy agterbene aan ʼn draadjie spinstof te
swaai
4.1 onderwerp
4.2 gesegde
4.3 bywoordelike bepaling
4.4 direkte voorwerp
4.5 indirekte voorwerp
5.1 kamoefleer
5.2 Dit beteken dat die spinnekop hom vermom om aan
te pas by hulle prooi sodat hulle tussen hulle kan
beweeg om hulle te vang.
6.1 onderwerp
6.2 gesegde
6.3 voorwerp
6.4 bywoordelike sinsnede van wyse
7. Stelsin: ʼn stelling word gemaak
8.1 Die rooi spinnekop eet ʼn vlieg.
8.2 Die slang slaap gedurende die dag.
8.3 Die mak eekhorinkie het die neute gister verorber.
8.4 Die vrou met die rooi serp sal met entoesiasme met
die gehoor praat.

You might also like