Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

HOOFSTUK 12 Aktiwiteit 7

1. Dit is ʼn enkelvoudige sin – daar is net een gesegde


(“om ... te ontgin” is ʼn infinitief).
2. dat dié proses die water en grond onherstelbaar sal
besoedel – bywoordelike bysin
3. wat gebruik word om diep ondergrondse
rotsformasies uitmekaar te split – byvoeglike bysin
4. Miljoene liters water, sand en chemikalieë word,
onder druk wat vreeslik hoog is, die aarde ingepomp.
5. waardeur die gas kan ontsnap – byvoeglike bysin
6. Daar is twee hoofsinne wat deur die neweskikkende
voegwoord “maar” geskei word.
7. Boonop kan spesiaal aangepaste voertuie metaangas
as brandstof gebruik.
8. dat grootskaalse toksiese chemikalieë en plofbare
gasse gebruik word – voorwerpsin
9. Huise en boorgate ontplof terwyl water swart en
heeltemal ondrinkbaar word kort nadat hidrobreking
in die omgewing begin het. OF
Terwyl water swart en heeltemal ondrinkbaar word
kort nadat hidrobreking in die omgewing begin het,
ontplof huise en boorgate.
10. wat besmet is – byvoeglike bysin
11. Tonne chemiese stowwe met/bestaande uit
onbekende konsentrasies en variasies word in
hidroresepte gebruik
12. Ja, maar die gasse gaan opraak soos wat die jare
aanstap.
13. Wind- en sonkragverwekking, wat skoon energie is,
kan ons kleinkinders van krag voorsien!
14. Ons kan nie nog vars water maak nie, maar ons kan
ander maniere vind om elektrisiteit te maak.
15. Sonder drinkwater wat skoon is, is daar geen lewe,
geen kos en geen werk nie.

You might also like