Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

3.3.

3 Toets vir anione


Somtyds weet ons nie wat die naam van 'n oplossing is nie. Daar is metodes om uit te vind watter ione in
die spesifieke oplossing teenwoordig is.
Toets vir bromied, chloried en jodied
Stap 1 Om te toets vir enige van die bogenoemde haliede word 'n paar druppels silwernitraat
(AgNO) by die oplossing gevoeg.
Onthou dat alle nitraatverbindings (AgNO, ingesluit) oplosbaar is in water,maar dat die
silwerhaliede onoplosbaar is. loonuitruiling vind tydens hierdie cherniese toets plaas.
Die toets kaneen van die volgende lewer:
- 'n Witpresipitaat vansilwerchloried duiaan dat 'n chloriedioon teenwoordig is.
Molekulêre vergelyking: NaClaq)" AgNO,(aq) ’ NaNO,(aq) " AgCls)
Netto ioniese vergelyking: Aglaq) +Clag) ’ AgCl(s)
'n Roomkleurige neerslag van silwerbromied dui aan dat 'n bromiedioon teenwoordig is.
Molekulêre vergelyking: LiBr(aq)+ AgNO,(aq) ’ LiNO,(aq)+ AgBr(s)
Netto ioniese vergelyking: Aglaq)" Br (aq) ’ AgBrs)
'n Geelpresipitaat van silwerjodied dui aan dat 'n jodiedioon teenwoordig is.
Molekulere vergelyking: Kl(ag) +AgNO,(ag) KNO,(aq)" Agl(s)
Netto ioniese vergelyking: Aglaq) " I(aq) ’ Agl(s)
Stap 2 Karbonate gee soortgelyke resultate, daarom moet dit getoets word dat dit nie karbonate is
nie.
Voeg 'npaar druppels verdunde HNO, by die neerslae.
Indien die neerslag nie verdwyn nie. is die sout 'n halied.
Indien die neerslag verdwyn, is die sout'n karbonaat.
Toets vir sulfate
Stap 1 Om te toets vir 'n sulfaat word'npaar druppels bariumchloried (BaCl) of bariumhidroksied
(Ba(OH)) by die oplossing gevoeg. loonuitruiling vind plaas en enige oplosbare sulfaat sal 'n
wit neerslag van onoplosbare bariunsulfaat gee.
ZnsO,(aq) -BaCB(a)’ ZnCl(aq) BaSO,s)
Stap 2 Weereens, karbonate gee soortgelyke resultate, daarom moet dit getoets word dat dit nie
karbonate is nie.
Voeg'n paar druppels gekonsentreerde salpetersUur by die oplossing.
Indien die neerslag nie verdwyn nie, is die sout 'n sulfaat.
Indien die neerslag wel verdwyn, isdie sout 'n karbonaat.
Toets vir karbonate
Enige karbonaat sal koolstofdioksiedgas vorm wanneer 'n verdunde suur daarby gevoeg word.
Voorbeeld. soutsuur by 'n natriumkarbonaatoplossing
Na,CO,(aq) 2HC{aq) ’ 2NaCl(aq). co,)- H,0()
Die koolstofdioksiedgas word bevestig deur die gas deur helder kalkwater te borrel.
Die helder kalkwater sal in die teenwoordigheid van koolstofdioksiedgas melkerig word. Dus is die stof
wat getoets is, 'n karbonaat.

You might also like