Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Some Words that change in Die Negatief/Ontkenning

Positief Negatief

altyd nooit
al ooit nog nooit
êrens nêrens
iemand niemand
iets niks
nog nie meer
ooit nooit
óf ...óf nóg... nóg
alles niks
enige geen
almal niemand
al nog nie
al iets nog niks
al iemand nog niemand
alreeds nog nie
enigsins geensins
moet moenie
orals/oral nêrens
al een geen een
nog alles niks meer
nog êrens nêrens meer
sowel.. as nóg... nóg
nog iets niks meer
nog almal niemand meer
heeltemal glad nie

You might also like