Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 38

NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 1 GRAAD 4

1. Vul die ontbrekende woorde in

a. Plante en diere is voorbeelde van
b. Kieme is so klein dat jy hulle slegs deur ʼn kan sien.
c. Sekere lewende dinge lyk of hulle nie lewe nie, hulle wag net vir die regte en
om lewendig te word.
d. Die muis gebruik sy stert soos ʼn om sy te beheer.
e. Die verskillende van die diere maak dat hulle op verskillende
maniere beweeg.
f. Alle diere het ʼn .
g. Die plek waar ʼn plant of ʼn dier woon, word sy genoem.
h. Diereskuilings is .

2. Wat word die kleinste lewende ding genoem?

3. Hoe kan ons plante vergelyk?

4. Sê of die volgende waar of onwaar is.

a. Mens kry verskillende groottes lewende dinge.
b. Diereskuilings kom in dieselfde vorms en groottes voor.
c. Somming nie lewende dinge kan niks doen nie en sommiges kan doen
wat lewende dinge doen.
d. Sekere lewende dinge lyk of hulle nie lewe nie, soos sade, eiers en droë gis.
e. Wanneer dit warm is, verloor die muis hitte deur sy neus.
f. Diere het verskillende groottes, vorms, liggaamsbedekkings en sintuie.
g. Diere kom ook voor in verskillende vorms.
h. Alle blomplante kan van saad groei.
i. Elke habitat het dieselfde kobinasie van plante, diere en klimaat.

5. Verduidelik die volgende woorde

a. LYS

1
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 2 GRAAD 4

BASIESE STRUKTUUR VAN ʼn PLANT

1. Voeg die volgende byskrifte by die regte deel van die plant: blom, blaar, stam,
vrug, saad, wortels.

2. Wat is die funksie van die wortels?

3. Wat is die funksie van die stam?

4. Wat is die funksie van die blare?

5. Wat is die funksie van die blomme?

2
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 3 GRAAD 4
VRAAG 1

1. Kies die regte antwoord.

1.1. Voeding beteken
a. Om suurstof in te neem.
b. Om te koop
c. Om te leef
d. Om te eet

1.2. Noem een van die leefprosesse wat ʼn vliegtuig kan uitvoer.
a. Uitskei
b. Eet
c. Reproduseer
d. Beweeg

1.3. Blomme is baie belangrik vir plante omdat hulle…

a. Voedsel vervaardig vir die plante.
b. Water en minerale uit die grond optrek en absorbeer.
c. Ondergronds gevind word.
d. Vrugte en sade vervaardig.

1.4. ʼn Skerpioen gebruik sy….. of gif in sy prooi te spuit.

a. Kop
b. Stert
c. Bene
d. Oë

1.5. Die volgende dier leef op land en in die water

a. Vis
b. Voël
c. Padda
d. Leeu

3
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 4 GRAAD 4

VRAAG 1

Voltooi die volgende tabel deur die ontbrekende term of definisie in te vul.

Term Definisie

Groei Lewendige dinge word groot en volwasse.

1.1. Hulle kry kleintjies.
Voeding 1.2.
Beweging Lewendige dinge kan beweeg.
1.3. Lewendige dinge moet lug inneem.
Uitskeiding 1.4.
1.5. Sintuie om hulle omgewing waar te neem.

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae.

2.1. Wat noem ons die baie klein lewendige goedjies wat siektes veroorsaak?
2.2. ń Saad lyk nie-lewend, maar dit kan wel groei. Noem twee dinge wat ń plant nodig het om te
kan groei nadat dit geplant is.
2.3. Kan nie-lewende dinge al sewe lewensprosesse uitvoer?
2.4. Wat word dit genoem wanneer ń kuiken deur sy dop breek waarin hy gegroei het?
2.5. Benoem Die dele van ń blom.
2.6. Benoem die 5 hoof liggaamsdele van ń dier.

VRAAG 3

Voltooi die sketse oor die strukture van plante en diere.

4
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 5 GRAAD 4

VRAAG 1
Sê of die volgende stellings waar of onwaar is.

1.1. Daar is 3 soorte lewende dinge. __________

1.2. Alle lewende dinge is ewe groot. __________
1.3. Sommige lewende dinge kan nie met die blote oog gesien word nie. __________
1.4. Kieme is baie groot. __________
1.5. Plante en mense kan groei. __________
1.6. `n Saailing is die nuwe plant wat groei wanneer die saadjie ontkiem. __________
1.7. Plante groei alleenlik uit sade uit. __________
1.8. Plante het net lig en warmte nodig om te groei. __________
1.9. Die kiemwortel is die eerste wortel wat uit `n saailing groei. __________
1.10. Die deel van die plant wat ons afsny om `n nuwe plant te kweek word
`n klein plantjie genoem. __________
1.11. Net soos plante het alle lewendige dinge suurstof nodig om te lewe. __________
1.12. Die eerste loot wat uit `n sailing groei word `n pluimpie genoem. __________

VRAAG 2

Kyk na die prent en beantwoord die vrae hieronder.

2.1. Is die diere in die prent lewende dinge?

5
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 6 GRAAD 4

VRAAG 1

Voltooi die volgende tabel deur die ontbrekende term of definisie in te vul.

Term Definisie

Groei Lewendige dinge word groot en volwasse.

1.6. Hulle kry kleintjies.
Voeding 1.7.
Beweging Lewendige dinge kan beweeg.
1.8. Lewendige dinge moet lug inneem.
Uitskeiding 1.9.
1.10. Sintuie om hulle omgewing waar te neem.

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae.

2.7. Wat noem ons die baie klein lewendige goedjies wat siektes veroorsaak?
______________________________
2.8. ń Saad lyk nie-lewend, maar dit kan wel groei. Noem twee dinge wat ń plant nodig het om te
kan groei nadat dit geplant is.
______________________________ _______________________________
2.9. Kan nie-lewende dinge al sewe lewensprosesse uitvoer?
______________________________
2.10. Wat word dit genoem wanneer ń kuiken deur sy dop breek waarin hy gegroei het?
______________________________
2.11. Noem die 7 Lewensprosesse en verduidelik wat elk is.
__________________________________________________________________________________

2.12. Verduidelik wat lewensprosesse is.
__________________________________________________________________________________

6
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 7 GRAAD 4

VRAAG 1

Beantwoord die volgende vrae.

1.1. Lys die 7 eienskappe van lewende dinge.

__________________________ ___________________________

__________________________

1.2. Skep ’n tabel om die dinge in die kassie hieronder in lewende en nie-lewende dinge te groepeer.

suurstof koei son water gras slang rose eier

Lewende dinge Nie-lewende dinge

1.3. Wanneer word ’n lewende ding ’n nie-lewende ding?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.4. “Party dinge lyk dood, maar hulle word lewendig onder die regte omstandighede.” Gee ’n rede
hoekom hierdie stelling korrek is deur ’n praktiese voorbeeld te gebruik.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

7
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 8 GRAAD 4

VRAAG 1

Kyk na die prente en rangskik dit sodat dit in die regte plek is op die tabel.

Lewende Dinge Nie-Lewende dinge

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae.

2.1. Noem 5 verskille van plante.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

8
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 9 GRAAD 4

VRAAG 3

Kyk na die prente en beantwoord die vrae wat volg.

3.1. Skryf die name van al die lewende dinge neer.

__________________________________________________________________________________

3.2. Wat maak van hulle lewende dinge?

__________________________________________________________________________________

3.3. Gee drie voorbeelde van lewende dinge.

___________________________ _________________________ _______________________

VRAAG 4

Kyk na die volgende prentjies en voltooi die tabel.

9
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 1 TOETS 10 GRAAD 4

VRAAG 1

Voorsien die skets van byskrifte en beantwoord die vrae wat volg.

1.1. Wat is die funksie van die wortels?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
1.2. Wat is die funksie van die stam?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
1.3. Wat is die funksie van die blare?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
1.4. Wat is die funksie van die blomme?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
1.5. Wat is die funksie van die vrugte?
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

10
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 2 TOETS 1 GRAAD 4

1. Sorteer algemene materiale in vaste stowwe, vloeistowwe en gasse gebruik die

prentjies hier onder om die tabel te voltooi.

VASTE STOF VLOEISTOF GAS

Boomtak Klip Plastiekkoppie Serp Water

Sap Tee Kookolie Kookgas Ballon

2. Teken die watersiklus en bebruik die volgende byskrifte in jou tekening:

Son Dam/meer Wolke Kondensasie Rivier Wolke verdamping

11
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 2 TOETS 2 GRAAD 4

1. Sê of die volgende waar of onwaar is

a. Vaste stowwe kan van vorm verander. _________
b. Gevriesde water is solied _________
c. Die grootste deel van die Aarde is met water in vloeibare
toestand bedek. _________
d. Gas het ʼn definitiewe vorm. _________
e. Waterdamp kan nie gesien word nie dit is onsigbaar. _________
f. Geen nuwe water word by die Aarde se water bygevoeg nie. _________

2. Wat word gevriesde water genoem?

____________________

3. By watse temperatuur sal ys, ys bly?

_____________________

4. Vul die ontbrekende woorde in

a. ʼn Vloeibare stof sal die _______ van die houer aanneem.
b. Gas versprei om die _________ waarin dit is, te vul.
c. Die lug in ballone is in __________.
d. ʼn Vaste stof verander eers na ʼn vloeistof wanneer dit ________ word.

5. Wat noem ons die lug rondom ons?

_____________________________

6. Kyk na die prentjies en voltooi die tabel hieronder.

Boomtak Klip Plastiekkoppie Serp Water

12
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 2 TOETS 3 GRAAD 4
VRAAG 1

1. Kies watter van die volgende materiale is vaste stowwe, vloeistowwe of gasse is.
(Maak ‘n merk in die regte kolom).
Eienskap Vaste stowwe Vloeistowwe Gasse

Water in glas
Stoom van ‘n pot
Ysblokkies
Rotse
Koeldrank in ‘n blikkie
Lug
Reën
Suurstof van ‘n
suurstofmasker
‘n Houtbank
Die hemp wat jy dra
Water in ‘n bottel
Uitlaatgasse

1.2. Besluit of die volgende materiale rou of vervaardigde materiaal is.

Rou Materiaal Vervaardigde Materiaal

Appel

Glas

Vere

Leer

Diamant

13
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 2 TOETS 4 GRAAD 4

VRAAG 1

Kies die regte antwoord

1.1. Hierdie deel van die plant verander in ʼn vrug.

a. Stingel
b. Wortel
c. Blom
d. Saad
1.2. Slegs ____________ eiers kan voëltjies word.
a. Nie-bevrugte
b. Half-bevrugte
c. Bevrugte
d. Wit
1.3. Basiese struktuur van plant bestaan uit wortels, stingel, blomme en _______________
a. Grond
b. Blare
c. Suurstof
d. Somer
1.4. Plante het water, sonlig en __________ nodig om te groei.
a. Stof
b. Asemhaling
c. Blare
d. Sand
1.5. Die vlakvark se skuiling is ʼn _________ in die grond.
a. Baba’s
b. Gat
c. Roofdier
d. Grasveld
1.6. Druppels water hoog in die lug vorm___________
a. Reën
b. Sneeu
c. Hael
d. Wolke
1.7. Die _______________ is die eerste wortel van ʼn nuwe plant wat uit ʼn saad groei.
a. Steggie
b. Saailinge
c. Kiemwortel
d. Ontkiem

14
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 TOETS 5 KWARTAAL 2

VRAAG 1

Vul die ontbrekende woorde in.

1.1 Alles op die aarde en in die heelal bestaan uit ________________.

1.2 Verskillende vorms van materie wat vir ons nuttig is, word _____________________ genoem.
1.3 Materiale om ons bestaan uit ___________________, ___________________ en ____________.
1.4 Alle materie en materiale bestaan uit baie klein _____________________.

VRAAG 2

Voltooi die tabel hieronder.

Voorwerp Vaste stof Vloeistof Gas

2.1. Hout
2.2. Gas vir koskook
2.3. Plastiek
2.4. Water
2.5. Klip
2.6. Kookolie
2.7. Tee
2.8. Stoom
2.9. Appels
2.10. Fabrieksdampe

VRAAG 3

Beantwoord die volgende vrae.

3.1. Noem die 3 toestande van materie.

___________________________ ___________________________ __________________________

3.2. Noem 3 eienskappe van vaste stowwe.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

15
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 TOETS 6 KWARTAAL 2

VRAAG 1

Beantwoord die volgende vrae.

1.1. Verduidelik wat vloeistowwe is.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.2. Wat is driehoeksvorming?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.3. Waarvan word glas gemaak?

___________________________

1.4. Waarvan word papier gemaak?

___________________________

1.5. Noem die materiaal wat gebruik word om keramiek te maak.

___________________________

1.6. Noem die drie vorms van materie.

___________________________

___________________________

___________________________

1.7. Verduidelik hoe papier gemaak word.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

16
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 TOETS 7 KWARTAAL 2

VRAAG 1

Vul die ontbrekende woorde in.

1.1. ’n Vaste stof verander eers in ’n ___________________ wanneer dit verhit word en dan
verander die ___________________ in ’n ______________ wanneer dit verder verhit word.
1.2. ’n Gas verander eers in ’n vloeistof wanneer _______________ en dan verander die vloeistof in
’n __________________ wanneer dit afgekoel word.

VRAAG 2

2.1. Gas is ń stof met geen vaste vorm nie, en kan vrylik rondbeweeg. __________
2.2. Alle gasse kan gesien, gevoel en geruik word. __________

VRAAG 3

Rangskik die prentjies in die tabel hieronder.

Vaste stof Vloeistof Gas

17
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 TOETS 8 KWARTAAL 2

VRAAG 1

Vul die ontbrekende woorde in.

1.1. Materie vorm al die _________________ en __________________wat op die Aarde bestaan.

1.2. ń Gas het geen _______________ nie maar neem ______________ in beslag.
1.3. Vloeistowwe neem die ________________ van die __________________ aan.
1.4. ń Vloeistof ________________as dit na ń vaste stof verander.
1.5. ń Vaste stof _________________ as dit na ń vloeistof verander.

VRAAG 2

Sê of die volgende waar of onwaar is.

2.1. Vloei is die manier waarop ń vloeistof beweeg en versprei. __________

2.2. Temperatuur word gemeet in mm. __________

VRAAG 3

Kyk na die vloeidiagram hieronder. Beskryf wat met die water gebeur.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

VRAAG 4

Defineer die volgende terme.

18
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 TOETS 9 KWARTAAL 2

VRAAG 1

Gee een woord vir die volgende.

1.1. Enige soort vaste stof, vloeistof, of gas. ________________

1.2. Die drie vorms waarin materie kan bestaan. ________________
1.3. ń Stof met ń vaste vorm. ________________
1.4. Wanneer vaste stowwe hit bykry sodat dit ń vloeistof kan word. ________________
1.5. Temperature waarby materiale smelt. ________________
1.6. Wanneer gasse verander na vloeistowwe. ________________
1.7. Wanneer ń vloeistof hitte verloor verander dit in vaste stowwe. ________________
1.8. ń Meting van hoe warm of hoe koud dit is. ________________

VRAAG 2

2.1. Beskryf die stappe in die watersiklus.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

2.2. Verduidelik, met behulp van voorbeelde, die verskil tussen ’n grondstof en ’n vervaardigde
materiaal.
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

2.3. Beskryf die eienskappe van elke artikel hieronder.

A. Reënjas: ____________________________________________________________________
B. Badspons: __________________________________________________________________
C. Baksteen: __________________________________________________________________

19
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 TOETS 10 KWARTAAL 2

VRAAG 1

Gee een eienskap en een voorbeeld van elk van die volgende:

A. Vaste stof:
___________________________________________________________________________

B. Vloeistof:

C. Gas:
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________

VRAAG 2

Vul die ontbrekende woorde in.

2.1. ____________________ is alles rondom ons.

2.2. ń Vloeistof het nie ń vaste ___________________ nie.
2.3. ___________________________ het ń vaste vorm.
2.4. ń Vloeistof ____________________________ as dit na ń gas verander.
2.5. ń Gas_____________________________ as dit na ń vloeistof verander.

VRAAG 3

Beantwoord die volgende vrae.

3.1. Verduidelik wat ń gas is.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

3.2. Waarmee meet ons hoe warm of hoe koud dit is?

______________________________

20
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 TOETS 11 KWARTAAL 2

VRAAG 1

Verduidelik die volgende terme.

1.1. Smelt:
_______________________________________________________________________________

1.2. Verdamping:
_______________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________
1.3. Kondensasie:
_______________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________
1.4. Stol:

Gebruik die diagram om die onderste vrae te beantwoord.

2.1. Vul die leë spasies in om die watersiklus te voltooi:

21
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 3 TOETS 1 GRAAD 4

1. Wat gebruik plante om te kan groei?

_________________________________________

2. Alle dinge het energie (Waar/Onwaar)

3. Waarvoor word die energie gebruik?

___________________________________________________________________________

4. Waar kry mense energie vandaan?

___________________________________________________________________________

5. Wat is die mens bron van energie?

____________________________________________

6. Energie uit voedsel help ons om baie dinge te kan doen. Noem vier.
____________________________________________________

7. Die hoeveelheid energie wat ons nodig het om te lewe hang van 4 dinge af noem hulle.
______________________________________________________________________

8. Watse soort voedsel bevat baie energie?
______________________________________________________________________

9. Waar kom die energie in ons voedsel vandaan?

______________________________________________________________________

10. Hoe gee die Son energie af?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

22
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 3 TOETS 2 GRAAD 4
VRAAG 1

1. Pas kolom A by die term in kolom B

Kolom A Kolom B Kolom C

1.1. Energie a. Kook op ʼn vuur.

1.2. Plante b. Kookwater
1.3. Vinnige vibrasie c. Blaas, pluk en klop
1.4. Hitte-energie d. Ons gebruik dit vir als.
1.5. Bewegingsenergie - e. Maak ʼn hoë toongeluid.
inset
1.6. Uitset-Energie f. Absorbeer energie van die Son om
te groei en voedsel te maak.

VRAAG 2

2.1. Waar kry ons energie vandaan?

_______________________________________________________________________________

2.2. Energie is oral om ons. Lys een tipe energie

_______________________________________________________________________________

2.3. Gee een bron van hierdie tipe energie.

_______________________________________________________________________________

2.4. Waarvoor gebruik plante die Son se energie?

_______________________________________________________________________________

2.5. Noem die dinge wat energie uit voedsel ons help om te kan doen:
_______________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________

2.6. Verduidelik wat toonhoogte is.

_______________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________

23
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 3

VRAAG 1

Beantwoord die volgende vrae.

1.1. Verduidelik hoe musiekinstrumente bewegingsinset-energie gebruik om klank te maak. Gee drie
voorbeelde.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.2. Verduidelik wat elk van die woorde hieronder beteken:

A. Volume:
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
B. Toonhoogte:

1.3. Verduidelik wat geraasbesoedeling is.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.4. Skryf twee voorbeelde van geraasbesoedeling neer.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.5. Verduidelik hoe geraasbesoedeling skadelik kan wees.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.6. Stel twee maniere voor waarop die skadelike uitwerking van geraasbesoedeling voorkom kan
word.

24
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 4

VRAAG 1

Gee byskrifte vir die volgende skets. Gebruik die sin hieronder om jou te help.

Plante gebruik die Son se energie, water uit die grond en koolsuurgas uit die lug om hulle eie kos
te maak.

VRAAG 2

Pas kolom A by kolom B en skryf jou antwoord in kolom C

Kolom A Kolom B Kolom C

2.1. Tamboeryn A. Blaas lug daardeur.

2.2. Kitaar B. Slaan met stokkies of jou hande daarop
2.3. Drom C. Skud dit of tik daarop
2.4. Fluitjie D. Tokkel op die snare met jou vingers

VRAAG 3

Vul die ontbrekende woorde in.

3.1. My liggaam kry energie van die ___________ wat ek eet.

3.2. Die energie in die kos kom van die ___________af.
3.3. Plante gebruik energie van die _________ om hulle eie _______________ te maak.
3.4. Iets vanwaar ons energie kry word die ______________ van energie genoem.
3.5. Energie __________________ is die proses waardeur energie van een deel van die
energieketting na die volgende deel gaan.
3.6. __________________ laat dinge gebeur, beweeg of verander.

25
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 5

VRAAG 1

Pas kolom A by kolom B en skryf jou antwoord in kolom C

Kolom A Kolom B Kolom C

1.1. Inset van energie A. ń Instrument wat gespeel word deur op die snare te
tokkel of te vryf.
1.2. Slaginstrument B. Die energie wat uit ń stelsel kom (soos ń
musiekinstrument)
1.3. Blaasinstrument C. Die energie wat in ń stelsel (soos ń
musiekinstrument) ingaan en dit laat werk.
1.4. Uitset van energie D. ń Instrument wat gespeel word deur lug daarin te
blaas.
1.5. Strykinstrument E. ń Instrument wat gespeel word deur daarop te slaan
of dit te skud.

VRAAG 2

Voltooi die volgende sinne.

2.1. Ons liggame kry energie van die ______________wat ons eet.
2.2. Energie in plante kom van die________________ af.
2.3. Plante gebruik __________________ van die Son om hul eie __________________ te maak.
2.4. Energie is orals ______________________ ons.
2.5. Die Son gee vir ons _____________energie en ____________ energie.
2.6. Musiek is ń vorm van _______________energie.
2.7. Wind is ń vorm van _________________________________.

VRAAG 3

Beantwoord die volgende vrae.

3.1. Wat is die aarde se hoofbron van energie?

______________________________________________

3.2. Wat is energie?

__________________________________________________________________________________

26
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 6

VRAAG 1

Pas kolom A by kolom B en skryf jou antwoord in kolom C

Kolom A Kolom B Kolom C

1.1. Volume A. Wat nodig is vir iets om te gebeur.

1.2. Energie B. Om ń snaar te trek en dit te los.
1.3. Vibreer C. Hoe hoog of lag ń klank is.
1.4. Toonhoogte D. Hoe hard of sag ń klank is.
1.5. Tokkel E. Om klein bewegings vining heen en weer te maak.

VRAAG 2

Sê of die volgende waar of onwaar is.

2.1. Ons kry energie van die kos wat ons eet. __________
2.2. Plante kry energie van die Son. __________
2.3. Diere het nie energie nodig nie. __________
2.4. Klank is ń soort energie. __________
2.5. As daar geen inset van energie is nie sal ń musiekinstrument klank op sy
eie voortbring. __________
2.6. Musiekinstrumente maak hitte as hulle hoofuitset van energie. __________

VRAAG 3

Beantwoord die volgende vrae.

3.1. Waarvan word steenkool gemaak?

__________________________________________________________________________________

3.2. Waarvoor word Ru-olie gebruik?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

3.3. Watter een van hierdie sinne is korrek?

A. Ons liggame gebruik energie slegs vir sekere van die dinge wat ons doen.
B. Ons liggame gebruik energie vir alles wat ons doen.

27
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 7

VRAAG 1

Kyk na die volgende prente en beantwoord die vrae wat volg.

1.1. Benoem elke instument

a. ______________________________
b. ______________________________
c. ______________________________
d. ______________________________
e. ______________________________
f. ______________________________
1.2. Voltooi die volgende sinne.
1.2.1. Musiekinstumente gebruik ____________________om te kan werk.
1.2.2. Musiekinstrumente verskaf _______________________ as die uitset-energie.
1.2.3. Die ________________________ van ń kitaar vibreer om klanke te skep.

VRAAG 2

Verduidelik die volgende woorde.

2.1. Herbivoor: _____________________________________________________________________

2.2. Karnivoor: _____________________________________________________________________
2.3. Omnivoor: _____________________________________________________________________
2.4. Stelsel: ________________________________________________________________________
2.5. Inset van energie: _______________________________________________________________
2.6. Uitset van energie: ______________________________________________________________

28
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 8

VRAAG 1

Vul die ontbrekende woorde in.

1.1. ń _____________van energie is iets waarvan ons energie vandaan kry.

1.2. _______________ is ń bron van energie vir ons liggaam.
1.3. Ons kos kom van ________________en ___________________.
1.4. Die Son gee vir ons ______________ en ____________________.
1.5. Plante verander lig energie van die Son na _____________________________________ gestoor
word.
1.6. Energie van die son dra oor na ________________ en ___________________.
1.7. Wanneer energie van een bron na die volgende oorgedra word, word dit
______________________________ genoem.
1.8. Alles wat ons doen benodig ______________________.
1.9. ń _____________________ eet net vleis.
1.10. ń _______________________ een net plante.
1.11. ń _______________________ eet plante en diere.

VRAAG 2

Kyk na die prente hieronder en voltooi die sinne wat volg. Gebruik die woordbank om jou te help.

Son Kos Appel Eet boom

2.1. Ligenergie van die ______________ word deur die appel ____________ gebruik om sy eie
____________ te maak.
2.2. ń Kind _______________ die appel.
2.3. Energie in die die ___________________ gaan in die kind se liggaam in.

29
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 9

VRAAG 1

Kyk na die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1.1. Hoe gebruik plante die energie van die Son?

__________________________________________________________________________________

1.2. Hoe gebruik diere die energie van die Son?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

VRAAG 2

Voltooi die volgende tabel

Toestel Inset-energie Leweringsenergie

Flits

Radio

Strykyster

Waaier

Haardroër

Motor

Fiets

Trom

30
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 3 TOETS 10
VRAAG 1

1.1. Skryf ’n paragraaf om die voedselketting in die prent hieronder te verduidelik.

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.2. Gebruik woorde en pyltjies om ’n eenvoudige diagram van hierdie voedselketting te teken.

VRAAG 2

Voltooi die volgende tabel.

Bron van energie Soort energie oorgedra Oorgedra na

Hout

Toebroodjie eet

Flitslig gebruik (batterye)

Elektrisiteit

Lê op ń bed (Matras)

Die radio aanskakel

31
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 4 TOETS 1
VRAAG 1

Bestudeer die model van die aarde hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1.1. benoem die verskille dele van die model.

1.2. Beskryf elkeen van die kenmerke van die aarde wat hierbo aangedui is.
1.2.1. ___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
1.2.2. ___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
1.2.3. ___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
1.2.4. ___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________

32
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP KWARTAAL 4 TOETS 2 GRAAD 4

1. Vul die ontbrekende woorde in.

a. Die Aarde is soos ʼn bal gevorm, en hierdie vorm word ʼn _______genoem .
b. Die Aarde se oppervlak word meestal deur ________ bedek.
c. Lug is ʼn mengsel van __________.
d. Planeet Aarde is die ________ planeet van die Son af.
e. Die Son is ʼn groot bal ________________________________.
f. Die planete in ons sonnestelsel is nie almal dieselfde afstand van die Son af nie en elkeen
beweeg in hulle _______ ________ en teen hulle __________ ___________.
g. Die Son is werklik ________keer groter as die Aarde.
h. Die Son kom op in die ____________ en gaan onder in die ______________.
i. Lewe op Aarde sal nie moontlik wees sonder die ________ nie.
j. Die Maan is die Aarde se _______________ ________________.
k. Die Maan wentel om die ____________.

2. Ons grootste bron van energie is die….?

____________________________________________

3. Waarvan is ons planeet gemaak?

____________________________________________

4. As wat staan die Aarde ook bekend?

____________________________________________

5. Benoem die volgende skets

33
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 4 TOETS 3
VRAAG 1

1.1. Energie is alles _____________ ons.

A. Met
B. Rondom
C. In
D. Deur
1.2. Ons het energie nodig om die basiese ________________prosesse te kan doen.
A. Lewens
B. Werk
C. Sport
D. Speel
1.3. Ons kry energie van die ________________ wat ons eet.
A. Grond
B. Plante
C. Diere
D. Plante en diere
1.4. Die _____________ is die naaste ster aan die Aarde.
A. Saturnus
B. Maan
C. Pluto
D. Son
1.5. Ons kry al die energie van die Son af. Ons noem dit _____________ energie.
A. Son
B. Ster
C. Chemiese
D. Hitte
1.6. Ons kan nie die ________ se strale sien nie maar dit brand wel ons vel as ons in die Son kom
sonder sonroom.
A. Ultraviolet
B. Son
C. Vuur
D. Elektriese
1.7. Watter een van die skuilings is mens gemaak?
A. Nes
B. Hok
C. Korf
D. Gat
34
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 4 TOETS 4
VRAAG 1

1.1. Plante kry energie om kos te maak van…..

A. Die Son
B. Water
C. Grond
D. Gas in die lug
1.2. Wanneer jy fietsry…..
A. Dra jy energie na die fiets oor.
B. Dra die fiets energie na jou liggaam oor.
C. Maak die fiets energie.
D. Vind daar geen energie oordrag plaas nie.
1.3. Die volgende is planete. Watter een pas nie?
A. Aarde
B. Mars
C. Maan
D. Venus
1.4. Watter een van die volgende is nie ʼn toestand van materie nie?
A. Vastestof
B. Vloeistof
C. Verdamping
D. Gas

VRAAG 2

Pas kolom A by kolom B en skryf dit in C

Kolom A Kolom B Kolom C

2.1. Stoof A. Bron van hitte

2.2. Kers B. Beweging
2.3. Ry op ʼn fiets C. Bron van lig
2.4. Luister na musiek D. Vibrasie
2.5. Batterye E. Blare
F. Petrol
G. Flits

35
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 4 TOETS 5

VRAAG 1

Bestudeer die volgende prent en gebruik jou kennis om die vrae wat volg te beantwoord.

1.1. Wat is die ronde voorwerp op die foto?

__________________________

1.2. Wat noem ons die blou dele wat jy kan sien?

__________________________

1.3. Wat noem ons die groen dele?

__________________________

1.4. Wat, dink jy, is die warrelende wit stroke?

__________________________

1.5. Die Aarde word dikwels die “Blou Planeet” genoem. As jy na die foto hierbo kyk, dink jy dit is ’n
gepaste naam? Waarom of waarom nie?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.6. Wat beteken die volgende woorde beteken?

- Planete:
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
- Sonnestelsel:

36
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 4 TOETS 6

VRAAG 1

Kyk na die foto en beantwoord die vrae wat volg.

1.1. As jy na die foto hierbo kyk, waarvan is die Son gemaak?

__________________________________________________________________________________

1.2. Hoe beïnvloed die Son of ons warm of koue weer gaan hê?

__________________________________________________________________________________

1.3. Waar kom die Son soggens op?

_____________________________

1.4. Waar gaan die Son saans onder?

_____________________________

1.5. Waarom, dink jy, sien ons die Son opkom met sonop en sien dit verdwyn met sononder?

__________________________________________________________________________________

1.6. Waarom, dink jy, het ons dag en nag op Aarde?

__________________________________________________________________________________

1.7. Het alle plekke op Aarde dag en nag op dieselfde tyd? Waarom of waarom nie?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

37
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
NATUURWETENSKAP GRAAD 4 KWARTAAL 4 TOETS 7

VRAAG 1

Beantwoord die volgende vrae

1.1. Kry elke plek op Aarde dieselfde hoeveelheid lig- en hitte-energie vanaf die Son? Waarom of
waarom nie?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.2. Mense het die Son nodig om gesond te bly. Stem jy saam of nie?

_____________________

1.3. Wat is sonkrag en hoe kan ons dit in ons huise gebruik?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.4. Hoekom lyk dit asof die Son in die Ooste opkom en in die Weste sak?

__________________________________________________________________________________

1.5. Wat is die Melkweg?

__________________________________________________________________________________

1.6. Wat is die donker gebiede wat ons op die Maan kan sien?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.7. Wat is die ligter gebiede wat ons op die Maan kan sien?

__________________________________________________________________________________

1.8. Wat is die fases van die Maan?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

1.9. Wat is ’n nuwemaan en wat veroorsaak hierdie gebeurtenis?

__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________

38
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122

You might also like