Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

GRAAD 11 REK

KLASTOETS
BATEVERKOPE
Inligting:

Saldo’s op 1 Maart 2023


VOERTUIE 450 000
TOERUSTING 125 000
OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP VOERTUIE 225 000
OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSTING 53 000

Bereken waardevermindering as volg:


• Skryf waardevermindering af teen 15% op die kosprys van voertuie en 10% op die drawaarde van
toerusting.
• Op 31 Maart 2023 is ‘n nuwe voertuig van R150 000 op skuld aangekoop en op 1 September 2023 is
nuwe toerusting van R80 000 kontant aangekoop.
• Op 1 Januarie 2024 is ‘n ou voertuig met ‘n kosprys van R200 000 vir R115 000 kontant verkoop. Die
waardevermindering op hierdie voertuig was R75 000 op 1 Maart 2023.
• Op 30 September 2023 is ou toerusting met ‘n kosprys van R25 000 op skuld vir R10 000 verkoop. Die
waardevermindering op hierdie toerusting was R13 000 op 1 Maart 2023.

VASTE/TASBARE BATENOTA Voertuie Toerusting

Drawaarde aan die begin van jaar

Kosprys

Opgehoopte waardevermindering

Bewegings:

Drawaarde aan einde van jaar

Kosprys

Opgehoopte waardevermindering
GRAAD 11 REK
MEMORANDUM
BATEVERKOPE
Inligting:

Saldo’s op 1 Maart 2023


VOERTUIE 450 000
TOERUSTING 125 000
OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP VOERTUIE 225 000
OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSTING 53 000

Bereken waardevermindering as volg:


• Skryf waardevermindering af teen 15% op die kosprys van voertuie en 10% op die drawaarde van
toerusting.
• Op 31 Maart 2023 is ‘n nuwe voertuig van R150 000 op skuld aangekoop en op 1 September 2023 is
nuwe toerusting van R80 000 kontant aangekoop.
• Op 1 Januarie 2024 is ‘n ou voertuig met ‘n kosprys van R200 000 vir R115 000 kontant verkoop. Die
waardevermindering op hierdie voertuig was R75 000 op 1 Maart 2023.
• Op 30 September 2023 is ou toerusting met ‘n kosprys van R25 000 op skuld vir R10 000 verkoop. Die
waardevermindering op hierdie toerusting was R13 000 op 1 Maart 2023.

VASTE/TASBARE BATENOTA Voertuie Toerusting

Drawaarde aan die begin van jaar 225 000 72 000

Kosprys 450 000 125 000

Opgehoopte waardevermindering (225 000) (53 000)

Bewegings:

Verkryging/Aankope teen kosprys 150 000 80 000

Bateverkope teen drawaarde (100 000) (11 300)

Waardevermindering vir die jaar (83 125) (10 700)

Drawaarde aan einde van jaar 191 875 130 000

Kosprys 400 000 180 000

Opgehoopte waardevermindering (208 125) (50 000)


BEREKENINGE
VOERTUIE: 15% KP
Hele jaar:
15 12
(450 000 − 200 000) × ×
100 12
15 12
= 250 000 × ×
100 12
= 37 500
Nuwe voertuig:
15 11
150 000 × × = 20 625
100 12
BV:
15 10
KP: 200 000 Pro-rata: 200 000 ×
100 12

OWV: (75 000 + 25 000)


DRA: 100 000
VP: 115 000
Wins: 15 000

37 500 + 20 625 + 25 000 = 83 125


TOERUSTING: 10% VSM
Hele jaar: Sluit verkoopte toerusting UIT!
10 12
[(125 000 − 25 000) − (53 000 + 700 − 13 700)] × ×
100 12
10 12
= 100 000 × ×
100 12
= 6 000
Nuwe toerusting:
10 6
80 000 × × = 4 000
100 12
BV:
10 7
KP: 250 000 Pro-rata: (25 000 – 13 000) × ×
100 12

OWV: (13 000+700)


DRA: 11 300
VP: 10 000
Verlies: 1 300

6 000 + 4 000 + 700 = 10 700

You might also like