Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 17

2021-2023 RECOVERY ATP: Kw 1 Wk 9

Kaartwerk en
Toerbeplanning Graad 12

Reisdokumentasie

Elsabé Engelbrecht
Vakadviseur: Metro Noord Departement van Onderwys Distrik
WKOD
--- - -_
.... ................ ........._..

'
.
PASPOORT Toeriste paspoorte:
16 jaar en ouer (geldig 10 jaar)
•Word deur ‘n nasionale regering uitgereik vir internasionale reis.
•Bevestig die identiteit en nasionaliteit van die eienaar. 15 jaar of jonger (geldig 5 jaar)
Gewone toeriste paspoort: 32 bladsye Paspoorte kan nie hernu word nie.
Maxi toeriste paspoort: 48 bladsye vir mense wat gereeld reis. Doen aansoek na die vervaldatum.

Die “E-Home Affairs” Suid-Afrikaanse paspoorte bevat die


sisteem In 2016 geloods. volgende inligting:
Suid-Afrikaners kan via die · ‘n Foto van die paspoorthouer
webtuiste van Dept van
· Tipe paspoort
Binnelandse Sake aansoek
doen en vir hul paspoort · Land wat paspoort uitreik
betaal. Haal paspoort by die · Paspoort nommer
Dept van Binnelandse Sake · Name en van van paspoorthouer
kantoor af of by ‘n bank wat · Nasionaliteit van paspoorthouer
“Home Affairs Live Capture · Geslag van paspoorthouer
Service: dienste bied. · Geboortedatum
Aansoekers moet bevestiging van · Geboorteplek
biometriese besonderhede · Datum van uitreik
verskaf om dokumente te verkry. · Vervaldatum
Suid-Afrika: tydelike paspoorte afgeskaf – vervang met “ETC emergency travel certificate” – word nie deur alle lande aanvaar nie.
TIPES PASPOORTE GESONDHEIDSERTIFIKATE
• Toeris: Gewone- of Maxi -paspoorte
• Amptelike paspoorte
Reisklinieke, Doktors, Hospitale, Klinieke by lughawens
• Diplomatieke paspoorte
• Sertifikate vir bemanningslede

DOEN AANSOEK IN PERSOON


• Bevestig identiteit
• Verifieer identiteit
• Foto ‘n ware weergawe
• Vingerafdrukke geneem en teenoor
die nasionale bevolkingsregister
nagegaan (mense 16 jaar of ouer)

JY BENODIG
• Paspoort aansoekvorm DHA-73
• Identiteitsdokument
• Twee kleur fotos
• Vingerafdrukke (Biometrics) Koste van ‘n geelkoors inenting in SA ongeveer
• Koste: R400 R 350.00 – konsultasiefooi uitgesluit
DIE PROSES
1. Besluit op ‘n bestemming
2. Bespreek reis en verblyf
3. Doen aansoek vir ‘n paspoort by Dept v Binnelandse Sake
4. Doen aansoek vir ‘n visum indien nodig
5. Koop reisversekering
6. Verskyn in persoon vir ‘n visumkonsultasie

VISUM OPSIES
KORTTERMYN/LANGTERMYN
tot 6 maande /langer as 6 maande

TIPES KORTTERMYN VISUMS


TOERISTE VISUM - van R3200 (bv VK)
DEURGANGSVISUM - van R1200
SCHENGENVISUM - van R1100
BENODIGHEDE VIR ‘N VISUMAANSOEK
Minimum:
· voltooide en getekende aansoekvorm (gewoonlik aanlyn)
· twee onlangse paspoortgroote fotos
· ‘n gedeldige paspoort met meer as drie maande oor tot
vervaldatum, v o r i g e p a s p o o r t e m e t v i s u m s i n d i e n
van toepassing
· reisplan
Visum word uitgereik deur:
· vlugbesonderhede
Hoë Komisarisse / Konsulate
· bewys van verblyf/brief van uitnodiging van mense wat
/ Ambassades
besoek word Derde party diensverskaffers
· brief van werkgewer
· bewys van huwelikstatus (huweliksertifikaat)
· 3 maande bankstate
· bewys van resiversekering Verskyn in person vir ‘n konsultasie
· bewys van betaling
VISUM AANSOEK OM VK TE BESOEK

LAAI JOU DOKUMENTE OP DIEN JOU VINGERAFDRUKKE IN

VOLTOOI JOU AANSOEKVORM BETAAL TEL PASPOORT OP

TLS Centr e: a service provider


INTERNASIONALE
BESTUURSPERMIT(IBP) IBP’s word deur die Outomobiele
Assosiasie van Suid-Afrika
(Automobile Association of South
‘n Internasionale Bestuurspermit wat in die land waar jou Africa) uitgereik
bestuurslisensie geldig is verkry kan word.

AA-SA kan ‘n IBP uitreik aan Suid-Afrikaners wat in besit van ‘n


geldige bestuurslisensie is.

IBP is ‘n wettige reisdokument wat deur die Verenigde


Nasies gereguleer is. Dit bevat jou naam, foto en inligting in
verskeie tale – sodat dit in bykans 150 lande verstaan kan
word.

Dokumente wat benodig word om vir ‘n


IBP aansoek te doen:
Geldige Suid-Afrikaanse bestuurslisensie
SA ID
Een paspoortgroote foto
BELANGRIKE FEITE OOR INTERNASIONALE BESTUURSPERMITTE
‘n IBP kan nie alleen gebruik word nie of ‘n geldige bestuurslisensie vervang nie – die SA bestuurslisensie moet saam met
die IBP gedra word.

Al is die bestuurder in besit van ‘n IBP moet hy/sy nog by die reëls van die pad in die betrokke land hou.

Die geldigheid van ‘n IBP kan nie die geldigheid van die person se eie bestuurslisensie oorskry nie.

Slegs mense oor 18 mag ‘n IBP kry. Persone in besit van ‘n leerderslisensie mag nie ‘n IBP hê nie.

‘n IBP is ook ‘n nuttige vorm van kommunikasie, al is jy nie van plan om oorsee te bestuur nie.

‘n IBP is ‘n amptelike aanvaarde vorm van identifikasie wat deur die Verenigde Nasies onderskryf word (in meer as 150
lande).

‘n IBP laat jou toe om jou identifikasiebesonderhede in verskeie tale by jou te hê indien jy met buitlandse owerhede moet
kommunikeer (Engels, Spaans, Russies, Sjinees, Italiaans, Duits, Arabies, Frans oa). ‘n IBP gee aan jou ‘n addisionele foto
met jou persoonlike besonderhede (dit kan nuttig wees indien jy jou paspoort moet indien).
An IDP gives you an extra form of photo ID along with your personal details (this can be useful if
you are ever asked to surrender your passport, which can happen under certain circumstances in
some countries).
DOEANE

Alle inkomende reisigers, kapteine en bemanningslede van van lugrederye


moet hulle bagasie deur doeane laat vrystel voordat hulle die land mag
WETGEWING binnekom.

ALGEMENE REËL Soos met ander ingevoerde goedere is die algemene reël dat goedere wat
vir huislike gebruik ingebring word nie belastingbetaalbaar is nie. Iemand
wat SA binnekom moet hul goedere verklaar wat in hulle besit is.
Groot en internasionale lughawens en poorte van toegang via
die land:
‘n rooi en groen kanaal waar ondersoeke gedoen word
Kleiner lughawens poorte van toegang via die land: enkel
doeanebeheerpunt – alle reisigers moet verklaar.
Doeanebeamptes mag ‘n reisiger oor die goedere in hul besit
vra. Bagasie, voertuie en persone mag deursoek word.
VERBODE GOEDERE

VERBODE EN BEPERKTE GOEDERE/GOEDERE OM


TE VERKLAAR

VERBODE GOEDERE: mag glad nie SA


binnekom of verlaat nie

BEPERKTE GOEDERE/GOEDERE OM TE
VERKLAAR: mag in SA gebring word of uit SA
gevat word onder sekere omstandighede

Verbod en beprekings: nie tot reisigers beperk nie maat sluit ook alle vervoermetodes (pad, spoor, see, pos)
in, in enige verpakkingsvorm.
GOEDERE OM TE VERKLAAR
Geldeenhede
Suid-Afrikaanse banknote bokant R10 000/$25 000 in buitelandse
valuta, goudmunte en seëlversamelings en onverwerkte goud
Bedreigde plante en diere: enige spesie wat op die rooidatalys van bedreigde spesies is, hetsy dood
of lewend, en enigiets wat van ’n bedreigde spesie gemaak is
Voedsel, plante, diere en biologiese goedere: alle
plant- en diereprodukte
Medisyne: ’n Reisiger kan een maand se voorraad
farmaseutiese middels of medisyne vir persoonlike
gebruik inbring. Enige ander farmaseutiese middels
of medisyne moet vergesel wees van ’n brief
of ’n gesertifiseerde voorskrif van ’n geregistreerde
dokter en moet verklaar word
Doeanevry inkopie-area by ‘n internasionale lughawe
lughawe

Doeanevry toelae: R5 000 per persoon sonder om belasting te betaal DUTY = TAX

Die beperking op SA banknote wat toeriste na SA of uit SA kan neem:R25 000

Verbruikbare goedere
Die beperking op verbruikbare goedere wat toeriste in SA kan bring:
200 sigarette | 20 sigare | Gekombineerde 250 gram pyp of sigarette tabak/ 2 liter wyn / 1 liter ander alcohol /
250 ml eau de toilette | 50 ml parfuum
Reistoelae::
Die hoeveelheid geld wat ‘n reisiger in ‘n jaar uit die land kan neem.
R1 miljoen per jaar per volwasse persoon (ouer as 18)/ Kinders sonder 18 -R200 000 per jaar
https://www.resbank.co.za/en/home/what-we-do/financial-surveillance/FinSurvFAQ
COVID-19 REIS
Alle INKOMENDE internasionale reisigers moet ‘n geldige negatiewe
COVID-19 toets, soos deur WGO erken, wat nie meer as 72 uur voor die
datum van vertrek verkry is nie.

Indien dit nie gedoen is nie moet die reisiger ‘n toets met sy / haar
aankoms, teen eie onkoste laat doen. Indien die reisiger positief toets moet
hy / sy teen eie onkoste vir 10 dae self-isoleer.
UPDATE
Aangepaste vlak 1: Lugvervoer [Staatskoerant 44208, 1 Maart 2021]
Internasionale geskeduleerde vlugte en huurvlugte met passasiers word by die volgende lughawens toegelaat:
(i) OR Tambo Internasionele Lughawe;
(ii) King Shaka Internasionale Lughawe en (iii) Kaapstad [spyseniering slaeg op internasionale vlugte, dra van
maskers verpligtend]

Langafstandvlug vertrek en landings – toegelaat gedurende aandklok-ure.


Passasiers moet bewys van vlugkaartjie bied indien deur ‘n verkeersbeampte voorgekeur gedurende
aandklok-ure.
BAIE DANKIE

Elsabé Engelbrecht
Vakadviseur: Metro North Education District
Western Cape Education Department
Epos:
elsabe.engelbrecht2@westerncape.gov.za
Sel: 072 649 1800
3 March 2021

You might also like